Driesestig
CategoryWatter soort verwarmer is die beste?
Gustav Koegelenberg vertel vir Martelize Brink hoe die verskillende soorte verwarmers teen mekaar opweeg. Hy kyk na die elektrisiteitsver…
Die evolusie van skoenlappers
Die glass winged skoenlapper
Emeritusprofessor Henk Geertsema gesels met Martelize Brink in die eerste van twee gesprekke oor die…
Plaaslike bloulelie bekroon op Chelsea Blommeskou
Andy de Wet vertel vir Martelize Brink van Blackjack, die plaaslike agapant, wat aangewys is as die Chelsea Blommeskou se beste nuwe plan…
Gee hom saad, en hy kweek enige plant of boom
Gee vir Kierie Slabbert van Despatch die saad van enige plant of boom, en hy kweek dit suksesvol tot volwaardige plant, boom of struik. S…
Wat is die verskil tussen ‘n energiedrankie en ‘n hidrasiedrankie?
Dieetkundige Mariza van Zyl vertel vir Martelize Brink wat die verskil is tussen energiedrankies en hidrasiedrankies, en hoe dit werk.
…
Hoe verskil energiedrankies van hidrasiedrankies?
Dieetkundige Mariza van Zyl vertel vir Martelize Brink wat die verskil is tussen energiedrankies en hidrasiedrankies, en hoe dit werk.
…
Kweek só koraal in jou akwarium
Johan Maritz vertel vir Martelize Brink wat dit behels om koraal in akwariums aan te hou.
Ons hoor onder andere hoe koraal mekaar met …
Hoe word geboue en paaie op sand gebou?
Dawie Botha vertel vir Martelize Brink hoe geboue en paaie op sand gebou word, asook die uitdaging van sand se beweging by hawemondings.
Van trolliestoter tot doktor in filosofie
Gerome Samuels
Gerome Sameuls vertel vir Martelize Brink hoe hy in graad 11 die skool verlaat het nadat ‘n vriend in sy arms gesterf …
Melk se reis van koei tot verbruiker
Johan Boshoff verduidelik vir Martelize Brink watter prosesse gevolg word om melk gereed te kry vir die verbruiker. Hy vertel onder ander…
Tafelberg-bome word geverf om basstroping te voorkom
Bome in die Nuweland woud se bas word nou gestroop vir moeti
Bome se bas word gestroop
Willem Boshoff vertel hoe bome teen Tafelb…
RSG kuier by die KKNK
Die KKNK vind weer plaas in Oudstoorn vanaf 1 tot 9 April 2023 en RSG is weer daar. Vanjaar se feesprogram is propvol ‘n verskeidenheid…
Grondeienaars in Baai se opvanggebied moet gehelp word om ekostelsels te herstel
Met die droogte wat sy wurggreep bly hou in Nelson Mandelabaai se opvangsgebiede, gaan daar stemme op dat grondeienaars in dié belang…
Lok enkelbye na jou tuin met ‘n byehotel
Baie van ons is al bewus van die noodsaak om die Suid-Afrikaanse byekolonies, ook bekend as die sosiale by, se voorbestaan te verseker.
…
SA man red bere, wolwe, leeus en ander groot katte uit Oekraïne
Lionel de Lange vertel vir Martelize Brink hoe hy al sedert 2014 leeus, bere, wolwe en ander groot katspesies uit Oekraïne red. (Besoek o…
Bou ‘n huis van plaaslike hemp-kreet
Albertus Louw vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die eerste huis wat van plaaslike hemp gebou is.
Huise van hempkonkree…
Die hond wat ‘n bos begin het
Uit die Baai kom daar ‘n boomplantstorie waarin ‘n geliefde Foksterriërtjie ook ‘n rol speel.
Sewe jaar gelede het die beeldhouer Grah…
Die nuwe KI-bot kan plagiaat gou identifisieer
Al jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT, ’…
As ‘n slang jou troeteldier byt…
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor troeteldiere en slangbyte.
Die planne om die Baai se waterkrisis op te los
Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson M…
Menseroof in SA is ‘n nare werklikheid
Herman Bosman praat oor menseroof, of ontvoering soos dit in die volksmond bekend staan. Hy bespreek die huidige situasie en die redes vi…
Ploegskulpslak maak strande skoon van bloublasies en jellievisse
Die klein ploegskulpslak.
Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jell…
Bly só veilig teen kuber-swendelaars
Kuberveiligheidspesialis Heino Gevers praat oor swendelaars wat jou persoonlike inligting gebruik om jou te manipuleer en mislei.
Ontdek weer die vergete grondpad tussen Ceres en Kuruman
Met ‘n perdekar op die vergete grondpad
Piet Coetzer en Prof. Doreen Atkinson vertel vir Martelize Brink van die Vergete Hoofweg van…