Hoe verklaar jy dit?
CategoryMeer oor die Jesus-akkedis, ‘n wollerige wurm en vreemde swamme
Hoe verklaar jy dit dat die Jesus-akkedis oor water kan hardloop sonder om te sink?
‘n Luisteraar vra of ons ‘n wollerige wurm van Ell…
Maak fluoresserende ligte bye dood?
Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte.
Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwa…
Hoe kan die heelal 92 miljard ligjare wyd wees maar net 13,7 miljard ligjare oud?
Hoe kan dit wees dat die heelal 92 miljard ligjare wyd is, terwyl die ouderdom van die heelal “net” 13,7 miljard jaar is?
Hoekom het s…
Slegs klein deel van son-energie bereik aarde
Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde?
Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillen…
Só beskerm liggaamstemperatuur soogdiere se organe
Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan?
En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, e…
Tien paddas op ‘n luislang?
Rietpaddas op ‘n luislang in Australië. Hulle ryloop nie, dit is mannetjies en hulle probeer om met die slang te paar.
Na aanleiding …
Kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou met beurtkrag?
Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel ho…
Hoe en wanneer verskerp voëls se kleure?
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil?
Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit h…
Smokkelaars stroop nou ook ons akkedis-bevolking
Die gepantserde Armadillo akkedis loop deur onder stropers
Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika be…
Maak dit saak of die Matamata-waterskilpad uitsterf?
Die Matamata waterskilpad
Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) …
Hoe werk branders?
Hoekom het mense en diere hare?
Hoekom is die naakte molrot haarloos?
Hoekom mag mens nie naelpolitoer dra tydens ‘n operasie n…
‘n Netjiese of woeste tuin? Of ‘n piepklein daktuin-lushof?
Marie Viljoen wat ‘n lushof geskep het op haar balkon.
Hou jy van ‘n netjiese tuin, of ‘n wille woeste tuin? Watter soort tuin is die…
Drink slange en likkewane melk uit koeie se spene?
Is die kontrei-mite waar dat slange en selfs likkewane melk uit koeie se spene drink?
Wat is hitte?
Hoekom kry sekere mense bosluis…
Kan mense met donker velkleur hitte beter hanteer?
Hoe affekteer jou velkeur en jou gewig jou hittetoleransie?
Ons bevraagteken die die evolusie van die verkleurmannetjie.
Wat sou ge…
Hoe word die ouderdom van die aarde gemeet?
Hoekom, maak nie saak wat jy eet nie, grom jou maag in die kerk?
Hoekom is daar spesifiek so baie blomme een keer per jaar in Namakwal…
Meer oor: Muskiete in die Karoo, middel-akkedisse en kraaie
Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo, waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap?
Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraai…
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe slaap olifante?
Ons dissekteer die goggas in jou swembad.
Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig?
Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?
Hoe word weerligballe gevorm?
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is.
Hoe w…
Meer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Is insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…
Meer oor goue kruipmolle en mooi motte
Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.
Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die k…
Is suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…