Op en Wakker
CategoryDie ANC en die misdaadbase
“Die kriminalisering van die ANC het ‘n nuwe klas krygshere tot gevolg. Meer as 20 vragmotors is verlede week aan die brand gesteek op va…
Loop lig vir oor-die-toonbank genetiese toetse
In ons reeks oor genetika en genetiese raad, praat ons met genetiese raadgewer Frieda Loubser oor genetiese toetse wat direk aan die verb…
Wat is jou kans om ‘n oorerflike siekte te kry?
‘n Mens hoor dikwels ‘n siekte is oorerflik. Genetika kan ‘n groot rol speel in siektetoestande soos kanker, demensie, hartkwale en selfs…
Kan die konflik tussen Israel en Palestina ooit opgelos word?
Geweld tussen Israel en Palestina het die afgelope weke opgevlam en in felheid toegeneem, veral aan die Wesoewer. Sowat drie miljoen Pale…
Hoe sien die buiteland vir SA?
Hoe word Suid-Afrika se buitelandse beleid, diplomate en amptenare deur die internasionale rolspelers, groot- en middelmoondhede gesien?
…
Dink mooi voor jy emigreer
Dink mooi voor jy oppak en uit Suid-Afrika pad gee. Teen 2030 sal ‘n kwart van die wêreldbevolking in Afrika woon, wat baie geleenthede s…
Duisende vetplante weekliks gestroop
Tussen 3 000 en 70 000 vetplante word weekliks in die Noord-Kaap in die Karoo, Boesmanland en Richtersveld gesteel – en dis net die geval…
Hoe werk genetiese raadgewing?
‘n Mens hoor dikwels ‘n siekte is oorerflik. Genetika kan dus ‘n groot rol in siektetoestande soos kanker, demensie en hartsiektes speel….
Zuma se belastingrekords mag bekend gemaak word
Die Konstitusionele Hof het beslis dat belastingrekords van individue onder sekere omstandighede bekend gemaak mag word, onder meer wanne…
‘Bring ou wit mans terug om SA te help’
Bring ou wit mans terug om Suid-Afrika te help, pleit Beeld-joernalis Carla Lewis in ‘n onlangse meningsartikel in Beeld en op Netwerk24….
Groei die steun van die DA?
Indien ‘n mens ‘n DA-peiling kan glo wat glo uitgelek en in Business Day verskyn het, behoort die party, indien 66% van die kiesers aanst…
Hoekom val so baie mense vir swendelskemas?
Die vermeende Ponzi-baas, Louis Liebenberg, boer in koerante en op nuuswebwerwe. Daar’s ook die Bernie Madoff-dokumentêr op Netflix, en s…
Gwede se omstrede kragskepe oppad na die Baai
Die nuuswebwerf, Daily Maverick, berig die minister van vervoer het ‘n spesiale verordening uitgevaardig wat die omstrede Turkse kragskip…
Konsepwetgewing oor NGV wek kommer oor gesondheidsdienste en nuwe plundering
Die konsepwysigings aan die wetsontwerp vir die skepping van die nasionale gesondheidsversekering, of die NGV, is Vrydag deur die portefe…
Moet die Poskantoor gered word?
Dit is vanjaar 231 jaar sedert die eerste posdiens in Suid-Afrika begin is. En vanjaar is die Suid-Afrikaanse Poskantoor voorlopig gelikw…
Doodsklok vir demokrasie lui in Zimbabwe
Wetgewing om burgerregte organisasies in Zimbabwe te reguleer kan dalk die doodsklok vir demokrasie in ons buurland wees.
Só meen prof…
ANC se verwarring oor Internasionale Strafhof het diplomatieke gevolge
Vir die tweede keer in sewe jaar het Suid-Afrika aangedui hulle wil die Internasionale Strafhof verlaat. In 2016, nadat die regering nie …
Kenners besorg oor voorspelde droë winter wat wag
Die jongste seisoenale klimaatvooruitsig wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik is, het kenners bekommerd oor ’n droë tydperk w…
Is SA ‘n Mafia-staat onder beheer van misdaad-sindikate?
Met die onlangse sluipmoord op die likwidateur Cloete Murray en sy seun, Thomas, op die besige N1 by Midrand, meen verskeie kommentators …
Afrikaans op Matie-kampus?
Afrikaans op die kampus van die Universiteit Stellenbosch bly maar ‘n netelige kwessie. In die jongste verwikkeling is daar ‘n mosie van …
Waterregte mag só oorgedra word, beslis Hof
Waterreghouers in Suid-Afrika het verlede week ‘n belangrike oorwinning in die konstitusionele hof behaal. Dit gaan oor die manier hoe wa…
Wie is Paul Mashatile? Het hy ‘mafia’-konneksies?
Wie is Paul Mashatile, Suid-Afrika se nuwe adjunkpresident? En wat het hy met ‘n sogenaamde mafia uit te waai?
Ons gesels met Roland Hen…
Die ATKV-skryfskool op Potchefstroom is van die baan
Die ATKV-skryfskool het op 1 Januarie 1990 by die destydse PU vir CHO tot stand gekom. Die skrywer en akademikus, Hans du Plessis, was di…
Waar staan watervoorsiening in SA?
Richard Spoor, ‘n publieke belange-prokureur, verduidelik wat die stand van sake is met betrekking tot watervoorsiening in Suid-Afrika.