Programme
CategoryTermiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SA…
Is jy rooi, geel, blou of groen?
Entrepreneur en motiveringspreker Lynette Beer het die vierkleur-temperamentmodel ontwikkel. Sy praat oor die verskillende soorte t…
Wat is die regs-implikasies van nuwe gesondheidswet?
Igna Klynsmith bespreek wat met ‘n insolvente of bankrotboedel gebeur.
Spesialisgas Est-Marié MCallahan bespreek die jongste ver…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…
Luister Donderdagaand na ‘n spanningsdrama
In Donderdag 23 Mei se Radioteater om 20:00, kan jy luister na Dink jy darem nog aan my?
Dit is geskryf deur Francois Bloemhof. Die re…
Video van lawa-meer op die maan Io
Matie en Willie gesels uitgebreid met Jim Adams oor Boeing Starliner, wat as alles goed verloop, op Maandag 5 Mei vir die eerste keer rui…
Die rioolbesmette Vaalrivier: Munisipale bestuurder aangekla
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit, April Ntuli, staar twee strafregtelike klagte in die gesig weens dié mun…
Hoe regsbindend is ‘n mondelingse ooreenkoms?
Igna Klynsmith bepreek Igna luisteraarsbriewe oor serwitute en provikasie.
Spesialisgas Peto Milton praat oor mondelinge ooreenk…
Luister Donderdagaand na PG se ‘Plaston: DNS-kind’
Plaston: DNS-kind is ‘n drama uit die argief deur P.G. du Plessis.
Die storie
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige…
Wettige vuurwapenprobleem in SA?
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in ‘n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwap…
Meer oor 4 son-uitbarstings binne minute
Daar was onlangs ’n gebeurtenis op die son waar vier uitbarstings binne minute van mekaar ontspring het. Dr. Stefan Lotz verduideli…
Hoe beland die Afrika-padda in die VSA?
Mag jy die voëls in jou tuin voer? Veroorsaak dit afhanklikheid? Watter kossoorte is veilig en watter is ongesond vir die voëls?
…
Ma en ouma ontlont bendegeweld
Alicia Grundling deel die storie van ‘n ma en ouma wat bendegeweld ontlont het.
BELA-wet: Waar en wolhaar
AfriForum en Solidariteit het ‘n streep in die sand getrek oor die omstrede wysigingswette op basiese onderwys, die sogenaamde BELA-wette…
Salarisverhoging, maar geen oortydbetaling?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor ‘n salarisverhoging, maar geen oortydbetaling, en ‘n saak oor ‘n TV…
Is Indië eersdaags ’n supermoondheid?
7 Mei 2024
Indië se ekonomie het in 2023 Brittanje verbygesteek as die wêreld se vyfde grootste ekonomie. Verlede week is die land se ve…
Kirsten Neuschäffer is SA Sportvrou van die Jaar
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis wat ‘n alleenvaart om die wêreld gewen het, en is eergisteraand aangewys as Suid-Afrika se Sport…
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
Jebb McIntosh, uitvoerende hoof van CDH gesels oor v…
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
Warick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die ro…
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
7 Mei 2024
Colin Strumpherm van BetterBond gese…
Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?
Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie.
10 Dinge wat jy moet weet van langspeelplate
Harry Isaacs vertel tien dinge wat jy van langspeelplate moet weet.
Wendramas: ‘Shirley se skuld’ op 2 Mei
Luister Donderdag 2 Mei na Shirley se skuld, een van ons wendramas.
Ons sluit die tentoonstelling van 2023 se wendramas af met die mer…
Verander die onlangse wysigings aan BELA die beheer oor taal en toelating?
Die voorgestelde wysigingswet op onderwyswette, of BELA, is deur die verkose komitee oor onderwys, tegnologie en sport van die nasionale …