Monitor & Spektrum
CategoryIetermagog op rand van uitsterwing weens stropery
Die ietermagog is die dier waarmee daar die meeste op die swartmark handel gedryf word. Al ses spesi…
Voorbehoed-inspuiting verhoog risiko vir MIV
Een van sub-Sahara Afrika se gewildste voorbehoedmiddels kan vroue se risiko om met die MIV-virus besm…
Pensioen: Minstens 7x jou jaarlikse salaris is nodig vir gemaklike aftrede
Pensioen- fondse en aftrede was die afgelope ruk weer pal in die nuus, weens die Steinhoff korrupsie s…
‘n Psigiater gee raad teen Kersfees ”blues”
Hoewel die tyd vir baie mense ‘n vreugdevolle tyd is, veroorsaak dit vir ander spanning en laat dit sommiges t…
Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan
‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het va…
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding
75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit o…
Zombie-dwelm, Flakka, tref SA
‘n Nuwe soort dwelm, bekend as Flakka, met gebruikers hoofsaaklik in Amerika en Australië, het nou ook in Suid-…
Wat is die omgewingsimpak van ontsouting?
Minstens agt ontsoutingsaanlegte sal al langs die Kaapse kus…
Los SA waterkrisis só op
Oplossings vir SA se waterkrisis
Dinsdag 31 Oktober 2017Suid-Afrika se water krisis is nie beperk tot die Kaap nie, maar dit help …
Rou plastiek spoel uit op strande, versmoor ons oseane
As jy beplan om binnekort strand toe te gaan, pak sonskerm, ‘n hoed, ‘n strandhanddoek en ‘n sif. Dit is die raa…
Gebruik sigaretstompies en …bou ‘n teerpad
Navorsers in Australië wil hê die regering moet sigaretstompies gebruik om paaie te bou. Dit is glo deel van ‘n plan om van miljoene siga…
#GuptaLeaks: Waarom sluimer NVG?
Nuwe onthullings oor korrupsie kom steeds weekliks na vore deur die sogenaamde #GuptaLeaks e-posse, en vanuit ander bronne, en daar word …
Is die ontsteltenis oor swart skoolhoof rassisme?
Die konflik oor die aanstelling van ‘n swart hoof by die oorwegend bruin Klipspruit-Wes Sekondêre…
Die waarde van Bitcoin groei astronomies: wat nou?
Bitcoin, ‘n kriptogeldeenheid, se waarde het die afgelope twee jaar met 740% toegeneem, en seder…
Hoe sterk staan die EFF?
Monitor/Spektrum: Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die leier, Julius Malema glo die party se steun het sedert 2013 aa…
Passassiers stort uit tuimelswaai by Ohio-pretpark
Monitor/Spektrum: Een persoon is dood en talle ander beseer na ‘n ongeluk op ‘n tuimeltrein by ‘n pretpark in Ohio, Amerika. ‘n Dokter wa…
Het Madiba se dokter vertroulike pasiënt-inligting uitgelap?
Deel 1: Voormalige president Nelson Mandela se mediese dokter, Vejay Ramlakan (op die foto regs onder is…
MIV-kind jare lank in remissie ná kort behandeling
Die Universiteit van Witwatersrand sê meer navorsing moet gedoen word om te bepaal of ‘n Suid-Afrikaanse…
Kan iemand ge-deradikaliseer word?
Om iemand te deradikaliseer moet gedragspatrone eers verander, voordat daar van die ideologieë afstand g…
Bedrog met mediesefonds beloop R22 miljard per jaar
Bedrog met mediese fondse beloop na raming meer as R22-miljard per jaar. Dit is ‘n kwessie wat pas by ‘…