Dokumentêr
CategoryLuister weer: ‘Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane’
Marine-misdaad: Die slagting in ons oseane is ‘n dokumentêr deur Martelize Brink.
Skakel in vir ‘n ondersoekende dokumentêr oor die ma…
Luister weer na ‘Kontant op die kant’ oor geldmaak uit ‘side hustles’
Luister vanaand na Kontant op die kant, ‘n dokumentêr deur Renaldo Schwarp.
Die dokumentêr, ‘Kontant op die kant’ gaan nie net oor ek…
Luister weer na hoe jukskei oor die afgelope byna 300 jr ontwikkel het
Vir 290 jaar in die Sandput – Marize de Klerk kuier op die jukskeibaan.
Marize de Klerk & Heklaas Taljaard (Tallies) met die sy boe…
“Wat klap dasoe oppi Kaapse Vlakte”
“Wat klap dasoe oppi Kaapse Vlakte”
14-28 September 2023
Bendegeweld, skote wat klap en sosiale onrus. Dit is hoe die Kaapse Vlakte…
Luister weer: Tik op die platteland
Tik/Metamfetamien kristalle
Goedkoop, maklik om te vervaardig, toeganklik, hoogsverslawend en destruktief.
Tik- oftewel metamfetam…
Luister weer: Die mosaïek van eenders en anders wees
Die mosaïek van eenders en anders wees is poëtiese dokumentêr waarin Lizelle de Bruin ondersoek instel na die konsep van eenders en ander…
Luister weer: Lank lewe die langspeelplaat
Die Geskiedenis Van Die Langspeelplaat in Suid Afrika is die fokus van Haidee Muller-Isaacs se dokumentêre program LANK LEWE DIE LANGSPEE…
Luister weer: Lucy is weg
Lucy en Este
In die dokumentêr Lucy is weg skyn Este de Klerk ‘n lig op die besondere verhouding wat ons het met ons troeteldiere, e…
Luister weer: Esias Bosch – 100 jaar se vuurkuns uit Afrika
Esias Bosch
Luister op 3 Augustus na die lewe en kuns van Esias Bosch, die eerste keramiekklei kunstenaar van Suid-Afrika wat vanjaa…
Luister weer: Beurtkrag – ‘n Donker Suid-Afrika
2023 is by verre Suid-Afrika se slegste beurtkragjaar ooit. In die afgelope 16 jaar, vandat beurtkrag die eerste keer in 2007 toegepas is…
Ons nuwe dokumentêre reeks vertel stories eie aan ons land
Luisteraars kan vanaf Donderdag 6 Julie naderskuif vir ’n reeks interessante, insiggewende en opbouende dokumentêre programme.
’n Wye…
Luister weer: Die geskiedenis van die Royal Skou in KZN
Luister op 20 Julie net na die nuus om 20:00 na die dokumentêr oor die Royal Skou in KZN.
Derrich Gardner kyk terug na die begindae va…
Luister weer: Soapvox – die storie van die sepiekoning Henry Mylne
Henry Mylne
Luister Donderdagaand net na die agtuur nuus na Soapvox, die storie van sepiekoning Henry Mylne.
Die dokumentêr is saa…
Luister weer: Worsie het ‘n wors geword
Wllie Esterhuyzen
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het “Sitkom” aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel.
Willie…
Luister weer: Genadedood – Om te Sterf met Genade
In twee dokumentêre programme: Genadedood – Om te Sterf met Genade, neem die ondersoekende joernalis en RSG-vervaardiger en -aanbieder, E…
Luister weer: Kansellasiekultuur – Die puntjie van die ysberg
Vier proffesore – Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies – sit om d…
Dié dokumentêre wag op jou
RSG se dokumentêre seisoen strek van 5 Januarie tot 30 Maart op Donderdagaande om 20:00. Nege is reeds afgehandel en jy kan na hulle potg…
Luister weer: Tobie Cronje – 75 jaar
Luister weer na die insiggewende dokumentêr deur Ina Strydon.
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde …
Luister weer: Die impak van Kunsmatige Intelligensie op jou leefwêreld
Wat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie me…
Luister weer: Plooie van die hart
Jonna Heynke, ‘n sig-gestremde vrou van Finland vertel haar storie van hoe haar lewenspad verander is deur ‘n prins, nie gekleed in goud …
Luister weer: Kan ons nog redeneer?
Vryheid van spraak is deesdae op almal se lippe! Ons praat graag oor onderwerpe wat met geloof, standpunte, gender, gelykheid, menseregte…
Luister weer: Grootword sonder ‘n pa
Jody Hendricks
“Sjoe, dit was treffend! Baie goed! Sterk boodskap aan ALLE mans om waarlik vir jou seun ‘n PA te wees.”
Dít …
Luister weer: Hartbeespoortdam – ‘n eeu van verwondering
Die damwal van die Hartbeespoortdam word naweek-na-naweek oorval met duisende toeriste. ’n Tonnel en majestieuse damwal in eg neo-klassie…
Luister weer: In die bol geTik
In die Bol geTik handel oor die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms in Eersterust in Pretoria. Dit verwoes die lewens van die afhan…