Gesondheid op RSG
CategoryKinders, skool en Covid
Hoe veilig is dit om jou kind terug te stuur skool toe? Dít is een van die vrae wat dr Fiona Kritzinger, kinderlong-spesialis van Kaapsta…
Geen mediese redes meer vir streng inperking
Is daar nog mediese redes vir ’n streng inperking? Kan ’n voortgesette streng inperking die verloop van COVID-19 in Suid-Afrika verander,…
Covid-fokus rem ander mediese dienste
Kubaanse dokters wat teen ’n hoë koste Suid-Afrika met COVID-19 kom help; ambulanspersoneel wat staak oor ‘n gebrek aan beskermde klere; …
Angs en depressie tydens COVID-19 en inperkings
Ná ’n maand in inperking, speel jou gemoed waarskynlik ook parte. Hoe weet ’n mens of die benoude gevoel oor jou …
Chroniese siektes + COVID-19 = risiko vir sieker word
Waarom kan mense met chroniese siektes soos diabetes, asma, lupus en ander chroniese siekteprobleme, sieker word van COVID-19 of ander vi…
Pyn jou nek en skouers van lang ure voor ‘n rekenaar?
Tegnologie en vooruitgang is fantasties, maar nie altyd goed vir ons postuur en gesondheid nie.
Fisioterapeute moet al meer pasiënte b…
COVID-19: SA se regulasies
Die jongste oor die regulasies wat tans in Suid-Afrika geld
Weet jy watter regulasies tans in Suid-Afrika van toepassing is en hoe dit…
COVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n…
COVID-19: Die viruswerking en voorkoming
Hoe werk die virus, hoe word dit oorgedra en watter voorkomingsmaatreëls kan jy tref?
Lees meer oor wat wetenskaplikes reeds vasgestel…
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? W…
Oorgewig: Wat verander in jou liggaam?
Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewi…
Nina gesels oor Parkinson’s, emosies…
Nina Schumann
OM ’n diagnose van Parkinson se siekte aan te hoor, is nie maklik nie, want dit het implikasies vir die res van jou lew…
Hoe kan DNS toetse my help?
Kan ek my DNS/gene laat toets om vas te stel watter dieet ek moet volg? Wat kan genetiese toetse van my verklap en hoe kan dit my help? W…
Bosluisbytkoors is pure hel
Het jy geweet dat daar twee soorte bosluisbytkoors in Suid-Afrika is: Mediterreense ‘spotted’ bosluisbytkoors en Afrika bosluisbytkoors -…
Meningitis: die siekte waar die bakterie gevaarliker is as die virus
Meningitis is die mediese woord vir breinvliesontsteking. Dit beteken die drie lae van vliese om die brein en rugmurg ontsteek en is dus …
Snork, jou neus, slaap en slaap-apnee
Wat het jou neus met snork en moegheid soggens te doen? En hoe werk slaap en slaap-apnee?
Marí Hudson gesels met dr Poens van der Merw…
Ingrypende operasies sonder om skedel oop te saag
Kan jy jou indink: ’n breinoperasie met instrumente deur die neus en langs en bokant die oog? Sonder enige snitte aan die skedel? En ’n p…
Tot 40% van SA sigarette is smokkel-sigarette
Het jy geweet rookverwante siektes weens aktiewe en passiewe rook, eis elke jaar 170,000 lewens in Suid-Afrika, en dat totaal voorkombare…
Wat het Pollard en Claude die sjimp in gemeen?
Wat het Handré Pollard en Claude die sjimpansee in gemeen?
Dis kaak-, gesig- en mondchirurgie, onderskeidelik vir ’n gebreekte wangbee…
Depressie en jou hart
Al hoe meer navorsing dui op ’n baie duidelike verband tussen hartoperasies en depressie. Hoe werk dit? Het dit te make met die operasie …
CBD-olie: Wat jy moet weet
Daar is baie aansprake oor hoe dagga-olie allerlei siektes genees.
In die tabel regs is ‘n opsomming oor waar daar bewese effekte gevi…
Borskanker: wat jy móét weet
Die diagnose, klassifisering en behandeling het die afgelope dekade baie verander omdat navorsing meer insigte gebring het. Wat gebeur as…
Te veel parasetamol kan jou lewer laat versaak
Almal van ons het al van geelsug gehoor. Dit is een van die simptome van hepatitis, oftewel lewer-inflammasie of lewer-ontsteking. Het jy…
Hoe werk haarverlies in mans en vroue?
Alopecia Areata
Bleskop
Mans is nie te gretig om bles te word nie. Vroue nog minder. Daar is meer as een soort haarverlies. Hoe w…