RSG Radio
CategoryKorrupsie by die Nasionale Lotery op alle vlakke
Is dit moontlik om te kwantifiseer wat korrupsie op grondvlak aan mense doen? Een plek met groot geld is die Nasionale Lotery, en as jy d…
Tieners se risikogedrag laat hulle hul lewensbelangrike medikasie staak
Een van die groot probleme van kinders wat orgaanoorplantings ondergaan het, is risikogedrag van tieners wat hulle noodsaaklike daaglikse…
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Tabaksluithandel; Deneysville se riool
Die SA Inkomstediens het beheer geneem van alle rekeninge en bates van GOLD LEAF TOBACCO, meer as R2-miljard gemaak het met sigaretsluikh…
Kies jy aanhoudend die verkeerde verhoudingsmaat?
Voel jy jy kies aanhoudend die “verkeerde” verhoudingsmaat? Is jy nie seker wat jy anders moet doen nie? Wil jy weet wat die geheim is ag…
Hoekom het paddas nie sterte nie?
Is meelwurms dalk die helde in die stryd teen klimaatsverwarming?
Hoekom het ‘n salamander ‘n stert, maar nie ‘n padda nie.
Hoekom …
Merkwaardighede van Mars en Betelgeuse verdof
Ons buurplaneet, Mars, het twee van die merkwaardigste geologiese verskynsels in ons sonnestelsel, al is die rooi planeet die helfte …
Wat is die implikasies as jy foto’s van kwaaddoeners in jou straat op sosiale media laai?
Igna Klynsmith bespreek ‘n geval waar ‘n komitee skielik by ‘n munisipaal-beheerde selfversorgingsoord vir bejaardes aangestel is, en ‘n …
Nuus oor Operasie Dudula; outomatiese vuurwapens in misdaad; Zama zamas
Operasie Dudula gee die minister van verdediging ‘n week om op hulle eise oor misdaadbekamping te reageer. Wie is Operasie Dudula? Is daa…
Sakeliga eis dat Eskom onmiddellik onwettige strafkrag staak
Sakeliga het ‘n ultimatum vervat in ‘n brief aan Eskom gestuur waarin hulle eis dat strafkrag (geteikende kragvermindering) onmiddellik g…
25 Aug: Kilometers van Geskiedenis
Bybels in die argief
Diep onder die aarde net Noord van die kabbeling van die Eersterivier in Stellenbosch leef die stilte van woorde…
18 Aug: Aan die Klok
Suid-Afrikaners stap verby hierdie strukture sonder kennis van die ware geskiedenis en rol wat dit in die destydse Kaap Kolonie en slawe …
Harsingskudding in rugby: 2e stamp kort na 1e een kan dood beteken
Harsingskudding in rugby is in die nuus: Faf de klerk het Saterdag binne die eerste minuut van die wedstryd teen die Kiwis plat op sy rug…
Skywers en Boeke: Sheila Cussons; Margaret Atwood; Mohsin Hamid
‘n Jong Sheila Cussons
Die digter Sheila Cussons is vandeesweek ‘n 100 jaar gelede gebore. Jy kan luister na ‘n dokumentêr oor haar l…
Tegnologie só ingespan om aanhitsers van Julie-onluste vas te trek
Dis te danke aan tegnologie dat ‘n klomp aanhitsers van verlede jaar se Julie-onluste in ‘n gekoördineerde operasie landwyd vasgetrek is….
Oorkom dié struikelblokke vir ware geluk in liefdesverhouding
Een van die belangrikste verhoudings in die lewe is ‘n liefdesverhouding.
Almal wil altyd weet wat die sukses agter ‘n langlewende ver…
Hoe vorm ryp?
Hoe vorm ryp, en is daar verskillende soorte?
Hoe kan jy die plantluise in jou tuin onder beheer kry?
En ons kyk na waterskerpioene…
Die son, magnetiese storms en auroras is alles verbind
Die aktiwiteite op die son raak die lewe op aarde op verskeie maniere. Een daarvan is die effek van magnetiese storms. Dié storms kan die…
Is FATF se Grys Lys weens risiko vir geldwassery ons voorland?
Dawie Roodt praat oor die gevaar vir die land om op die FATF se grys-lys geplaas te word weens skuiwergate vir geldwassery of finansierin…
Is jy verplig om skuldeisers se oproepe en e-posse te beantwoord?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor
- hoe jy jou buurman kan verhoed om gedurig oor jou heining te hang;
- of jy verplig is o…
Regsake: Wat behels die gesinsgeweld-wet?
Igna Klynsmith fokus op die arbeidsreg. Hy bespreek onder meer ‘n saak oor ‘n werknemer wat geweier het om teen sy kollegas te getuig.
…
Hoe werk teengif?
Dr. Carine Marks vertel vir Martelize Brink hoe teengifmiddels werk.
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/pasopvir-daggolie…
Dit is belangrik vir jou kind om vriende te maak
Hoor hoe belangrik dit vir kinders en tieners is om aan te leer hoe om vriende te maak en om dit te onderhou. Hoe gemaak as jou kind geen…
Luister weer: Jambo, jambo Kenia!
Terrance April neem ons in sy dokumentêr JAMBO, JAMBO KENIA op 11 Augustus op ‘n kort besoek aan die suidoostelike hoekie van Kenia, ‘n l…