Op en Wakker
CategoryHerrie oor Olimpiese openingseremonie oor…niks?
Daar was ‘n behoorlike herrie ná die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Parys. Sommige het oor heelwat dinge gemurmureer, maar w…
Wat verg dit om op die hoogste vlak mee te ding?
Die wêreld se oë is vasgenael op Parys waar atlete hulle staal wys in elke sportsoort denkbaar, selfs briekdans. Dis ‘n skouspel van mens…
Sal SA in AGOA-ooreenkoms bly?
Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, die sogenaamde Agoa-handelsooreenkoms, se beraad begin vandag in Washington DC en duur …
Wêreld Bewaringslandboukongres in Kaapstad
Die 9de Wêreldkongres oor Bewaringslandbou is die afgelope paar dae onderweg in Kaapstad. Van die voorste wetenskaplikes en boe…
Die regering se kernkragplanne
Die Nasionale Kernreguleerder het Eskom die groenlig gegee om eenheid een van die Koebergkragstasie vir nog 20 jaar, tot 21 Julie 2044, t…
Ons geses Land en Sand met Piet Croucamp
Vir jare lank al is hy een van dié bekendste politieke ontleders in Suid-Afrika. Tydens en na afloop van die onlangse verkiesing was …
Is die nuwe kragtariewe steeds te min?
Johannesburgers wat nou elektrisiteit op hulle voorafbetaalde meters gelaai het, het met ‘n skok agtergekom hulle kry aansienlik minder e…
Historiese almanak: Die Mafia, Valentynsmoorde en Machine Gun McGurn
Albé Grobbelaar gesels oor die Mafia, die Valentysdagmoorde en Machine Gun McGurn.
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, NAVO, is vanjaar 75 jaar oud. Ná ‘n tydperk van relati…
Moet leerders deurgesit word?
Volgens die Oos-Kaapse departement van onderwys is daar in vanjaar se matriekgroep 9 300 leerders wat nog nie ‘n enkele graad geslaag het…
Historiese Almanak: Wat weet jy van Sjeg Joesoef van Makassar?
Sjeg Joesoef van Makassar
Albé Grobbelaar gesels oor Sjeg Joesoef van Makassar.
Die kramat van sjeg Jooesoef
Die Krama…
Die Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes
Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onde…
Land en sand met Leandie du Randt
Sy is ‘n akteur, motiveringspreker, skrywer, entrepreneur en TV-aanbieder. Leandie du Randt sit nie stil nie. Haar nuwe TV-prog…
Is die oorlog in Gasa byna op ‘n einde?
In sy eerste televisie-onderhoud sedert 7 Oktober 2023, het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gesê die “intensiewe fas…
Anton Goosen gesels land en sand
Hy het al honderde liedjies in Afrikaans geskryf, en ‘n wye verskeidenheid kunstenaars – van Laurika Rauch en Lucky Dube, tot Sonja H…
Die kuns van politieke onderhandeling
Suid-Afrika is weer by ‘n keerpunt soos in die 1990’s, en weer sal daar onderhandel moet word, soos tydens die Konvensie vir ‘n Demokrati…
Hlabisa gesels oor die IVP se koalisie-planne
Vandag presies ‘n week gelede het die land stembus toe gegaan. ‘n Week later het die magspolitieke toneel in ons land dramaties verander,…
Verkiesing 2024: ANC-uitslag was dekades lank ondenkbaar
Die verkiesing is verby, en is vry en regverdig verklaar.Behalwe die DA en die MK-party, het byna al die ander partye minder setels as ná…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…
Die rioolbesmette Vaalrivier: Munisipale bestuurder aangekla
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit, April Ntuli, staar twee strafregtelike klagte in die gesig weens dié mun…
Wettige vuurwapenprobleem in SA?
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in ‘n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwap…
BELA-wet: Waar en wolhaar
AfriForum en Solidariteit het ‘n streep in die sand getrek oor die omstrede wysigingswette op basiese onderwys, die sogenaamde BELA-wette…
Is Indië eersdaags ’n supermoondheid?
7 Mei 2024
Indië se ekonomie het in 2023 Brittanje verbygesteek as die wêreld se vyfde grootste ekonomie. Verlede week is die land se ve…
Kirsten Neuschäffer is SA Sportvrou van die Jaar
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis wat ‘n alleenvaart om die wêreld gewen het, en is eergisteraand aangewys as Suid-Afrika se Sport…