RSG Radio
CategoryDie aaarde se atmosfeer swel
Kan daar vuur gemaak word in die Internasionale Ruimtestasie? As dit wel die geval is, hoe sou so ‘n vuur lyk?
Daar is ‘n bespreking o…
Neem deel aan WinterHOOP
Die jaarlikse nasionale WinterHOOP 2002 omgee-veldtog het pas die twintigste agtereenvolgende jaar afgeskop. Die hoofdoel van WinterHOOP …
Rugby uitsendings op RSG
RSG saai die eerste rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis op Saterdag 2 Julie op Loftus uit. Die wedstryd begin om 17:05. Pieter va…
Is perdebye in vye gevaarlik?
Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as …
Gee aandag aan post natale depressie
Baie meer vroue as wat ons besef, beleef ernstige depressie ná die geboorte van hulle baba. Baie vroue voel skuldig en reken hulle is…
Cambedoo Park gee jeug hoop
Projekte om grond-erosie in die Camdeboo Nasionale Park te help bekamp, en die bewaring van biodiversiteit in die park, wat eens oorbewei…
Zondo-verslag; Baai se water; kernwapens…
Die oorhandiging van die laaste deel van die Zondo-verslag oor staatskaping is weer eens uitgestel.
Het die president van die Appèlhof…
Word natuurlike gesondheidsprodukte in SA gereguleer? Wanneer geld die ESTA-wet?
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die regulering van natuurlike gesondheidsprodukte of medikasie.
Hy praat ook oor ‘n werknemer se r…
SA se power munisipaliteite
Dit gaan power in die meeste van Suid-Afrika se munisipaliteite. Dis iets wat duidelik geword het nadat die ouditeur-generaal haar verdoe…
Hoe gesels jy oor seks met jou kind?
Vir baie jare was seks en seksualiteit taboe onderwerpe in vele Suid-Afrikaanse huishoudings. Dis mos immers iets baie privaat. Ouers bly…
Oor boedelbelasting, versekerings-eise en vruggebruik
Veronique van Heyningen praat met Sanette Viljoen van SV Legal in Pretoria oor boedelbelasting.
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvra…
Herpes is vir ewig
Die herpes-familie van virusse veroorsaak nie net koorsblare en waterpokkies nie, maar nog ander siektes. Dit is ’n taai en geslepe kalan…
Luister weer na ‘Die nagbesoekers’ en ‘Boetie kom kuier’
‘n Spesiale ervaring wag op Donderdag 9 Junie op luisteraars wanneer twee dramas in Radioteater uitgesaai word.
Albei is voor ‘n gehoo…
2022 se 1e dramaseisoen
Twee herdenkings, die wenners van verlede jaar se RSG en Sanlam se Radiodramaskryfkompetisie, én die wenners van die eerste RSG – Nati Kw…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
Die beste straatbome vir die fynbos-bioom
Die kanferbos, wildepruim, waterbessie, olienhout en Kaapse kastaiing is enkele van die bome wat goeie straatbome sal maak in die fynbos-…
2e Privaattuig na internasionale ruimtestasie
Lafras Smit vertel wat in Junie in die ruimte te sien is.
Jim Adams praat oor die Boeing Starliner wat onbemand by die internasionale ru…
Wat is ‘n weerligbal?
Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water?
Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit?
Wat i…
Aappokke vs pokke vs waterpokkies
Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en…
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Chinese tuig vind inligting oor water op Mars
Die Zurong Chinese ruimtetuig, wat ‘n jaar gelede op Mars geland het, het interessante inligting oor die teenwoordigheid van water op die…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.