Programme
CategoryHoekom word jong kinders skielik stom in sekere situasies?
Paarl kry ‘n ondergrondse laboratorium
Dr. JJ van Zyl vertel van Afrika se eerste diep ondergrondse laboratorium, Paarl Africa Underground Laboratory, wat beplan word in …
RSG + ATKV = 2024 Radiodramakompetisie
Vanjaar vind die 28ste RSG-radiodramaskryfkompetisie plaas.
Dié kompetisie bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hul kreatiwite…
Luister weer na Só klink Distrik Ses
Luister weer na Só klink Distrik Ses, ‘n nostalgiese dokumentêr saamgestel deur Haidee Muller.
Haidee Muller-Isaacs diep sto…
Mag lewensreg in ‘n aftree-oord beëindig word?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor lewensreg in ‘n aftree-oord, wat beëindig wil word.
Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse verd…
Marilie se reis met Bipolêre 2-versteuring
Marilie van der Merwe
Haidee Muller-Isaacs gesels met Marilie van der Merwe, ‘n jong en passievolle onderwyser en ma van twee dogtert…
Só kry stap-, bergfiets- en perdryroetes Groenvlagstatus
Die Walvisroete
‘n Ekotoerisme spesialis, Gerhardt van Greunen, praat oor oor die gradering van staproetes, bergfietsroetes en perder…
Hoekom is die lug blou en nie violet nie?
Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie?
Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende…
Hoekom het die Arktiese See nou meer koolsuurgas as normaalweg?
Willie Koorts kyk na die geskiedenis van die twee baanbreker Marsvoertuie, Spirit en Opportunity.
Die varswaterriviere wat in die Ark…
Wat as jy dinge hoor en sien wat nie bestaan nie?
Dit gebeur dikwels dat ‘n klein persentasie van die samelewing ‘n splitsing, of breuk met realiteit ervaar. Dit veroorsaak dat hulle ding…
Mynbou: Is die res van Afrika nou aantrekliker as SA?
Die Mynbou-indaba het verlede week in Kaapstad ten einde geloop.
Dit was een van die grootste Indabas ooit, met meer as 11 000 mense w…
Wêreldradiodag: Wat is die rol van ‘n openbare diensstasie soos RSG?
Op 13 Februarie word Wêreldradiodag gevier. Ons het verlede week gepraat oor die rol van kommersiële en gemeenskapstasies. Een van die be…
Regsake oor derdeparty-eise, blaffende honde en bekentenisse
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief wat handel oor ‘n derdeparty-eis.
Hy praat ook oor ‘n eienaar van ‘n deeltiteleenheid wat w…
Wat jy moet weet as 1) jy buitelanders in diens neem; 2) jou 2e handse kar gou breek ná aankoop
Igna Klynsmith bespreek nuwe regulasies vir die indiensneming van buitelanders.
Hy praat ook oor die Wet op Handelsmerke.
Wat staan…
Wanneer het jy hulp nodig om verlies te verwerk?
Om verlies te verwerk, is een van die moeilikste prosesse om as mens deur te gaan.
Wat is die ervaring van normale verlies, en wanneer…
Tshwane begin wanbetalers se elektrisiteit afsny
Tshwane begin wanbetalers se elektrisiteit afsny
Jacqui Uys van die Tshwane-metroraad gesels oor die Tshwane Ya Tima…
Luister weer na ‘n profiel-dokumentêr oor TT Cloete
TT Cloete
Luister op 8 Februarie na ‘n argief-dokumentêr oor die digter TT Cloete. Die dokumentêre God die digter, is ‘n profiel oor …
Vergrote goedaardige prostaat met stoom-behandeling verklein
Koning Charles III is onlangs gediagnoseer met ‘n goedaardige vergrote prostaat en hy is behandel om sy prostaat te verklein. Hy is ook g…
Wat jy moet weet vóór jy na Turkye reis vir chirurgie
Turkye is deesdae ‘n gewilde toevlugsoord vir mediese toeriste, veral vir plastiese en bariatriese chirurgie. Die aanbiedings is ook vir …
Hoekom spoeg ‘n spoegslang?
Vind meer oor ‘n besondere sirkelvormige groep sterrestelsels
Die belangrikheid van ’n baba se eerste 1000 dae
In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam…
10 Dinge wat jy van slange moet weet
SONA 2024: wat jy moet weet
Die mees onlangse openingsrede was sowat ‘n uur en veertig minute lank waarin President Cyril Ramaphosa meestal verwys het na die suksess…