Dokumentêr
CategoryOns 2e Dokkie-seisoen 2021
2 de DOKUMENTERE SEISOEN 2021
Julie – September 2021
DONDERDAE 20:00-20:30 PERSOON ONDERWERP 1 Jul Este de Klerk Uit d…Dokkie: Hoe gaan dit met Sylvester, die wêreldberoemde wegloperleeu?
Meer as ses jaar gelede was die land in rep en roer oor Sylvester die leeu wat uit die Karoo Nasionale Park ontsnap en 27 dae lank lyf ko…
Dokumentêr oor outisme: Ten spyte van…
Susan Boyle
Sir Anthony Hopkins
Courtney Love
Wat het Susan Boyle, Sir Anthony Hopkins en Courtney Love in gemeen?
Al drie…
Dokumentêr: Wanneer ‘n uil roep
Luister Donderdag 9 September om 20:00 na die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP.
In die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP spandeer Esté …
Dokumentêr: Ghrender as Ghrend
Jimmy Newman is ‘n boorling van Nababeep in Namakwaland, waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Sy ouer broer Gustav het hom saksofoon l…
Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA
Johan Rademan
Luister weer na Frans se vonkel – die storie van Franse vonkel in SA, ‘n dokumentêr saamgestel deur Johan Rademan.
O…
Dokumentêr: In die gees om te gee
Wie is die vrywilligers van ons pragtige en gekompliseerde land? Met die sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, …
Fokus op Inheemse Medisinale Plante
Wilde-als is een van die bekendste inheemse medisinale plante in Suid-Afrika. Die blare word meestal gebruik as behandeling vir verskeie …
Onmoontlik!
Die atleet in aksie
Pieter du Preez en sy vrou Ilze
“Jy is eenkopskuif weg van die oplossing tot enige probleem.” Só sê Pie…
Akademie vereer Johan Rademan (weer)
Johan Rademan
Johan Rademan, veelsydige en bekende radio-omroeper, sportkommentator, radiodrama-regisseur, reisprogram-aanbieder en s…
Donderdagaand: Die olifante wat gekies het om te vergeet
Olifantkoei met kalf
Daar word baie gesê ‘n olifant vergeet nooit nie, maar dit wil voorkom asof die Addo-olifante hét vergeet van me…
Uit die Swartste Modder: reeks oor hoop uit wanhoop
Esté de Klerk en Danny Booysen
Op Donderdagaand, 1 Julie, om 20:00 op RSG, begin ‘n nuwe dokumentêre reeks, Uit die Swartste Modder.
…
Luister weer na ‘Maestro’, die dokumentêr oor koorleier André vd Merwe
Hy is ook ‘n groot jenewer-versamelaar. Kyk net sy reuse versameling.
MAESTRO: Die lewensverhaal van André van der Merwe, koorleier e…
Tronk van Pyn: Luister weer na die reeks
Esté de Klerk met Lucy op haar skoot en Danny Booysen
Op Donderdagaand, 28 Januarie volg die vierde episode in die reeks Tronk van Py…
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Ons 2e dokkie seisoen in neutedop
RSG se tweede Dokumentêre seisoen strek van 4 Julie tot 26 September 2019. Jy kan Donderdagaande om 20:00 luister.
Hier is ‘n voorsmak…
Luister weer: Dokumentêr oor Borsvoeding
31 Januarie 20h00: Nageboorte naelstring
Jacqui en haar gaste in die ateljee.
Oor die nuutste navorsing, interessanthede en belang…
Luister weer: Dokumentêr oor die skrywer Chris Barnard
Chris Barnard
Chris Barnard sou vanjaar 80 jaar oud gewees het. Hy was ‘n baie veelsydige skrywer het het in verskeie genres gewerk; …
Luister weer: Die shack-bouer en Freedom Farm se mense
Quinton Adams
Haidee Muller het die lief en leed van die inwoners van die plakkerskamp Freedom Farm gaan ervaar. Hier het sy vir Lluw…
Luister weer na dokumentêr oor Transito-rooftogte
Kry ‘n kykie in die lewe van ‘n transito-veiligheidwag, wat daagliks trauma beleef, in dié dokumentêr deur Christelle van Tonder.