Kompas
CategoryHier is al ons Matriek-hersiening!
Ons bied vanjaar weer Matriek-hersiening aan om ons matrieks te help. Hier is die skedule van uitsendings vanaf Dinsdag 17 September.
…
Hoe word jy ‘n ingenieur?
Hoe word jy ‘n ingenieur? Barrie Ferreira vind meer uit van ingenieurswese as ‘n studierigting, en hoe jy kan uitvind of dit vir jou …
Hoekom is die rekord-eksamen so belangrik?
Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle…
Matrikulant, is ‘n universiteitsgraad werklik vir jou?
Wat is die relevansie van ‘n universiteitsgraad? Sowat 50 – 60% van eerstejaars skop op, druip of verander van kursus. Barrie Ferreira pr…
Voorkom selfmoord onder tieners: let op na dié tekens
Die nuwe skool jaar begin en die matriekuitsale is om die draai, tieners regoor die land voel angstig en raak depressief oor die verander…
Wenke vir eerstejaars oor die oorgang van skool na universiteit
‘n Opvoedkundige-sielkundige bied vir eerstejaar studente ‘n paar wenke rakende die oorgang van hoërskool na ‘n tersiêre instelling makli…
Verbeter só jou kans om werk te kry
Byna twee uit elke drie jeugdiges sit sonder werk.
Arehan Brand gesels met dr. Linda-Louise Geldenhuys Nicholas, ‘n loopbaanspesialis …
Meisie vertel van haar depressie, selfdoodgedagtes en omkeer
Selfdood is ‘n hartseer werklikheid in Suid-Afrika, en die statistiek skets ‘n onrusbarende prentjie. Chrislynn Sias praat met Robin-Leig…
Teatergroep op Swellendam verander lewens
Jongmense op die platteland het min tot geen geriewe om hulle besig te hou. Freek Oerson, ‘n taalonderwyser van Swellendam, vertel hoe hy…
RSG Realiteitsreeks vir tieners skop af
Na weke se soek, het RSG se baanbrekerrealiteitsreeks, KRAGKAMP, afgeskop.
Volg hierdie reeks vanaf Woensdag, 14 September 2022, weekl…
Kompas Tydsbeplanner vir Graad 12’s
Athina Jansen het met Elisna Kelly opvoedkundige spesialis wat ‘n tydsbeplanner met die matrieks van 2022 opgestel het, gesels. Sy deel o…
Wat behels die werk van ‘n (sport)fisioterapeut?
Nicol Vermeulen verduidelik wat die werk van ‘n fisioterapeut behels wat in ‘n hospitaal werk. Wernich Smith praat oor fisioterapie in di…
‘n Bomontlonter vertel…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens bied loopbane in verskeie velde, van forensiese wetenskaplikes en kommunikasiebeamptes tot plofstofspesi…
Jongmense vertel: ‘n pas gegradueerde; ‘n verpleegkundige; ‘n B-Rek student; ‘n jong dokter
Lisbe Willems
Aneshia Gysman van Wyngaardt
Twee talentvolle jong vroue vertel hoe die lewe hulle geskuur en geskaaf het.
Anesh…