RSG Radio
CategoryDie regte van ‘n buite-egtelike pa
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die verdeling van bates ná die verbrokkeling van ‘n langtermyn saamblyverho…
Hedendaagse regsbewyse: Was Jesus se opstanding feit of fabel?
Regter Neels Claassen het aan die hand van hedendaagse regsbeginsels ‘n artikel geskryf met die titel: ‘n Perspekt…
Wag skildpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Hoekom is daar soveel mooi in die natuur?
En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale…
Sukkel jou kind met Gr 7 Wiskunde?
Hier is raad hoe om jou kind, wat skielik sukkel met wiskunde in graad 7, te help.
Johan van Lill praat met onderwyskundige Marise Obe…
Oorheers tegnologie jou kinders en huis?
Hoe kry ek ’n gesonde balans tussen menswees en tegnologie in ons huishouding?
Johan van Lill praat met dr. Marlena Kruger oor digital…
Hoekom slaap sekere voëls op een been?
-
Slaap op een been
Hoekom staan sekere voëls en slaap op een been?
-
Haelkorrels
Hoe kry haelkorrels hulle vorm?
- H…
Hoe werk jou brein met leeswerk en geloof?
Hoe werk die brein met godsdiens en geloof?
- Laai Af (22 661KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
In hierdie episode gesels…
Aandag alle tipe 2 diabete!
Luister vandag 11:30 na die tweede program in die kort reeks oor die Jongste Inligting oor Tipe 2 Diabetes.
Lank voordat jy met tipe 2…
Moet weduwee pa staan vir man se skuld?
Ian Wessels en Igna Klynmith gesels oor dié en die volgende regsvra…
Het mense in die Bybelse tye werklik so oud geword?
- Hoekom is jou hond so danig met jou gaste se bene?
- Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Moet ons vrees vir die groot bot…
Skaarsaarde-metale vir TVs en tegnologie
Dr Petre Prins
Dr. Petre Prins vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat skaars-aarde-elemente is, en hoe dit in ons alledaagse…
Om gebreekte porselein heel te maak
Eugene Buchner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy te werk gaan om poselein te restoureer.
- Laai Af (16 553KB)
…
Maermaak-middels: werk dit of nie?
Byna die helfte van ons land se bevolking is oorgewig. Baie is gretig is om gewig te verloor, en wil dit vinnig afskud. Hulle is desperaa…
Nette vang plastiek in riviere op
Hoe kan plastiek in riviere opgevang word voordat dit die see bereik? John Kieser van Plastiek SA, vertel vir Martelize Brink van die meg…
Truffel-boerdery in SA
Dr Willem Mostert gesels met Martelize Brink oor truffel-boerdery in Suid-Afrika. Hy en seun het truffel-bome aangeplant nadat hulle truf…
Wat vertel ‘n hondereuk die ruikende hond?
Wat vind honde van mekaar uit deur aan mekaar se agterente, bolle of piepiekolle te ruik? Kan hulle vasstel of dit ‘n mannetjie of wyfie …
Endometriose – kom by die regte dokter uit!
Het jy geweet dat die helfte van vroue wat sukkel om swanger te raak, endometriose het en maandeliks baie pyn verduur? Of dat die benader…
Wat is sterretyd en sontyd?
Wat is die verskil tussen Sideriese, of sterretyd, en sontyd?
Prof. Matie Hofmann en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag hieroo…
Regsaspekte oor Tyddeelskemas
Deelname en inkoop in tyddeelskemas het al tot baie trane gelei. Maar daar is lig in die donker tonnel.
Advokaat Anton Alberts sluit b…
Die effek van kleur op die brein
In hierdie episode gesels ons oor hoe die brein met kleure werk.
Hoe sien die brein kleur? Watter uitwerking het kleur op die brein? H…
Wat is ‘n atroskopie?
Deur sleutelgat-snitte word die atroskoop-instrumente in die knie geplaas – een met ‘n kamera aan die voorpunt en die tweede met die ins…
Ontrouheid bekyk van albei kante
Ontrouheid – ons bekyk die kwessie van alle kante.
Lise Swart kyk na luisteraarsbriewe wat handel oor ontrouheid. Albei perspektiewe s…
Kan ‘n mot só mooi wees?
-
Cyclosia_papilionaris
Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of bromm…
Son se energie-uitset = 10 milj Eskomme/sek
Hoe vergelyk die son se energie-uitset met die opwekking van elektrisiteit op aarde? Prof. Matie Hofmann verduidelik dat die son elke sek…