RSG Radio
CategoryJou immuunstelsel, Covid en die entstowwe
Prof Jonny Peters
Hoe skakel Covid en die Covid-entstowwe jou immuunstelsel aan?
Mari Hudson gesels met prof Jonny Peter, Hoof van…
Luister weer: Die wonder van herkoms
Luister Donderdagaand 30 September om 8 na Haidee Muller-Isaacs se dokumentêr, Die Wonder van Herkoms
Haidee delf bietjie in die herko…
Landbougrond en munisipale belasting
Igna Klynsmith praat oor landbougrond en munisipale belasting.
Hy bespreek ‘n vraag oor testamente by ‘n huwelik binne gemeenskap van …
Oor voëls, geitjies en ysblokkies
Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek;
die misdaadrekord van geitjies;
en hoe ysblokkies in kookwater kan s…
Wat is die beste teleskoop vir ‘n amateur sterrekyker?
Soos die belangstelling in die ruimte toeneem, neem die belangstelling in amateursterrekunde toe. ‘n Vraag wat dikwels voorkom, is watter…
Ons 2e Dokkie-seisoen 2021
2 de DOKUMENTERE SEISOEN 2021
Julie – September 2021
DONDERDAE 20:00-20:30 PERSOON ONDERWERP 1 Jul Este de Klerk Uit d…Nuwe Kompas-aanbieder is geesdriftig
Chrislynn Sias
Chrislynn Sias is die nuwe aanbieder van Kompas op ’n Vrydagaand.
Chrislynn is ’n joernalis in murg en been en dit …
Madonsela: Fluitjieblasers moet beter beskerm word
Die heropening van die benoemingsproses vir kandidate vir die komende verkiesing is wettig. Ons kry reaksie op dié uitspraak van die Kons…
Baie beroepsmense emigreer; SA vol onwettige wapens
Volgens ‘n voorsorgfonds vir professionele Suid-Afrikaners is Suid-Afrika se belastingbasis drasties verklein deur professionele mense wa…
Intestate boedel; beswaar teen belasting-aanslag; werknemer-ontslag
Igna Klynsmith bespreek die volgende:
- wie se van moet ‘n kind kry by geboorte;
- hoe werk vererwing by ‘n intestate boedel;
- kan …
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid?
Waar kom die Laty…
Asteroïede tref Jupiter
‘n Voorwerp, waarskynlik ‘n asteroïede, het Dinsdag in ons sonnestelsel se grootste planeet, Jupiter, ingeval. Ons praat hieroor met Clyd…
Wat moet SA doen om moderne en goedkoper sonkrag te verskaf?
Wat moet Suid-Afrika doen om moderne sonplase te bou om goedkoper sonkrag te lewer as Eskomkrag, en mededingend te bly in die wêreldekono…
Dokkie: Hoe gaan dit met Sylvester, die wêreldberoemde wegloperleeu?
Meer as ses jaar gelede was die land in rep en roer oor Sylvester die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park ontsnap en 27 dae lank lyf ko…
Begin jou eie sake-onderneming só
Danie Bezuidenhout van Bizstarters vertel wat jy nodig het om jou eie besigheid te begin, en moedig entrepreneurs aan om die regte advies…
Ken jy die simptome van posttraumatiese versteuring?
Wat is die verskil tussen trauma en posttraumatiese versteuring? Hoe het die behandeling deur die jare verander? Hoe suksesvol is terapie…
Verpligte inentings vir studente?
Verskeie tersiêre instellings oorweeg dit dat personeel en studente verplig word om hulle te laat inent teen Covid-19.
Daar is ‘n verv…
Moderne sonenergie-aanleg in Mauritius; hoekom nie in SA?
Prof Vivian Alberts
Waarom word ’n moderne sonenergie-aanleg in Mauritius gebou en nie in Suid-Afrika nie? Hoe raak die gebrek aan me…
Covid ruik soet; Covid-waaksale gevul met hartverskeurende tonele
Het jy geweet sekere siektes het spesifieke reuke? ’n Spesialis vertel meer hiervan.
Sy beskryf ook haar ondervinding in ’n Covid waak…
Erflatings en testamente
As deel van Testamenteweek praat Igna Klynsmith en Volker Kruger verder oor erflatings en testamente.
Hulle bespreek onder meer ‘n saa…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Ruimterommel word groot probleem
Met die mensdom se betreding van die ruimte, het die kwessie van ruimterommel telkens na vore gekom. Die span praat oor dié probleem.
…
Zuma se mediese parool; Poskantoor probleme
Ons kry regsmening oor dié uitlating van die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste oor oudpresident Jacob Zuma se mediese parool….
Hoeveel mense word wakker tydens operasies?
Ons kenners praat oor
- die spanwerk van wedvlugduiwe;
- hoeveel mense wakker word tydens operasies;
- die 1969-aardbewing in Tulbag…