Op en Wakker
CategorySA se grens met Lesotho ‘bestaan nie meer nie’
Suid-Afrika se grens met Lesotho strek oor sowat 1 000 km, en groot dele hiervan grens aan die Vrystaat. Oorgrensmisdaad is al geruim…
SARS wil toeslaan op tabaksmokkelaars
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ‘n indrukwekkende R54 miljard meer ingesamel as waarvoor die Tesourie begroot het. Daar is eg…
Regering se riglyne vir transgender-opvoeding lok kritiek
Die Departement van Basiese Onderwys se planne vir transgender-riglyne vir onderwysers van kleuter- en laerskoolleerders het krit…
Die hoë lewenskoste – is daar lig aan die einde van die donker tonnel?
Varknier suksesvol in mens oorgeplant – hoe werk dit?
Dit gaan so goed gegaan met ‘n pasiënt wat ‘n varknier ontvang het, dat hy onlangs uit die hospitaal ontslaan is. Die 62-jarige Richa…
Suksesresep van die beste sekondêre stad in SA
Good Governance Africa se bestuursprestasie-indeks vir munisipaliteite is onlangs bekend gestel. Dit dui die beste en vrotste munisip…
Korrelbed-kernkrag vir boere beplan
Toe die Suid-Afrikaanse regering die ontwikkeling van die modulêre korrelbedreaktor onder oudpresident Jacob Zuma gestaak het, was Suid-A…
Plan om olifante in Knysnabos te hervestig
Die Knysnabos is Suid-Afrika se grootste woud, en beslaan ongeveer 568 vierkante kilometer. Dié mistieke bos en sy olifante is wêreldwyd …
Eskom moet inligting oor kontrakte aan AfriForum oorhandig
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n oorwinning oor Eskom in die hooggeregshof behaal. Eskom moet kontrakte aan AfriForum oorha…
Joernalis vertel van besoek aan Oekraïne
Rusland se oorlog in Oekraïne is al langer as twee jaar aan die gang. Duisende mense – soldate en burgerlikes – het al in die oorlog …
Interessante bevindings oor kameelperde
Is daar ‘n tamheid vir renosterstroopnuus?
Mynbou: Is die res van Afrika nou aantrekliker as SA?
Die Mynbou-indaba het verlede week in Kaapstad ten einde geloop.
Dit was een van die grootste Indabas ooit, met meer as 11 000 mense w…
Wêreldradiodag: Wat is die rol van ‘n openbare diensstasie soos RSG?
Op 13 Februarie word Wêreldradiodag gevier. Ons het verlede week gepraat oor die rol van kommersiële en gemeenskapstasies. Een van die be…
Die belangrikheid van ’n baba se eerste 1000 dae
In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam…
SAPD ‘grootste verskaffer van onwettige vuurwapens’
Sedert die oud-polisiekolonel, Christiaan Prinsloo, in 2016 gevonnis is nadat hy meer as 2000 vuurwapens aan veral bendes op die Kaap…
Hoekom moet die strafproseswet verander word?
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het aangekondig daar sal met erns begin word om strafproseswetgewing te …
Is die Slaagsyfer te laag vir matrieks ?
Die nuwe skooljaar is aan die gang, en soos jy nou al baie gehoor het, is die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak. Minister Angie …
Gerco praat oor sy 6 jr as Al-Kaïda-gevangene en sy onderhandelaar vertel meer
Gerco van Deventer en sy vrou Shereen
Hy was skaars drie dae in Libië, waar hy as ‘n paramedikus kontrakwerk sou doen. Dit wa…
‘Revolusie nodig in SA-onderwys’
Skole het geopen vir 2024. Sowat ‘n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin.
Uitkomste, gemeet aan die g…
Die belangrikste konflikgebiede in die wêreld is…
Die wêreld gaan gebuk onder tientalle gewapende konflikte. Van die konflikte sluit onder meer Israel se oorlog teen Hamas, Rusland se…
Die trauma wat emigrasie veroorsaak
“My ouma bly in ‘n rekenaar”, het ‘n kleinkind van ‘n Suid-Afrikaanse ouma vertel. Die kind woon in die buiteland en sy ouma in Suid-…
Koning Charles vereer John Kani
John Kani
Koning Charles het laat verlede jaar die Suid-Afrikaanse veteraan akteur en dramaturg, dr. John Kani vereer met die Ord…
SA vs Israel: wat sal die gevolge wees van dié hofsaak?
Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag verkla onder meer, weens beweerde volksmoord. Die saak word eersko…