Op en Wakker
CategoryDie belangrikheid van ’n baba se eerste 1000 dae
In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam…
SAPD ‘grootste verskaffer van onwettige vuurwapens’
Sedert die oud-polisiekolonel, Christiaan Prinsloo, in 2016 gevonnis is nadat hy meer as 2000 vuurwapens aan veral bendes op die Kaap…
Hoekom moet die strafproseswet verander word?
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, het aangekondig daar sal met erns begin word om strafproseswetgewing te …
Is die Slaagsyfer te laag vir matrieks ?
Die nuwe skooljaar is aan die gang, en soos jy nou al baie gehoor het, is die matriekuitslae vanoggend bekend gemaak. Minister Angie …
Gerco praat oor sy 6 jr as Al-Kaïda-gevangene en sy onderhandelaar vertel meer
Gerco van Deventer en sy vrou Shereen
Hy was skaars drie dae in Libië, waar hy as ‘n paramedikus kontrakwerk sou doen. Dit wa…
‘Revolusie nodig in SA-onderwys’
Skole het geopen vir 2024. Sowat ‘n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin.
Uitkomste, gemeet aan die g…
Die belangrikste konflikgebiede in die wêreld is…
Die wêreld gaan gebuk onder tientalle gewapende konflikte. Van die konflikte sluit onder meer Israel se oorlog teen Hamas, Rusland se…
Die trauma wat emigrasie veroorsaak
“My ouma bly in ‘n rekenaar”, het ‘n kleinkind van ‘n Suid-Afrikaanse ouma vertel. Die kind woon in die buiteland en sy ouma in Suid-…
Koning Charles vereer John Kani
John Kani
Koning Charles het laat verlede jaar die Suid-Afrikaanse veteraan akteur en dramaturg, dr. John Kani vereer met die Ord…
SA vs Israel: wat sal die gevolge wees van dié hofsaak?
Suid-Afrika het Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag verkla onder meer, weens beweerde volksmoord. Die saak word eersko…
Gaan die ANC dieselfde pad stap as die NP?
Is ondergrondse mynstakings nou die norm?
Regering onbeholpe en soms onbevoeg om ekonomie te laat groei
Vir die eerste keer in meer as 20 jaar het die pluimveereus, Astral Foods, ‘n verlies aangekondig. Beurtkrag, reuse probleme met watervoo…
Egskeidingsprokureur skryf boek oor hoe om nie te skei nie
‘n Egskeidingsprokureur wat ‘n boek skryf oor hoe om egskeidings te vermy, klink so ietwat teenstrydig! Tog is dit presies wat Bertus Pre…
Dr Nicholas Crisp skerm vir die omstrede NGV
Die Nasionale gesondheidsversekering-wetsontwerp, die NGV, is gisteraand in die nasionale raad van provinsies goedgekeur en sal nou na pr…
Hulde aan die legendariese musiekmeester Ronnie Samaai
Musieklegende Ronnie Samaai
Die musieklegende, Ronnie Samaai, is gisteroggend in die ouderdom van 87 jaar oorlede. Hy was ‘n viool ma…
Kan die NVG gered word?
Na die beweerde Eskom-staatskaper, Matshela Koko, se verhoor voorlopig uit die handelshof gegooi is, loop die Nasionale Vervolgingsgesag …
Wie is Gen Z nou eintlik?
Die PEW-navorsingsentrum beskryf Generasie Z, of soos hulle meer algemeen bekend is, Gen Z (Zie), as jong mense wat tussen 1997 tot min o…
Nuwe kinderboek oor wêreld se godsdienste
Daar is ’n nuwe kinderboek wat die meeste van die wêreld se godsdienste en geloofsfilosofieë van A tot Z belig en verduidelik, sonder om …
Wat sê Internasionale reg oor gewapende konflik?
Internasionale militêre reg en konflik – Deel 1
Dis vandag die veertigste dag van die Israel-Hamas oorlog, en beelde van verwoesting e…
Hoekom is jagluiperds nou uiters bedreig?
‘n Jagluiperd
Hulle is grasieus en die vinnigste dier op aarde. Tog is jagluiperds ook een van die mees bedreigde groot-kat-spesies o…
Die skokkende toestand van ons Lugmag
Naas die Royal Air Force in Brittanje, is die Suid-Afrikaanse Lugmag die oudste lugmag in die wêreld. Hulle vier vanjaar 103 jaar se best…
Gasa-konflik verdeel wêreld
Dis net meer as ‘n maand sedert Hamas ‘n dodelike aanval op Israelse burgers uitgevoer het, en Israel se weermag op sy beurt, eers met sw…
Hoekom sukkel koalisies so?
Die koalisie-chaos in die Johannesburg-metro het nou ‘n punt bereik waar nie-regeringsorganisasies soos OUTA, Defend Our Democracy en die…