Programme
CategoryAs die gevoel om verlief te raak, ‘n obsessie word…
Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie…
Swamme op kos kan mense en troeteldiere se lewers aantas
Wat is aflatoksien, en hoekom word so baie produkte wat verwerkte grondboontjies bevat van die winkelrakke onttrek?
Hoe kan ‘n middel …
Donderdagaand: 30 Jaar van Demokrasie – Roelf se rol
Roelf Meyer
Op 2 Februarie kondig die destydse president FW De Klerk aan dat hy Nelson Mandela ná 27 jaar uit die tronk gaan vrylaat …
Die effek van hoë konflik selfs ná egskeiding op kinders
Hoë konflik kan verstaan word wanneer dit binne die huwelik plaasvind en lei tot egskeiding, maar wat gaan verkeerd as die konflik hoog b…
Bou só ‘n verhouding met jou oorsese kleinkinders
Hoekom raak sout laf?
Sonpanele wat duisend maal doeltreffender is as aardse sonpanele?
Joernalis vertel van besoek aan Oekraïne
Rusland se oorlog in Oekraïne is al langer as twee jaar aan die gang. Duisende mense – soldate en burgerlikes – het al in die oorlog …
Is daar iets soos ‘alter’ persoonlikhede in die regte lewe of net in sepies?
Kan ‘n mens van ‘n Sagmoedige Sandra in ‘n Moordenaar Esther verander? Is daar iets soos ‘alters’ in die regte lewe, of net in sepies en …
Hoe word kriptogeld in SA gereguleer?
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse uitspraak in die Kaapstad Hooggeregshof oor die stryd teen die skending van outeursreg.
Speslialis…
Orion fluks besig om kopermyne in die Noord-Kaap te ontwikkel
Orion fluks besig om kopermyne in die Noord-Kaap te ontwikkel
Die uitvoerende hoof van Orion Minerals, Errol Smart gesels oor hulle fi…
Interessante bevindings oor kameelperde
Luister weer: Anargie Sonder Antibiotika – Die Fokofpolisiekar Storie
Die Karre
Kort na die aanvang van die Millenium gee Belville geboorte aan ‘n bende van vyf wat die koers van Afrikaanse musiek vir jo…
Wat is nagglanswolke?
Nagglanswolke (noctilucent clouds) is van die hoogste wat daar is. Willie Koorts vertel meer van hierdie interessante verskynsel.
‘n K…
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jelliev…
‘Begin van nuwe era in die behandeling van hartritme-defekte’
Só ontplooi die blomvormige kateterpunt in die linker-atrium presies waar die long-are in die atrium uitmond. Dit is waar die foutiewe i…
Mag kinders inmeng in hul bejaarde ouers se geldsake?
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor eksekuteursfooie, en ‘n geval waar kinders inmeng in hulle bejaarde ouers se geldsake.
Spesialisg…
Hoe vaar Curro nou?
Curro het nou meer as 73 000 leerders op hulle kampusse
Cobus Loubser, bestuurshoof van Curro gesels oor die groep se finansi…
Luister na gedigte oor herinneringe aan oorlede ma’s en pa’s
Luister weer: Wuppertal se kosbare kultuurerfenis saamgevat in dokumentêr
WUPPERTAL: STAP VIR STAP DIE TOEKOMS IN deur Johan Rademan
Op Oujaarsaand in 2018 breek ‘n verwoestende brand op Wuppertal in die …Is daar ‘n tamheid vir renosterstroopnuus?
Luister weer na ‘As mense saam sing – Die alchemie van koorsang’
Die Stellenbosse Universiteitskoor
Luister weer na ‘n dokumentêr oor koorsang, saamgestel deur Ina Strydom.
Koorsang bestaan reeds…
Wat doen Kragklappe aan jou brein?
Kragklapkompetisies is reeds in Amerika baie gewild. Dit is ook aan die posvat in Suid-Afrika. Die ontvanger staan weerloos en wag vir ‘n…
Mans rou rasioneel; vroue rou emosioneel
…