Oggend op RSG
CategoryDie anatomie van ‘n rietdak
Christiaan Munnik van Thatchcapes vertel meer oor rietdakke op Oggend op RSG. Hy is ‘n kenner van die rietdakbedryf in Wes- en Suidkaap.
…
Watter formulemelk vir my baba?
Langste perde-uithourit is in Mongolië
Deon van Tonder in die atlejee in Kaapstad by Martelize Brink en Johan Rademan
Deon van Tonder vertel vir Johan Rademan en Martelize …
China bou langste brug in wêreld
China het pas die wêreld se langste seebrug geopen. Dié brug is by Hong Kong en verbind die oostelike en westelike banke van die Pêrelriv…
Met bergfietse in die Himalajas
Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in I…
Die klank van ‘n ysbank in Antarktika
Die indrukwekkende Ross ysbank
Wetenskaplikes het ontdek dat die Ross ysbank in Antarktika ‘n vreemde klank maak.
Die klank word v…
Borskanker-oorwinnaars word draakboot-kampioene
Die amaBele Belles in Spanje deel.
‘n Groep van 20 vroue – almal oorwinnaars van borskanker en bekend as die amaBele Belles – het onl…
Die wêreld van karnivoriese plante
Peter Hewitt, Martelize en Johan in die ateljee met ‘n paar insek-etende plante.
Karnivoriese plante vang en eet insekte. Die plante …
Om met ‘n geliefde met Alzheimer-siekte saam te leef
Hoe ervaar ‘n gesinslid van ‘n Alzheimer-pasiënt die agteruitgang wat die siekte meebring? Wanneer neem mens die besluit dat bykomende so…
Hondsdolheid IS vreesaanjaend
Die virus wat hondsdolheid in dier en mens veroorsaak.
Hondsdolheid kan in enige soogdier voorkom, van meerkatte tot selfs wildsbokke…
Verlore Erica herontdek
Erica recurvata
Waarheid is soms vreemder as verdigsel…
Afgetrede fynboskweker Adriaan Hanekom het vertel op Oggend vir RSG oor d…
Skeurtandhaaie en toerisme?
‘n Skeurtandhaai
Wat het skeurtandhaaie en duikers met toerisme te doen?
Inderdaad baie meer as wat jy dalk ooit kon vermoed.
Mee…
Clanwilliam se mooiste veldblomme
Verlede jaar is Clanwilliam se veldblomskou weens droogte afgestel. Vanjaar blom die veld dat dit bars.
Daar is veldblomme, soos die b…
Troeteldiere in deeltitel-komplekse?
Prokureur Johande Ehlers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink of trustees troeteldiere in ‘n deeltitelkompleks kan verbied.
-
…
Herwinde polistireen word vensterrame
Ja, polistireen kan herwin word. Daar word vloer- en plafonlyste en selfs vensterrame daarvan gegiet en dis sterk!
Danie Barnard, verb…
Raak só veilig ontslae van asbes
Só lyk asbesvesels onder ‘n mikroskoop
Die inaseming van asbesvesels kan tot die longsiektes asbestose en mesotioloom lei, wat die le…
Die sjarme van Colombië
Colombië, een van die grootste koffie-produseerders in die wêreld, is ‘n land van kontraste en skoonheid.
Jak de Wet vertel vir Johan …
Deur die lens van ‘n wen-fotograaf
Hougaard Malan
Hougaard Malan is een van die wêreld se beste landskapsfotograwe. Een van sy foto’s – die een van ‘n eensame boompie i…
Maak jou tande veilig witter
Is dit veilig om jou tande witter te maak? Hoe werk dit? Is die tandepasta met witmakers in, doeltreffend en veil…
Rich maak Robo-vingers met 3D-drukwerk
Het jou 3-jarige al ‘n mondhigiënis/tandarts besoek?
Maak seep en kerse van ou kook-olie
Donderdag 19 April 2018
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en…