RSG Radio
CategoryAs 2 sterrestelsels bots…
Wat sal gebeur as die Andromeda sterrestelsel met ons eie Melkweg bots?
Wat is die verskil tussen klank- en liggolwe?
Wat gebeur w…
Kan pille jou slimmer maak?
Is daar pille wat ’n mens kan drink om jou slimmer te maak, en werk dit?
Johan van Lill praat met prof Ignatius Gous oor hoe jy jou br…
SARS sê: Dié rentevrye lenings = skenkings
- Kan iemand summier afgedank word weens rassistiese opmerkings?
- Mag ‘n pastoor jou met insekdoder bespuit?
- Wat is die effek van …
Raas jy met jou kind as hy per ongeluk mors?
Hoe kry jy ’n balans met higiëne by jou kinders? Aan die een kant kan ’n mens obsessief higiëne najaag, maar dan het dit weer aan die and…
Strawwe oefening kan jou hart beskadig
Het jy geweet dat atlete wat hulle harte tot die uiterste beproef soos in strawwe uithou-sport, soos die Comrades marathon, die Cape Epic…
Hoekom is sommige mense uitskieters?
Hoekom is party mense meer suksesvol as ander of presteer soveel beter? Is Mozart met ’n simfonie of twee in sy kop gebore? Selfs binne d…
Kan onderwysers disleksie, ADHD diagnoseer?
Die joernalis, Gasant Arbarder, het ‘n Twitter-inskrywing gemaak wat wyd reaksie…
Bulimie en anoreksie ook by volwassenes
(Foto: Ross Brown)
Bulimie en anoreksie word meeste van die tyd geassosieer met tieners, maar wêreldwyd is die getal besig om te styg…
Grond: Waardeerder-Generaal het NIE finale sê
Wat is die jurisdiksie van die Hof vir Klein Eise?
Wat is die maksimum rentekoers wat jy jou vriend mag vra op ‘n lening?
Wat is di…
Wat op aarde is ‘n skuimnes-padda?
‘n Skuimnes-padda. (Foto: Marita Beneke)
1. Wat is ‘n skuimnes-padda en waar kom die skuim vandaan?
Lees meer oor skuimnes-paddas: h…
Die naghemel in Mei
Die naghemel in Mei soos gesien in die suidelike halfrond.
Waarom is ruimtewetenskaplikes en sterrekundiges nou al gaande oor ‘n aste…
Moet pa steeds vir kind se droogmaak-studies betaal?
- Moet ‘n pa steeds betaal vir sy seun se universiteitsfooie nadat hy slegs drie vakke in twee jaar kon slaag?
- Wat behels ‘n nuwe we…
Is mans slimmer as vroue?
Left and Right brain functions
Maandag 13 Mei 2019
Mans het in die algemeen groter en swaarder breine as vroue – maak dit …
Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel
Pietie Beyers en sy meisie, Anneke Weidemann
Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou …
Sylvester se seuns word groot
Gamka
Sylvester se twee seuns, Gamka en Kambro, is besig om in pragleeus te ontwikkel.
Kyk net hoe groot het Gamka geword!
Sylv…
My tienerdogter is swanger…
Hoe hanteer gesinne hul tienerdogter se swangerskap?
Tienerswangerskappe is een van die realiteite waarmee baie gesinne onverwags te d…
Watter diere kan van geslag verander?
1. Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande?
Verskeie vissoorte en ander diere kan onder sekere omstandighede van ges…
Egskeiding weens te min seks?
Is ‘n egskeidingseis weens te min seks regs-aanvaarbaar?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waar dié kwessie ter sprake was. Hy bespreek…
Caster het nie 12% voordeel soos mans nie
Caster Semeya in aksie
Die Hof vir Arbitrasie in Sport het Suid-Afrika se Olimpiese en Wêreldkampioen in die 800-meter, Caster Semeny…
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die …
Moenie te gou intree as jou kind ansgtig raak nie
Ouers en versorgers moenie te beskermend of te gou moet intree wanneer ‘n kind angs ervaar nie, want dit kan sel…
Die grootste vliegtuig ooit!
Sterre en Planete:
Die span praat oor die wêreld se grootste vliegtuig wat pas sy eerste toetsvlug onderneem het. Die vliegtuig gaan i…
As jou immuunstelsel jou in die steek laat…
Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), …
Hoe affekteer trauma ons?
‘n Traumatiese gebeurtenis word nie net gekoppel aan situasies waar geweld, misdaad of moord plaasvind nie. Trauma kan ook veroorsaak wor…