Programme
CategoryWatter rol kan die private sektor speel om water in ons krane te hou?
Watter rol kan die private sektor speel om water in ons krane te hou?
Jann Prinsloo, hoof van PCM gesels oor watervoorsiening.
Volg R…
Ons geses Land en Sand met Piet Croucamp
Vir jare lank al is hy een van dié bekendste politieke ontleders in Suid-Afrika. Tydens en na afloop van die onlangse verkiesing was …
10 Dinge wat jy moet weet van dokumentêre programme
Johan Rademan vertel tien dinge wat jy van ‘n radio-dokumentêr moet weet. Hy het al sowat 60 dokumentêre programme vervaardig, en verskei…
Hoeveel water in oseane, en grond bo seevlak?
Hoeveel volume van grond bo seevlak is daar, en hoeveel water in die oseane? Kan die een die ander opvul?
Is dit waar dat paddas kan v…
Die verband tussen ruimteweer, son-uitbarstings en die weer
Ons praat oor ruimteweer en die son se manewales.
Daar het onlangs twee asteroïedes só naby die aarde verbygekom dat radarbeelde van h…
Wat is die regsaspekte betreffende boubedrywighede in deeltitelkomplekse?
Igna Klynsmith bespreek die reëls m.b.t. boubedrywighede in deeltitelkomplekse. Hy praat ook oor handelsbeperkingsklousules in dienskontr…
Die vervaardigingsektor hou aan terugsak, met slegs enkele ligpunte
Die vervaardigingsektor hou aan terugsak, met slegs enkele ligpunte
Iaan Venter van die Reserwebank (Sarb) gesels oor die vervaardigin…
Hoe gemaak as die begunstigde van ‘n trust minderjarig is?
Igna Klynsmith praat weer oor die strafreg, onder meer oor skeermeslemmetjies wat die produk in Suid-Afrika is wat die meeste gesteel wor…
Is molkrieke gevaarlik?
‘n Molkriek is die mol van die insekwêreld, maar is hulle gevaarlik?
Toe jou ouma gesê het jy het VUILBLOED, wat het sy bedoel?
Hoe…
Kennis van genetika kan ouers help om hul kind se gestremdheid beter te verstaan
Fanie du Toit praat met dr. Ben Greyling oor ‘n basiese kennis van genetika. Dit kan ouers help en toerus om die oorsaak van hulle kind s…
Wat weet jy van ons boerbokke?
Michelle Kruger vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se boerbokke.
Is die nuwe kragtariewe steeds te min?
Johannesburgers wat nou elektrisiteit op hulle voorafbetaalde meters gelaai het, het met ‘n skok agtergekom hulle kry aansienlik minder e…
My kind is gay… wat nou?
Dr. Marietjie van Loggerenberg, ‘n pastorale narratiewe terapeut, praat oor ouers en die samelewing se aanvaarding van gay-kinders.
Historiese almanak: Die Mafia, Valentynsmoorde en Machine Gun McGurn
Albé Grobbelaar gesels oor die Mafia, die Valentysdagmoorde en Machine Gun McGurn.
Die Amerikaners hou aan om hier te kom jag
Die Amerikaners hou aan om hier te kom jag
Tonie de Bruyn, president van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) ges…
PwC waarsku oor water en klimaat in die volgende dekade
PwC waarsku oor water en klimaat in die volgende dekade
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor PwC se jongste verslag oor Suid-A…
Richard van der Westhuizen lees een van sy eie kortverhale
Ons kuier op die vooraand van Namakwaland se blommeseisoen, in die skryfwêreld van Gert Sarrisam. Richard van der Westhuizen lees sy kort…
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
NAVO is 75, maar hoe lyk die toekoms?
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, NAVO, is vanjaar 75 jaar oud. Ná ‘n tydperk van relati…
Moet leerders deurgesit word?
Volgens die Oos-Kaapse departement van onderwys is daar in vanjaar se matriekgroep 9 300 leerders wat nog nie ‘n enkele graad geslaag het…
Suid-Afrikaanse werkers sukkel met uitbranding
Suid-Afrikaanse werkers sukkel met uitbranding
Prof Renata Schoeman, hoof van gesondheidsleierskap aan Stellenbosch se sakeskool gesels …
Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto
Daar is geleenthede vir werkskepping in kripto
Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie
Die doeltreffendheid van sonpanele verbeter met nuwe tegnologie
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologi…
Historiese Almanak: Wat weet jy van Sjeg Joesoef van Makassar?
Sjeg Joesoef van Makassar
Albé Grobbelaar gesels oor Sjeg Joesoef van Makassar.
Die kramat van sjeg Jooesoef
Die Krama…
Matrikulant, is ‘n universiteitsgraad werklik vir jou?
Wat is die relevansie van ‘n universiteitsgraad? Sowat 50 – 60% van eerstejaars skop op, druip of verander van kursus. Barrie Ferreira pr…