RSG Radio
CategoryKanola ‘n ‘landbou-suksesverhaal’
Kanola ’n “landbou-suksesverhaal”
Andries Theron, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting gesels oor Kanola in Suid-Afrika.
Volg…
Nuwe boek oor vernietigende gevolge van kaderontplooiing
Die ANC se obsessie met kaderontplooiing het Suid-Afrika tot op die rand van totale ineenstorting gebring. In sy jongste boek, SUPER CADR…
Paralimpiese medaljewenner Louzanne Coetzee gesels uit Parys met RSG
Sy het Maandag Suid-Afrika se tweede medalje by die Paralimpiese Spele in Parys verower, toe sy die bronsmedalje in die 1 500 met…
Luister weer: As twee saam loop : Carel Trichardt en Petru Wessels
Luister weer na As twee saam loop word. Dié dokumentêr is saamgestel en word aangebied deur Ina Strydom.
Carel en Petru is al baie ma…
Hulde aan Abraham de Vries
“Hy was ‘n beroemde Storieman wat nie bloot ’n kenner van die kortkunsvorm en samesteller van die kortverhaalboek was nie. Hy was self di…
Land en Sand: Lourensa Eckard
Lourensa Eckard is elke Maandagaand aan’t politiek praat in haar program, In Gesprek, op kykNET. Sondae sien jy haar ook op Carte Blanche…
Swartmark ‘Ozempic’ kan gevaarlik wees en mag dalk selfs insulien bevat
Die nagemaakte swartmark semiglutide, wat bemark word as soos Ozempic, is nie by SAHPRA geregisteer nie. Inteendeel SAHPRA waarsku teen d…
Wat is kosmologiese tydrekking?
Prof. Matie Hoffman praat oor die vreemde konsep van kosmologiese tydrekking, en hoe sterrekundiges ’n slim manier ontwikkel het om dit t…
‘Wolprys moet met minstens 50% in dollarterme styg’
Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met 50% in dollarterme styg, sê Geoff Kingwell, ‘n skaapboer en voorsitter van die…
Word jy té maklik frustreerd?
Is jou frustrasies besig om jou lewe te beheer, of is jou toleransie hoog genoeg om dit te bestuur? Hoekom is hierdie ‘n belangrike…
Stres in werkplek is erger vir vroue as mans
Die Stellenbosch Bestuurskool het onlangs sy 2024 Vroue-verslag vrygestel, en daar is onder meer bevind dat vroue wat voltyds werk, onder…
Om die lewe te verlaat deur op te hou eet en drink
Die afgelope tyd is bystanddood en genadedood weer in die nuus nadat dr. Sean Davison in Brittanje in hegtenis geneem is omdat hy iemand …
Wat doen Henriëtta Gryffenberg vandag?
Henriëtta Gryffenberg het haar loopbaan in die onderwys begin, en daarna ‘n pos by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie gekry, waar …
Regsake: Wanneer is dit naamskending?
Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending.
Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie – is ‘n s…
Plante, kompos is Roja se lewe
Op ‘n perseel waar eers ‘n skool gebou sou word, het Roja van Sea Vista-township, ‘n kwekerytjie aan die gang gekry. Mariska Spoormaker l…
Die geheime van Mongolië
Mongolië is so groot soos Suid-Afrika en Namibië saam, met net 3 miljoen inwoners en 5 miljoen perde. Johan Rademan het met Jurgens Schoe…
Hoekom bly ‘n rollende wiel regop?
Hoekom bly ‘n wiel regop wanneer dit rol, maar nie as dit stilstaan nie? Moet ons bekommerd wees oor seeslange in ons oseane? Hoekom weeg…
Lambertsbaai se twee vrouepredikante
In Lambertsbaai is daar twee vrouepredikante aan die stuur van sake. Ds. Farren Cloete is van die VGK-gemeente en ds. Karla Smit is van d…
Hoe moet onderwysers rassisme in skole hanteer?
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, dr. Juane van die Merwe en Reggie Govender oor rassisme in skole. Hulle praat oor wat skoolhoof…
Luister Donderdagaand na ‘n argief-dokumentêr oor hoe vier ouers ‘n jong swart, Afrikaanse seun se lewe verander het
Dit verg ‘n gemeenskap om ‘n kind groot te maak. So het vier onwaarskynlike, maar ongelooflike mense, een kind ‘n wonderlike lewe gegee. …
Die mag van visualisering
Professionele atlete visualiseer elke beweging vooraf om sukses te bereik. Hoe kan ek hierdie proses toepas om sukses in my eie lewe te …
“Mag Marolien se dood nie tevergeefs wees nie”
‘n Jaar nadat die Baai se geliefde pienk fisioterapeut, Marolien Schmidt, op Vrouedag in haar huis vermoor is, praat haar ma, Sineke Schm…
Elsa se waterbuffels
Elsa Basson word die buffel-momager genoem by die Zandam Cheese kaasplaas naby Durbanville. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van di…
Kan ‘n plakker jou stamselle verander?
Kan ‘n plakker jou stamselle verander én jou jonger maak, gewig laat verloor en jou reumatoïede artritis genees? En dit het onde…