RSG Radio
Category10 Dinge wat jy moet weet van klimaatsverandering
Omgewingsgesondheid-wetenskaplike Juanette John vertel tien dinge wat jy van klimaatsverandering moet weet.
Hoekom is die rekord-eksamen so belangrik?
Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle…
Wêreld Bewaringslandboukongres in Kaapstad
Die 9de Wêreldkongres oor Bewaringslandbou is die afgelope paar dae onderweg in Kaapstad. Van die voorste wetenskaplikes en boe…
Wat gebeur as jy verlief is?
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Ons kyk na die positiewe en negatiewe eienskappe van verliefdheid, en hoe dit in langt…
Velsorgprodukte van slakke?
Ons vind meer uit van ’n velsorgreeks, wat deur ‘n slakboer van Witrivier in Mpumalanga ontwikkel is.
Chrisjan Cruywagen is afgetrede …
Skokkend baie voorskoolse kinders is heeltemal te vet
Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.
Hoe beskerm ek my kinders aanlyn?
Deel 2: Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy skep bewustheid onder ouers oor die gevare vir kinders in ‘n digitale wêre…
Die regering se kernkragplanne
Die Nasionale Kernreguleerder het Eskom die groenlig gegee om eenheid een van die Koebergkragstasie vir nog 20 jaar, tot 21 Julie 2044, t…
Ons pekanneutbedryf groei goed afgelope 20 jaar
Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope 20 jaar goeie groei getoon. Van 2006 af het produksie per seisoen met 30 000 ton toe…
Is Tour de France fietsryers superatlete?
In die Tour de France word fietsryers tot die uiterste beproef. Is hierdie skraal en taai fietsryers superatlete? Wat is die eienskappe v…
Hoe stop jy die oordra van slegte gewoontes van jou ouers via jou eie optrede na jou kind?
Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bo…
Wie was Karel Schoeman werklik?
Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL…
Soeke na identiteit
Ds. Ben Marais van Ambassadors Football vertel van sy soeke na identiteit, en die rol van ‘n afrigter in tieners se lewe.
Vanaand: Dokumentêr oor ‘jukeboxes’
RSG se tweede dokumentêre seisoen vir die jaar word vanaf Julie elke Donderdagaand om 20:00 uitgesaai . Alle dokumentdokumentêre sal ook …
Luister Donderdagaand na die storie van die ‘Jukebox’
Luister Donderdagaand na ‘n dokumentêr oor die geskiedenis van die jukebox in Suid-Afrika. Die dokumentêr is saamgestel deur Haidee Mulle…
Jongste oor landbou-werkskepping, -handelsdata en -uitvoere
Landbou het in die eerste kwartaal ‘n beduidende rol in werkskepping gespeel. Dr. Tracy Davids, ‘n landbou-ekonoom by die Buro vir Voedse…
Beteken jou drome iets?
Ons almal droom elke nag, of jy nou daarvan bewus is of nie. Het jou drome enige betekenis? Probeer jou brein met jou kommunikeer? En wat…
Hier is die jongste tendense en statistieke van landbou in SA
Louw Pienaar, ‘n senior landbou-ekonoom by die Buro vir Voedsel en Landboubeleid, praat oor tendense en statistieke van landbou in Su…
Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie
Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Int…
Hoekom is grondvlakfase-onderwys belangrik?
Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van ‘n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Hee…
SA navorser op spoor om vroeë kraam onder swanger ARV-vroue te keer
‘n Suid-Afrikaanse navorser het pas ‘n toekenning van die Oppenheimer Stigting ontvang om sy navorsing voort te sit, nadat hy die verband…
10 Dinge wat jy moet weet van ‘n Olimpiese atleet
Irvette van Zyl vertel tien dinge wat jy van ‘n Olimpiese atleet moet weet..
Watter rol kan die private sektor speel om water in ons krane te hou?
Watter rol kan die private sektor speel om water in ons krane te hou?
Jann Prinsloo, hoof van PCM gesels oor watervoorsiening.
Volg R…
Ons geses Land en Sand met Piet Croucamp
Vir jare lank al is hy een van dié bekendste politieke ontleders in Suid-Afrika. Tydens en na afloop van die onlangse verkiesing was …