Hoe verklaar jy dit?
CategoryWat weet jy van PET-skanderings, platwurms en witvliegies?
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen.
Prof. Le Fras Mouton…
Oor skemerstrale, boorgatwater en iguanas
‘n Igunana-akkedis
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word.
Ons vind uit oor lewe in boorgatwat…
Spinkaanplae; Sampioene; Bloos
Ons paneel kenners praat oor sprinkaanplae en wanneer die beste tyd is om dit te bestry; sampioene wat nader aan diere as plante is; en v…
Oor reuksintuie, teepot-effek en jou hioïedbeentjie
Die paneel kenners leer ons meer van ons reuksintuie; die teepot-effek (daai lastige druppel op die teepot se tuit); hoekom sommige diere…
Slange se sig; erdwurms; beetkleur
Die span kenners beantwoord luisteraarsvrae oor die sig van slange (en wees gewaarsku van hulle sien goed),
erdwurms wat in blikbekers…
Nie vir sensitiewe luisteraars nie: Hoe werk ontbinding?; Slangakkedisse
Ons kenners gaan ons meer leer van die ontbindingsproses tot die punt waar ‘n walvis ontplof, en ons gaan leer van die slangakkedis – hoe…
Hoe groei ‘n akkedis se stert weer aan?
Hoekom kry sommige mense hallusinasies ná ‘n aorta-aneurisme?
Hoe verloor akkedisse hulle sterte, en hoe werk die regenerasie daarvan?…
Dassie en Olifant IS naasverwant
Olifantma en -baba in die Kruger Wildtuin.
‘n Dassie
Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op j…
Oor Seesterre en ook oor Gesigsmaskers
Die masker-voorstaanders beklemtoon dat die masker oor die neus en mond moet pas.
Hoe beskerm gesigmaskers jou? Watter maskers bied m…
Hoekom lyk dit soms of motorwiele agteruit draai?
Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel…
Waar kom wit leeus vandaan?
Die velkleur van die wit leeu is die gevolg van ‘n resessiewe geen wat tot uitdrukking kom.
Hoe hoor ons? Hoe gehoorsensitief is ons?…
Kan mRNS jou DNS verander?
Kan mRNA jou DNS verander?
Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak.
Hoekom is sommige s…
Drome; Reuk; Geelvinke en weervoorspellings
Die kenners praat oor
- drome en halusinasies;
- wat presies reuk is;
- hoe besoelde lug ons affekteer; en
- hoe geelvinke die weer…
Bloustertakkedis; slim honde en katte; rooikoppe se pyndrempel
Bloustertakkedis
Ons leer meer van
- die geheimsinnige bloustertakkedis, en
- vind uit of daar slim en dom katte en honde is.
…
Geitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Hoe ontstaan windrigtings?
Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021
Ons leer meer
- oor grootpoot-voëls se broeigedrag,
- hoe windrigtings ontstaan,
- hoekom on…
Voorplanting by voëls; seksualiteit; slaappille
Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, …
Miere help voëls met higiëne
Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank.
Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, e…
Wanneer is aapmannetjies aggressief teenoor kleintjies?
‘n Chachma bobbejaan
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop.
Ons vind meer uit oor…
Wat is kwik?
Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike.
Daar word antwoorde gegee vir die vreemde versk…
Oor voëls, geitjies en ysblokkies
Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek;
die misdaadrekord van geitjies;
en hoe ysblokkies in kookwater kan s…
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid?
Waar kom die Laty…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Hoeveel mense word wakker tydens operasies?
Ons kenners praat oor
- die spanwerk van wedvlugduiwe;
- hoeveel mense wakker word tydens operasies;
- die 1969-aardbewing in Tulbag…