Op en Wakker
CategoryNotre Dame só in rekordtyd herstel
Die Notre Dame in Parys, waarvan groot dele vyf en ‘n half jaar gelede in puin gelê is weens ‘n brand, is die naweek weer ingewy na…
Meer as 1 miljoen neem deel aan Parkrun in SA
Die gewilde Parkrun het onlangs die eenmiljoen deelnemer-kerf verbygesteek, en daar kan met sekerheid gesê word dié inisiatief wat …
Israel en Sirië: Hoe lyk die toekoms?
Die val van die regime van Bashar al-Assad in Sirië het die stand van sake in die Midde-Ooste dramaties verander….
Wat het Ramapohosa, Trump, Rupert en Rasool gemeen?
Luidens berigte het die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, ‘n oproep na president Cyril Ramaphosa gemaak op versoek van…
Lugmag, Vloot in groot gemors
Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongevee…
Land en Sand: Mathews Phosa
Die eerste premier van Mpumalanga, Mathews Phosa, het sedert die aanbreek van demokrasie vyf staatspresidente sien kom en tot dusve…
Louis Liebenberg: Waarom het mense hom aanhou glo?
Die vermeende diamantswendelaar, Louis Liebenberg, en sy meelopers verskyn môre weer in die hof nadat hulle al ‘n week agter tralies is. …
Minister gee aandag aan parool-probleme
Daar is ‘n enkele kriminoloog in die hele korrektiewe dienstestelsel wat paroolaansoeke moet beoordeel. Volgens Daily Maverick is h…
China se invloed op SA se internasionale betrekkinge
Die Suid-Afrikaanse regering wil die skakelkantoor van Taiwan uit Pretoria skuif, klaarblyklik om China tevrede te stel. Dis nie di…
Wie sal beste vir SA wees: Trump of Harris?
Dawie Roodt van die Efficient groep praat oor wie die beste vir Suid-Afrika se ekonomie sal wees – Donald Trump of Kamala Harris?
…
Wêreld-Alzheimersmaand: Innes Benadé gesels oor sy ma se reis
September is Wêreld-Alzheimersmaand en Saterdag 21 September is Wêreld-Alzheimersdag. Daar is na raming sowat 50 miljoen mense wêre…
SAUK se finansiële posisie en sakemodelle
Die nuwe SAUK-raad is sowat ‘n jaar en ‘n half gelede aangestel, en dit wil voorkom of hernude pogings aangewend word om die finansië…
Beyers Naudé – ‘n sonderlinge onderhoud uit die argief
Dis vandeesweek die 20ste herdenking van die dood van die mensregteaktivis en teoloog, dr. Beyers Naudé. Hy is op 7 September 2004 op 89 …
Het die Regering werklik planne om die misdaad-epidemie hok te slaan?
Ná die bekendmaking van die misdaadstatistiek deur die minister van polisie, Senzo Mchunu, het die parlementêre portefeuljekomitee vi…
Hoekom vry China so hard na Afrika?
Die Forum vir China-Afrika-samewerking loop vandag in China ten einde. Die Chinese president, Xi Jinping, het die rooi tapyt behoorli…
Nuwe boek oor vernietigende gevolge van kaderontplooiing
Die ANC se obsessie met kaderontplooiing het Suid-Afrika tot op die rand van totale ineenstorting gebring. In sy jongste boek, SUPER CADR…
Paralimpiese medaljewenner Louzanne Coetzee gesels uit Parys met RSG
Sy het Maandag Suid-Afrika se tweede medalje by die Paralimpiese Spele in Parys verower, toe sy die bronsmedalje in die 1 500 met…
Hulde aan Abraham de Vries
“Hy was ‘n beroemde Storieman wat nie bloot ’n kenner van die kortkunsvorm en samesteller van die kortverhaalboek was nie. Hy was self di…
Land en Sand: Lourensa Eckard
Lourensa Eckard is elke Maandagaand aan’t politiek praat in haar program, In Gesprek, op kykNET. Sondae sien jy haar ook op Carte Blanche…
Kan sonkrag SA red van beurtkrag op langtermyn?
Sonkragopwekkingsvermoë dra stadig maar seker by om die beurtkragkrisis in Suid-Afrika te verlig. Suid-Afrika het teen Junie vanjaar ‘n a…
Sluipmoorde op korrupsievegters in SA neem skerp toe
Sluipmoorde en sluipmoordpogings op mense wat korrupsie-ondersoeke in Suid-Afrika doen, het die afgelope paar jaar dramaties toegeneem.
…
Moet ons skrik vir a-pokke?
Die Wêreldgesondheidsorganisasie oorweeg om die uitbreking van a-pokke as ‘n internasionale gesondheidskrisis te verklaar. Dit volg nadat…
Opposisie-ministers kry baie aandag, maar hoe vaar hulle?
ANC-ministers mor glo omdat hulle nie dieselfde aandag en mediablootstelling kry nie as hulle kollegas van opposisiepartye. Hulle is glo …
Nuwe MIV-VIGS-inspuitings nou in SA beskikbaar
Die CAB-LA-inspuiting is in Desember 2022 geregistreer as ‘n middel om MIV-VIGS te voorkom. Tot dusver het die department van geson…