Driesestig
Category‘n Lewe met skisofrenie: vriende en familie moet ingelig wees
Chrisna Steenkamp vertel van haar belewenis van skisofrenie, en hoe belangrik dit vir jou ondersteuningsnetwerk is om ingelig te wees.
Suid-Afrikaners moeg vir SEB
‘n Meningspeiling deur die gesaghebbende Social Research Foundation, wat onlangs bekend gestel is en in April vanjaar gedoen is, wy…
‘n Boom is uit 1 000 jaar oue saad gekweek
’n Boom, wat uit ‘n 1 000 jaar oue saad gekweek is het, het ná 14 jaar nog nie geblom nie. Die spesie het andersins uitgesterf. Toetse wy…
SA se enigste Heuning sommelier
Natasha Lyon
Natasha Lyon vertel vir Martelize Brink hoe dit gekom het dat sy in Italië kwalifiseer het as Afrika se enigste heun…
Waar staan swem in Suid-Afrika? Swemafrigter Rocco Meiring vertel
Swemafrigter Rocco Meiring vertel vir Martelize Brink van swem in Suid-Afrika. Verskeie Olimpiese swemmers, onder andere Tatjana Sm…
Wat is allulose?
Dieetkundige Saskia Zietsman vertel van allulose se plek tussen al die suikervervangers en versoeters.
Wat het osoonverdunning met die weer te doen?
Prof. Francois Engelbrecht praat oor die impak van osoonverdunning op die weerprosesse.
Moenie jou laat vang met dié tweedehandse voetuig-slenters
Motorinspekteur Jacques Nel vertel vir Martelize Brink van die slenters met die verkoop van tweedehandse voertuie kom.
Meer as 320 skrynwerkers binne 2 jr by klein handwerkskool opgelei
Brandt Bester is ‘n vaardige skrynwerker wat glo aan die bevordering van vakmanskap. Hy het twee jaar gelede ‘n handwerkskool begin, en i…
“Mag Marolien se dood nie tevergeefs wees nie”
‘n Jaar nadat die Baai se geliefde pienk fisioterapeut, Marolien Schmidt, op Vrouedag in haar huis vermoor is, praat haar ma, Sineke Schm…
Elsa se waterbuffels
Elsa Basson word die buffel-momager genoem by die Zandam Cheese kaasplaas naby Durbanville. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van di…
Die Vaalrivierlewerik is SA se mees bedriegde voëlspesie
Die Vaalrivierlewerik
Dr. Hanneline Smit-Robinson van Birdlife SA vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se mees bedreigde vo…
Oud-Bok Deon Fourie verklap van sy geheime
Johan en Deon Fourie
Johan Rademan ontdek ‘n paar geheime van Deon Fourie, die Springbokrugbyspeler wat op 35-jarige ouderdom die…
Cyclone, die rekord-bul
Antia van der Westhuizen vertel van Cyclone, die Boran-bul, wat vir ‘n Suid-Afrikaanse rekord van R8 miljoen verkoop is.
Cyclone, die…
Wat weet jy van ons boerbokke?
Michelle Kruger vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se boerbokke.
Jou regte en pligte as jy buitelandse werkers in diens neem
Stephanie Cilliers praat oor die regte en pligte van huishoudelike werkgewers teenoor werkers uit die buiteland.
Brûe wat in posisie swaai of skuif, word só gebou
Siviele ingenieur Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van twee unieke maniere hoe brûe oor gapings gebou word.
Lees meer oor di…
Struktuurpeste kan jou duur te staan kom
‘n Onaangename verrasing kan op jou wag wanneer jy ‘n ouer huis wil verkoop. Struktuurpeste kan jou duur te staan kom. Gelukkig is …
Post-traumatiese stresversteuring by reddings- en skuiling-honde
Veearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Martelize Brink van post-traumatiese stresversteuringsindroom by soek- en reddingshonde asook …
Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SA…
Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?
Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie.
Die Gariepdam se kamers en galerye
Die Gariepdamwal
Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se kamers en galerye in die wal.
Lees me…
Wat is sintetiese pynstillers en hoekom is dit gevaarlik?
Paarl kry ‘n ondergrondse laboratorium
Dr. JJ van Zyl vertel van Afrika se eerste diep ondergrondse laboratorium, Paarl Africa Underground Laboratory, wat beplan word in …