RSG Radio
CategoryAlles oor boedels en testamente
Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behand…
Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?
Olifant
Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetens…
Om na Montenegro te verhuis
Mari-Louis Guy (Foto -Myburgh du Plessis vir Koekedoor)
Die bekende kosstilis en TV-persoonlikheid, Mari-Louis Guy, het na Montenegro…
Wat moet baba eet ná moedersmelk?
Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink van die speningsdieet vir babas tot op eenjarige ouderdom, wanneer melk nie mee…
Ton Vosloo in die ateljee
Ton Vosloo het in die RSG-ateljee in Seepunt kom kuier. Hy het met Martelize Brink by Oggend op RSG gesels oor sy bynaam, kinderdae en …
Die anatomie van ‘n rietdak
Christiaan Munnik van Thatchcapes vertel meer oor rietdakke op Oggend op RSG. Hy is ‘n kenner van die rietdakbedryf in Wes- en Suidkaap.
…
Hoekom spring walvisse uit die water?
Hoekom spring walvisse uit die water? Is hulle bloot spelerig of is daar ander redes?
Wetenskaplikes beantwoord dié en ander vrae in…
Hoe nou met aggressiewe kind?
Toon jou kind aggressiewe gedrag? Is dit buitengewone aggressie of sommer gewone kwaaitjie kabouter? Is daar gevaarligte wat op abnormale…
Watter formulemelk vir my baba?
Langste perde-uithourit is in Mongolië
Deon van Tonder in die atlejee in Kaapstad by Martelize Brink en Johan Rademan
Deon van Tonder vertel vir Johan Rademan en Martelize …
Hoe oud is die aarde?
Hoe oud is die aarde en hoe word die ouderdom wetenskaplike bepaal? Is die aarde sowat 6000 jaar oud, of miljoene jare? Hoe weet ‘n mens …
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…
Doen jy te veel vir jou kind?
Johan van Lill praat met Belinda de Villiers, ‘n opvoedkundige sielkun…
China bou langste brug in wêreld
China het pas die wêreld se langste seebrug geopen. Dié brug is by Hong Kong en verbind die oostelike en westelike banke van die Pêrelriv…
Met bergfietse in die Himalajas
Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in I…
Die klank van ‘n ysbank in Antarktika
Die indrukwekkende Ross ysbank
Wetenskaplikes het ontdek dat die Ross ysbank in Antarktika ‘n vreemde klank maak.
Die klank word v…
Borskanker-oorwinnaars word draakboot-kampioene
Die amaBele Belles in Spanje deel.
‘n Groep van 20 vroue – almal oorwinnaars van borskanker en bekend as die amaBele Belles – het onl…
Hoe werk Foucault se pendulum?
‘n Foucalt pendulum in die Museo de las Ciencias Principe Felipe in Valencia, Spanje.
Hoe werk Foucault se pendulum?
Dít is een va…
Tegnologie, hommeltuie help boere
Daar vlieg hy!
Hommeltuie en algoritmes vergemaklik boerdery.
Landbou-tegnologie word daagliks meer gevorderd, en kan glo ‘n posit…
Hanteer uitdagende tiener só
Johan van Lill praat met Leanda du Preez, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor h…
Die wêreld van karnivoriese plante
Peter Hewitt, Martelize en Johan in die ateljee met ‘n paar insek-etende plante.
Karnivoriese plante vang en eet insekte. Die plante …
As ‘n dokter kanker-pasiënt word
‘n Mens sou dink dat omdat Trusia Burgers ‘n mediese dokter is, sy die diagnose en behandeling van borskanker beter as ander mense sou ha…
Arbeidsreg: wat jy moet weet
Hoe gesond is jou eie grense?
Hoe gesond is jou eie grense?
Ons almal het grense op professionele vlak, persoonlike vlak en in verhoudings. Hoe gesond is jou eie gr…