RSG Radio
CategoryPOCS, swangerskap en dieet
Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en on…
Nierstene; sleutelgat-nieroperasie
Nierstene is nie ‘n grap nie. Dis ‘n pynlike storie. Wat veroorsaak die stene? Hoe kan dit behandel word, en wat kan jy doen om te keer d…
Ebola en ander bloedingsiektes
Het jy geweet Ebola-koors is die dodelikste en aansteeklikste koorssiekte bekend aan die mens? Al is die grootste uitbreking van die siek…
Jig en erektiele disfunksie; kortisooninpuitings vir artritis
Wat het jig met erektiele disfunksie te doen? Hoeveel kortisoon-inspuitings in ‘n gewrig kan mens kry vir die behandeling van osteo-artri…
Word psigopate gebore of geskep?
Alle psigopate is nie moordenaars of verkragters nie. Hulle kom in verskeie vorms – Die sjarmante man wat hom nederig hou en jou oortuig …
Motorneuronsiekte
Wat is ALS, die siekte waaraan Joost van der Westhuizen ly? Is dit al soort motorneuron-siekte, of is daar ander? Hoe begin dit en hoe ve…
Artritis en glukosamiene; lupus
Watter soort artritis het my ma? Kan sy gehelp word? Help middels wat glukosamiene bevat? En wat van ander ‘natuurlike’ middels of ‘n die…
Niersiektes kan jou stadig bekruip
Het jy geweet dat een uit tien volwassenes chroniese niersiekte ontwikkel? Die siekte kan jou so bekruip dat jy 90% van jou nierfunksie k…
Outisme in regte mense
Agter elke siekte of simptoom, is daar mense. Ons praat weer met Professor Petrus de Vries oor outisme en ontmoet Franciska en haar seun …
Basiese oorerwingspatrone
Kan ouers met blou oë ‘n kind met bruin oë hê? Hoe word die geen vir bleskopmans oorgedra en kan jy voorspel of jou seun bles gaan word o…
Reumatoïede artritis en biologies middels
Biologiese middels kan ‘n reuse verskil maak aan hoe iemand met reumatoïede artritis beweeg en lewe. Behandeling moet egter so gou as moo…
3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?
Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr…
Welkom by RSG, Elsje
Elsje van Jaarsveld, RSG se nuwe Senior Vervaardiger Kontinuïteit, het in Oktober by ons aangesluit.
Elsje was voorheen verbonde aan P…
Willem Pelser se 600e ‘U eie Keuse’
Willem Pelser
“Ek ontvang ongeveer 50 tot 150 versoeke per week. En elke week kan ek net tien tot dertien kies om ingesluit te word.”…
Kragvoorsiening word ‘n speelbal in die verkiesing, maar munisipaliteite het min seggenskap
Hoe word kragtariewe en kragvoorsieng as ‘n speelbal gebruik, en instellings verpolitiseer in die aanloop tot ‘n verkiesing?
Tydens di…
Tieners en hul skerms
Gereeld hoor ons ouers kla oor hulle kinders of tieners se oormatige gebruik van skerms (selfone, rekenaars, tablette, ens.), maar wat va…
Is mede-eienaars geregtig op gelyke voordele?
Igna Klynsmith beantwoord onder meer vrae oor
- die vererwing van skuld, en
- die beginsel dat mede-eienaars van bates geregtig is op…
Wat is kwik?
Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike.
Daar word antwoorde gegee vir die vreemde versk…
Hoe versnel ruimtetuie?
Wat is terraformering? Jim Adams, Sterre en Planete se man in Maryland in die VSA, verduidelik wat daarmee bedoel word.
Daar is ook in…
Luister weer na Klipgebede
Ons nuwe radioteaterseisoen begin op 7 Oktober met ‘n radioverwerking van die solostuk Klipgebede, deur Schalk Schoonbie.
Elma Potgiet…
Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad vir dorpe/Stede
Dorpe en munisipaliteite se hande is nie afgekap as dit by die verwydering van onwettige grondbesetters kom nie. Vroeë optrede, aanpassin…
Die afgeblaasde kat en ander stories van Theefontein
Antoinette sê:
“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie h…
Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling
Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkel…
‘n Wêreld sonder haat: hoe een man die wêreld probeer verander
Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle. Sy skiet…