Hoe verklaar jy dit?
CategoryHoekom het perde sulke groot oë?
Hoekom het perde sulke groot oë?
Is dit moontlik dat daar dalk al ‘n meteoriet in die Witbank-omgewing in die Noord-Kaap geval het?
…
Oor spinkaan in hoendereier, knope en seemyle en metrieke tonne
Sprinkaan
Hoe beland ‘n klein spinkaantjie binne-in ‘n hoendereier?
Hoekom vlieg ‘n vliegtuig en vaar ‘…
Valke en arende verskil só
Witkruisarend
Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan du…
Hoekom het mense nie sterte nie?
Hoekom het mense nie sterte nie? Wat is die funksie van die stert by soogdiere? Wat is die storie met krapspinnek…
Roofvoëls maak dekades lank op een plek nes
Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word?
Die witkruisarend
Wil jy meer weet oor die …
Hoe het buideldiere in N-Amerika beland?
‘n Ma kangaroe met haar baba knus in haar buidel.
Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na …
Oor rubber, motorbande, entropie en die sekelbos
Hoekom is sekelbos ‘n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit ‘n inheemse boom is?
Het jy geweet die mens gebr…
Hoe het virusse ontstaan?
Die griepvirus
Hoe het virusse ontstaan? Hoekom werk antibiotika nie teen virusse nie? Waaruit bestaan virusse?
Die perderunnik-k…
Kan jou troeteldier Covid aan jou oordra?
Hoe kry knopiespinnekoppe dit reg om so ongesiens jou huis binne te kom? Het jy geweet dat dit slegs die byt van ‘n wyfie-knopiespinnekop…
Maak beurtkrag jou horlosie stadiger?
Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag?
Hoekom zoem ‘n muskiet as hy nadervlieg om jo…
Meer wilde diere in stede?
Hoekom het soogdiere nie eierlêend gebly nie?
Hoekom word soveel wilde diere in stede aangetref?
Maar is dit waar of fopnuus?…
Waarom is organiese tamaties geurloos?
Hoekom het die hedendaagse organies gekweekte of winkeltamaties grootliks hulle heerlike geur en aroma verloor?
Hoe het dinosourusse v…
Hoe werk geure en reuke?
Wil jy meer weet oor virusse?
Hoekom ruik rose lekker en ontlasting sleg?
En, is dit waar dat duiwe mekaar voer wanneer hulle paar?…
Alles oor voëls en hul eiers
Hoekom lê alle voels eiers, en waarom is daar nie voëlsoorte wat lewendbarend is nie? Waarom sien ons byna geen dooie voëls langs die pad…
Oor meelmotte, ruspes, plantluise…
Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot?
Wat is die ruspe met die wit stippels wat ‘n luisteraar in sy huis gevind het?
Wil jy m…
Oor krimpvarkie- en Afika Bolas-spinnekoppe
Al gehoor van die krimpvarkie-spinnekop?
Bolas spider. Illustration by Dave Ham.
En wat is die Afrika Bolas-spinnekop? (Lees meer …
Hoekom eet bokke soms grond?
Eet bokke soms grond, en hoekom?
Wat is kropmelk, en hoe hou duiwe die kropmelk geskei van die saad wat hulle inneem?
- Laai Af …
Oor mierleeus, vreemde insekte en aarde se draai
Die mierleeu. Bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Mierleeu
Wat weet jy van mierleeus?
Al gehoor van insekte wat hulle vlerke inwen…
1 Sampioen is Mnr én Mev
Het jy geweet in die Ooste kom daar duiwe voor wat so min as 22 gram weeg? En hoekom koer duiwe in die nag?
Kan jy die aarde se gewig …
Suig vlermuise bloed?
Vrugtevlermuise
Besef jy dat ‘n vlermuis nié kan loop nie? En wil jy weet of hulle werklik bloed suig?
Al gehoor van die Bongo-mot…
Bosslange, miljoentjies, evolusie…
Al gehoor van die gespikkelde bosslang?
Het jy geweet as Miljoentjies naby roofvisse is, verloor hulle hulle kleur?
Wat dryf evolus…
Brulpadda + 65mm reën + nog reën = voorplanting
Hoekom plant paddas net in tydelike waterbronne voort? Hoekom kan hulle nie ook byvoorbeeld in plaasdamme voortp…
Die geheime lewe van myte
‘n Huismyt onder ‘n vergroting
‘n Mens kan myte nie gewoonlik met die oog raaksien nie, maar, het jy geweet daar bestaan myte wat tot…
Kameelperd kan leeu doodskop
Kameelperde is gevaarlik en rooivalke se vluggedrag word in Hoe verklaar jy dit? bespreek.
Het jy geweet ‘n kameelperd kan in alle rig…