Driesestig
CategoryGewese sirkusleeus se tuiste in Oos-Kaap
By die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeu…
Kolganse bedreig inheemse voëls
Wie sou ooit kon dink dat die kolgans ‘n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou?
Mariska Spoormaker het meer hiervan g…
Identifiseer plante met dié gratis toep
Marietjie Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Clanflora, ‘n gratis toepassing waarmee jy 616 blomme van Namakwaland, die…
Hoekom heuning en ander kossoorte vir veiligheid bestraal word
Dieetkundige Irene Labuschagne verduidelik hoe sekere kossoorte soos heuning vir veiligheid bestraal word.
Hoe kan koalisie-politiek slaag?
Vasco da Gama kon toe nie sy reis voltooi nie. Dis nou die hedendaagse Speaker van die Johannesburgse metroraad, nie die seevaarder van o…
Gratis toep vir kankerpasiënte
Prof. Darelle van Greunen vertel van C-Vive, ‘n gratis toepassing wat vir kankerpasiënte en hulle geliefdes meer inligting gee oor kanker…
Hoe werk teengif?
Dr. Carine Marks vertel vir Martelize Brink hoe teengifmiddels werk.
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/pasopvir-daggolie…
Die hartseer van ouers wat ‘n kind verloor het, is onbeskryflik groot
Prof Lizette Rabe
Prof. Lizette Rabe gesels met Martelize Brink oor verweesde ouers, en ‘n artikel wat sy oor hierdie ouers se hartse…
Hoe werk 3D drukwerk en wat kan alles gedruk word?
Huise, speelgoed, brûe, en selfs vel kan met 3D drukkers gedruk word.
Marshall Nelson vertel vir Martelize Brink hoe ‘n 3D-drukker wer…
Cambedoo Park gee jeug hoop
Projekte om grond-erosie in die Camdeboo Nasionale Park te help bekamp, en die bewaring van biodiversiteit in die park, wat eens oorbewei…
Ontmoet onverskrokke Martelize Brink
Martelize Brink is ‘n omroeper/vervaardiger by RSG radiostasie. Sy het die leefstylprogram Oggend op RSG 09:00 – 12:00 aangebied en v…
Ontdek Katar
Katar in die Midde-Ooste
Hendrik du Preez is ‘n Suid-Afrikaner wat tans visepresident: kommersieel vir Afrika is van Qatar Airways. H…
Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Pasop vir dagga-olie vir jou troeteldiere!
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor die gebruik van cannabisolie vir diere en daggavergiftiging wat hulle al hoe meer sien.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Hoeveel keer kan ek kookolie hergebruik?
Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil o…
SA vrou kry doktorsgraad selfs nadat kwart van haar brein weggesny is
Dr Amy Martin
Amy Martin
Amy Martin (33) van Durbanville het die byna onmoontlik reggekry. Sy het ‘n doktorsgraad behaal in weerw…
SA se Lippizaners woon nou in die Paarl
Die Lipizzaner-perde, alombekend vir hul betowerende danspassies, het onlangs van Kyalami in Gauteng, Kaap toe getrek. Hulle nuwe blyplek…
Die stand van SA se daggabedryf
Gabriel Theron praat oor die stand van die daggabedryf in Suid-Afrika, na aanleiding van die aankonding in die staatsrede dat groot uitbr…
Seesterre word in Kaap gered
Jaco Pieterse gesels met Martelize Brink oor ‘n seester-reddingspoging.
‘n Blik op landbou in Egipte
Landbou al langs die Nyl is besig om te groei.
Arthur Lilford vertel vir Martelize Brink van landbou in Egipte, en sy belewenis van d…
Groenspoor-prefekte by Laerskool Kabega wys hoe
Waar in die lewe kry ‘n mens groenspoor-prefekte? Mariska Spoormaker het hulle by die Laerskool Kabega in Gqeberha gevind. Daar aangekom,…
Lena Conradie kook makataankonfyt
By Companjesdrift buite Stellenbosch gaan kyk Haidee hoe die vrolike Lena Conradie makataankonfyt aanmekaarslaan en sy hoor meer oor Lena…
Ontmoet Karoo-seun Reagen, jong kaptein van ‘n mynskip
Reagen Lemmetuis van Oudtshoorn is op 38 een van die jongste kapteine aan die stuur van ‘n mynskip van een van die wêreldse grootste diam…