Hoe verklaar jy dit?
CategoryElektriese motors vs binnebrand-enjins
VW Id3
Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins? Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotor…
Kwantumfisika, swart stralers en slange
Hoe verskil kwantumfisika van ander natuurwetenskaplike wette?
Wat is ‘n swart straler? En nee, dit het niks met vliegtuie te make nie…
‘n Fossielvonds, ‘n wolhaar-sambreelswam en ‘n sampioen
Wat is die fossielvonds wat ‘n luisteraar in die Karoo gevind het?
Wat is ‘n wolhaar-sambreelswam?
En wat is die sampioen wat ‘n lu…
Kon volstruise eens vlieg?
Volstruis
Kon volstruise van staanspoor af nooit vlieg nie? Het jy geweet daar is vandag meer as 60 lewende spesies voëls wat nie kan…
Die verband tussen bome en klimaatsverandering
‘n Groot wildevy
Wat het bome en klimaatverandering met mekaar te doen? Wat gebeur as die verkeerde bome op die verkeerde plek geplan…
Reïnkarnasie; eendvleis; mioglobien
Hoekom is die vleis van ‘n eend donker, en die borsvleis van ‘n hoender wit?
Wat is mioglobien?
Is reïnkarnasie konsepsueel moontli…
Son-energie-omsetting: hoe werk dit en is dit werklik omgewingsvriendelik?
Kan ‘n waaier op sigself ‘n vertrek verkoel?
Is die omgewingsimpak van ‘n sonstelsel se tegnologie skadelik en bly…
Hoe werk skerpioene se gif?
Hoe verkaar ‘n mens die verspreiding, evolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nad…
Watter produkte het die grootste koolstofvoetspoor?
Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword?
Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verm…
Word voëlnessop van voëlneste gemaak?
Word voëlnessop werklik van voëlneste gemaak? En, wat kos dit? Bevorder eetbare voëlneste goeie gesondheid?
Is dit moontlik da…
Hoe ineengestrengel is ruimte en tyd?
Is ruimte en tyd intiem verklits?
Wat is die sogenaamde platheidsprobleem en die horisonprobleem in die kosmologie?
Is daar…
Wat is die oorsprong van winde en hul slegte reuk?
Wat veroorsaak winde, waar in die ingewande ontstaan dit en hoekom ruik dit so sleg?
Waarom moet medikasie soms slegs soggens …
Oor akkedisse en hoogtevrees
Byt alle akkedisse só seer, en is dit normaal as julle jou beetkry om nié te laat los nie?
Word ‘n mens met hoogtevrees gebore…
Hoe produseer ‘n hond melk as sy nié dragtig was nie?
Die Europese spreeu
Wil jy meer weet oor die Europese spreeu?
(Lees meer oor die Europese spreeu:
https://www.allaboutbir…
Hoekom verander skilderbont-rietpaddas van kleur?
Die skilderbont-rietpadda. Foto: Johan Faasen.
Waar kom tyd en ruimte vandaan?
Wat is die skilderbont-rietpadda? Hoekom ve…
Vind meer uit oor kwikkies
Die gewone en geliefde kwikkie
Het jy geweet kwikkies kan tot vier maal ‘n jaar broei? Wat is die verskil tussen besering of …
Wat is die verskil tussen konyne en hase?
Wat is die storie agter die twee voëlkuikentjies wat ‘n luisteraar lewend op ‘n teerpad gekry het? Is die kuikens moontlik deur d…
Instinktiewe vs aangeleerde gedrag in voëls en soogdiere
Wat is perdekrag?
Volledige Lys
Waar kom die volke van elke wêreldstreek vandaan?
Volledige Lys
Verskillende volke het verskillende gelaatstrekke.
Kyk na die insiggewende video oor die s…
Hoekom word melk suur?
Melk
Volledige Lys
Aardvarke oorleef al miljoene jare
Aardvark ma en baba. https://www.hluhluwegamereserve.com/aardvark-facts-information/
Hoe is dit moontlik dat aardvarke miljoene jare …
Covid-toetse, gesigsveld van werweldiere & stereoskopiese diepte
Hoekom word ‘n nasale depper deur jou neusholte gesteek om ‘n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan ‘n monster nie uit jou keel ge…
Die Blou Trots van Nieuwoudtville
Hoe moet ons eties en moreel teenoor die grond optree?
Hoekom moet jy soms onkruid toelaat in jou tuin?
Blue Pride of Nieuwoudtvil…