RSG Radio
CategoryOns nuwe programskedule
RSG se programskedule vir 2022 skop Saterdag 2 April af met opwindende nuwe uitsendings gemik op gehalte en vernuwende inhoud.
Jou laaste kans vir Oppiwater 2022!
Vir die agtste keer gaan RSG en Lefra se Kunsskippie weer vaar en gaan ons feesgangers heerlik fees hou aan boord die luukse MSC Orchestr…
Wat weet jy van PET-skanderings, platwurms en witvliegies?
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen.
Prof. Le Fras Mouton…
Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend lee…
Meer as 5000 eksoplanete wat om ander sonne draai, gevind
As mens sowat 30 jaar terugblaai in die geskiedenis, was die begrip eksoplanete heeltemal vreemd. In die afgelope jare is al meer en meer…
Rietbron; Karootuin ep 1 & 2
Rietbron omgewing
Hoe begin ‘n mens om ‘n klein dorpie in die middel van die droë Karoo te verfraai? ’n Boervrou van Rietbron het beg…
Hoe leer jy af om jou hare uit te trek?
Haaruittreksteurnis is ‘n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die a…
Beroerte: elke minuut tel om breinweefsel en ‘n lewe te red
Beroertes is een van die top 10 oorsake van dood in Suid-Afrika en ter wêreld. Hoe ken mens dit uit? Waarom moet mens letterlik binne min…
Agter die masker: 24 & 31 Maart
Esté de Klerk en Danny Booysen
Agter die Masker is ‘n dokumentêre reeks van twee episodes wat fokus op die emosionele impak van die C…
RSG programskedule
RSG se programskedule bied ‘n verskeidenheid gehalte inhoud vir ons diverse Afrikaanssprekende gehoor. As ‘n publieke radiostasie streef …
Hoe ken mens grenslyn-persoonlikheidsteurnis uit?
Is jy in ‘n verhouding (enige verhouding) waar die ander persoon meer as gereeld irrasioneel optree, baie jaloers of besitlik is, en g…
Luister weer: Die blommeverkopers van Adderleystraat
Hulle is, nes Tafelberg, Kaapstad se trots, ‘n lewende geskiedenis. En daar by Trafalgar-plein, die historiese deurloop tussen Adderley- …
Wat beteken die groot uitbarsting aan die agterkant van die son?
Ons ster, die son, is woelig. Daar was ‘n paar weke gelede ‘n geweldige groot uitbarsting aan die agterkant van die son. Wat sou die impl…
Ons spoorstelsel is in sy m&&#!
Metrorail sê treindienste tussen Bellville en Kaapstad word vandeesweek hervat nadat dit vir bykans twee jaar gesluit was. Metrorail het …
Hoekom word ‘n reeksoortreder op parool vrygelaat?
Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n saak wat verband hou met die ontwerpregistrasie van drukstawe; en ‘n appèluitspraak oor die Paroolr…
Wat is emosionele intelligensie?
Opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten verduidelik wat emosionele intelligensie is, en hoe om dit te reguleer.
Byna kwartmiljoen mense in SA blind weens katarakte
Sowat 240000 mense in Suid-Afrika is blind weens katarakvorming. Die siekte is behandelbaar en kan deur verwydering van die katarak, gevo…
RSG/SABC het Rapport se vrae binne 28 uur geantwoord
Anders as berig in die Rapport van 6 Maart, het RSG en die SABC se kommunikasie-afdeling het wel die koerant se navrae beantwoord. Gegewe die aard van die vrae, moes RSG die SABC se kommunikasie-afdeling betrek wie binne 28 uur reageer het. Hier is die SABC se antwoorde op die joernalis Hanlie Retief se vrae.
Peperduur, nee Saffraanduur – Die duurste spesery op aarde…..
Saffraan is die duurste spesery op aarde teen R200000 per kilogram. Dié gesogte en besondere spesery bring ‘n uiters welkome ekonomiese i…
Luister weer: Adam en Jakes: Gespreksgenote in en oor Afrikaans
Adam Small
Die digter-filosoof, Adam Small, en die letterkundige en UWK-rektor, Jakes Gerwel, se rolle as Afrikaanse ikone word in hi…
Wat is die implikasies van die onteieningswetsontwerp?
Igna Klynsmith praat onder meer oor die onteieningswetsontwerp; ‘n appèlhofuitspraak oor die voetstootsklousule; ‘n hofuitspraak oor die …
Venus se opppervalkte sigbaar; Planete in ons Maart-naghemel
Daar is deesdae heelwat planete sigbaar in die naghemel. Lafras Smit gee ‘n volledige uiteensetting van watter planete en sterre te sien …
Verkies muskiete spesifieke bloedgroepe?
Wat is ambergris? Hoe slaap insekte? Hoe beheer duisendpote hulle pote? Verkies muskiete ‘n sekere bloedgroep bo ander bloedgroepe?
…
Só werk robot-tegnologie in knievervangings
Robot-tegnologie word nou al meer ingespan in knievervangings. Hoe werk dit? Sny die robot of sny die ortopeed? Hoe kan dit akkurater wee…