Hoe verklaar jy dit?
CategoryIs insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…
Meer oor goue kruipmolle en mooi motte
Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.
Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die k…
Is suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika?
Ons leer meer oor rooimiere en miere, en hoe hierdie klein diertjies baie meer van…
Kan jy parfuum maak van orgideë?
Orgidee van Afri Orchids in die Laeveld
Hoe werk die simbiose tussen termiete en Njalabome?
Kan jy parfuum maak van orgidieë?
H…
Wat is die effek van geboude damme op die ekologie?
‘n Dam in die Kruger Nasionale Park
Watter uitwerking het natuurlike en geboude damme op die ekologie?
Hoekom vind mens gereeld ‘n…
Hoekom is daar minder verkleurmannetjies in die Paarl?
Wat is die belangrikheid van insekte?
Hoekom is daar minder verkleurmannetjies in die Paarl?
Hoe verskil die spoed van lug wat inge…
Wat is die verskil tussen miere, rysmiere en termiete?
Ons hoor wat die verskil tussen miere, rysmiere en termiete is.
En, Calvyn Steyn het ‘n vraag aan teoretiese fisikus, Prof. Hendrik Ge…
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Hoekom het paddas nie sterte nie?
Is meelwurms dalk die helde in die stryd teen klimaatsverwarming?
Hoekom het ‘n salamander ‘n stert, maar nie ‘n padda nie.
Hoekom …
Hoe vorm ryp?
Hoe vorm ryp, en is daar verskillende soorte?
Hoe kan jy die plantluise in jou tuin onder beheer kry?
En ons kyk na waterskerpioene…
Hoe verander daglengtes?
Vector diagram illustrating Earth seasons. Autumnal and vernal equinoxes, winter and summer solstices concepts.
Ons kyk na die sonopk…
Prof Geyer ontvang hoogste fisika-eerbewys
Prof Hendrik Geyer
Prof. Hendrik Geyer wat al jare op Hoe verklaar jy dit? vrae beantwoord, is onlangs met die hoogste eer in fisika …
Vermy bye Sy-eikebome?
Hoekom hou bye nie van die Sy-eikebome in Randburg nie?
‘n Plaag wurms in Pietermaritzburg neem ‘n luisteraar se boom oor, maar dit ly…
Hoe het Hopmo sapiens ontstaan?
Hoe het Homo Sapiens ontstaan?
Soos wat spinnekoppe, slange en paddas giftig kan wees, is daar giftige soogdiere?
Is jou houtbord i…
Is perdebye in vye gevaarlik?
Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as …
Wat is ‘n weerligbal?
Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water?
Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit?
Wat i…
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog?
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure?
Ons kyk na ‘n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
…
Watter kweekhuisgasse lei tot aardverwarming?
Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin?
Hoe goed kan vlieë ruik en sien?
Hoekom het mus…
Wat is die effek van elektriese heinings op die omliggende plante en diere?
Suid-Afrikaanse luiperd
Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing?
Ons leer meer oor die Euro…
Wat laat die aarde draai?
Die aarde se as is 23 grade getilt en die aarde draai antikloksgewys om sy as.
Ons paneel kenners verduidelik
– wat die aarde laat…