RSG Radio
CategoryPalliatiewe sorg kan kwaliteit van laaste lewe verbeter
Wat is palliatiewe sorg? Hoe goed kan pyn en ander simptome werklik beheer word? Kan dit die kwaliteit van jou lewe verbeter in die laast…
Regsake: Dagsorgsentrums, mynregte en bootcamp-beserings
Igna Klynsmith gesels oor die pligte van die eienaars van dagsorgsentrums vir kinders, mynregte op grond waarop inheemse stamme woon, en …
Hoekom is Namakwaland se bloukop koggelmanders so groot?
-
Die bloukop koggelmander
Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vry…
Waar pas suiwel in jou dieet?
‘n Verskeidenheid suiwelprodukte
Dieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Martelize Brink van die plek van suiwel in ‘n gesonde dieet….
Gedwonge arbeid ook vorm van mensehandel
Maak jou tegnologie-kind só lief vir lees
Dis Nasionale Boekeweek, en Joh…
Ernstige geweldsongelukke neem toe in SA en wêreld
Suid-Afrika se traumachirurge tel onder die bestes ter wêreld, ongelukkig juis omdat ons hospitale se noodeenhede deur te veel traumageva…
Hoe verlaat ruimtetuie aarde se gravitasie-veld?
Wat beteken dit as ons sê dat ‘n ruimtetuig die gravitasieveld van die aarde verlaat het?
Die span kyk na die ontsnapsnelheid van ruim…
Hoe kom skeepswrakke op droë Skedelkus-sand?
Skeepswrak aan die Skedelkus
Hoe, of met wat, word die waterverbruik van ‘n groot bloekomboom gemeet?
Aan die Skedelkus van Namibi…
Hommeltuie, rolprente & die wet
Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.
- Laai Af (11 710…
Mense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haa…
My kind het gesteel!
Is my kind ‘n dief?
Oeps, my kind het gesteel.
Johan van Lill praat met ST Potgieter, ‘n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as…
Vinnige regsadvies by ‘n braai?
- Hoe werk dit as mense by sosiale geleenthede “net gou” regsadvies by prokureurs soek?
- Mag afskrifte van elektroniese dokumente as …
Gamka en Kambro is 1 jaar oud
Gamka en Kambro is een jaar oud.
Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat beke…
Hoe werk gehoortoetse by kinders?
Johan van Lill praat met dr. Tania Beeton, ‘n oudioloog, oor hie…
Waarom is ons planete en mane sferies?
Wat is die verskil tussen ‘n reaksiewiel en ‘n giroskoop?
‘n Luisteraar het ook gevra hoe dit gebeur het dat die planete en mane in on…
Nuwe mariene-spesies ontdek
Ons hoor meer oor nuwe mariene spesies op die bodem van die oseaanvloer, wat gelei tot groot entoesiasme oor die diepseelewe.
Wetenska…
As voëls peste word…
Wat is die oplossing vir voëlpeste?
En noudat Amerika weer wil maan of Mars toe, wat is die kanse dat jy daar deur ‘n asteroïde getref…
Oepsie, ek kan nie knyp nie!
Is jy een van die talle vroue wat aan blaaslek ly? Meer vroue as wat jy dink,se blaas- of anale knypers of albei, werk nie meer so goed …
Regskwessies oor onderhoud
Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgend…
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoof…
Daar is iets nuuts op die son!
Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. is een van Sterre en Planete se spanlede wat nie genoeg van die so…
Die epidemie van eensaamheid
Eensaamheid en alleenheid is besig om wêreldwyd ‘n epidemie te word. Mense ervaar hierdie emosie al hoe meer en meer. Wat kan daaran gedo…
Die rol van ma’s het verander
Die rol van ma’s het verander.
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die rol van ma’s wat saam …