Alhoebekker
CategoryAmore Bekker – Tyd om te groet
Die bekroonde radio-omroeper Amore Bekker, tans aanbieder van die oggendprogram Alhoebekker op RSG, gaan ná sowat twee dekades ’n paar nu…
Jou liggaam onthou alles, ook trauma
Kliniese sielkundige Elmi du Toit bespreek die beginsels van dr. Bessel van der Kolk se boek, Your body keeps the score, en die invloed v…
Joernalis Ilza Roggeband deel haar reis met borskanker
Ilza en haar seun Zac
Joernalis Ilza Roggeband is in 2020 met borskanker gediagnoseer. Sy vertel vir Amore van haar pad tot dusver me…
Ernstige senderprobleme beïnvloed radiokwaliteit só
Die landswye FM-sendernetwerk is onder hewige druk a.g.v. beurtkrag en verskeie ander faktore soos karige instandhouding en vandalisme. G…
Jong Suid-Afrikaner red Duitse tiener met leukemie
In tiener met leukemie in Duitsland het ‘n kans om te oorleef omdat iemand aan die ander kant van die wêreld besluit het om haar stamsell…
Karoo gaan woestyn word; ons woude gaan verdwyn
Die Wes-Kaap gaan baie droër word, die Karoo gaan woestyn word, grasvelde gaan Karoo word en ons natuurlike woude kan verdwyn.
Prof. F…
“Ek het aan liggaamsdismorfiese versteuring gely”
Amore Bekker gesels met fotograaf Jeandré Hammond oor sy reis met liggaamsdismorfiese versteuring.
Jeandré Hammond
Klimaatsveranderings is besig om ons aarde uit te droog
Prof. Francois Durand praat oor die verhitting en uitdroging van die aarde, wat deur klimaatsverandering veroorsaak word.
Wat is die rol van die see in klimaatsverandering?
Prof. Francois Durand praat oor die rol wat die see in klimaatsverandering speel.
Kan jou ouers nog alleen bly?
Wat is die tekens dat jou ouers nie meer alleen kan bly nie? Prof. Renata Schoeman, ‘n psigiater, verduidelik.
Alhoebekker spog met twee splinternuwe insetsels
Blydskapsnavorser Johannes de Villiers
Woensdag 10 Augustus om 09:30 het die skrywer, meditasie en joga-instrukteur, Johannes S. de V…
1e Drywende stad gaan in Suid-Korea gebou word
Die stygende seevlakke en die bedreiging vir kusdorpe en stede, het tot ‘n nuwe, ambisieuse projek in Suid-Korea gelei. Suid-Korea gaan ‘…
Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend lee…
Dankbaarheidstrikke vir reën
Amore Bekker se gesprek met Antoinette Pienaar op RSG oor Carnavon se dankbaarheidstrikke het almal aan die praat. Die inisiatief om dankbaarheid vir die onlangse reën te betoon met ‘n strik kom van boervrou Riana Vermeulen van Agri Carnarvon.
Dit kos fyn vouwerk
Leeus kom slegs in Afrika en Indië voor
‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 10 jaar oud.
Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-diere…
Vlugteling-dogtertjie Amal stap ver op soek na haar ma
Amal is ‘n 9-jarige Siriese vlugteling van Aleppo. Sy stap 8000 km van die Siriese/Turkse grens na Manchester, opsoek na haar mense. Lang…
Die afgeblaasde kat en ander stories van Theefontein
Antoinette sê:
“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie h…
‘n Wêreld sonder haat: hoe een man die wêreld probeer verander
Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle. Sy skiet…
Langeraat Ep 1 & 2: Hoekom is kameelperd se nek so lank?
Die Suid-Afrikaanse kameelperd
Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die anatomie…
Nuwe woema vir Victoria-Wes
Johan Sloet de Villiers van Victoria-Wes het lank in Nederland gebly, en is nou terug in Suid-Afrika. Hy het nuwe woema in ‘n klein dorpi…
Toe vorm sy skape ‘n reuse hart vir sy tante!
‘n Australiese boer, Ben Jackson, het sy skape gebruik om ‘n hart te maak om eer te betoon aan sy tante, Debby, omdat hy weens die Covid-…
Verwonder jou aan renosters
‘n Witrenoster en haar kalf
In die reeks Op Horings in Alhoebekker, gesels dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Bri…
Jy is ‘n beter ma as wat jy dink
Ernusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, sê jy is ‘n beter Ma as wat jy dink.