Op en Wakker
CategoryHoe veilig is ‘n mens in Suid-Afrika?
Suid-Afrika het die afgelope maand deurgeloop onder verskriklike misdade en veiligeidsmislukkings, waarvan heelparty in township-tavernes…
Kragkrisis: Mantashe is vlieg in salf; De Ruyter se plan
Mantashe is die probleem
Verskeie burgerlike organisasies se geduld raak op met Gwede Mantashe, die minister van energie.
Hulle wil h…
Megan Raaths vertel: My pa het my nie verkrag nie
Megan Raaths
RSG gesels met Megan Raaths, wie se pa destyds skuldig bevind is aan seksuele aanranding van Megan nadat maatskaplike we…
SA se power munisipaliteite
Dit gaan power in die meeste van Suid-Afrika se munisipaliteite. Dis iets wat duidelik geword het nadat die ouditeur-generaal haar verdoe…
Kan die Regering se nuwe planne vir die spoorweë werk?
Suid-Afrika het ‘n nuwe plan vir die spoorweë. Die minister van vervoer het verlede week meer daaroor bekend gemaak tydens ‘n geleentheid…
Is Cyril in die sop oor valutabeheer?
Antwoorde word van pres. Cyril Ramaphosa geëis oor hoekom daar so baie kontant in ‘n buitelandse geldeenheid in sy plaashuis was, waar ‘n…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Dawie Roodt vasgekeer in Rusland
Die oulike tweeling van Dawie Roodt en sy Russiese vrou, Marina. Die foto is in 2019 geneem.
Ekonoom Dawie Roodt is tans in R…