Programme
CategoryDiplomatieke immuniteit word só misbruik
Igna Klynsmith bespreek
– diplomatieke immuniteit, en die misbruik daarvan,
– ‘n interessante saak in die VSA waar Google Maps ‘n man i…
Gee koue temperature jou verkoue?
Hoekom gee koue temperature jou verkoue?
Het Suid-Afrika buideldiere?
Hoekom is die volledige metamorfose van sekere insekte so ing…
Is die sonsiklusse verkeerd bereken?
Stefan Lotz van Sansa praat oor berigte dat die sonsiklusse verkeerd bereken is.
Die Marskarretjie, Curiosity, het nou al 4 000 Marsda…
Is dit verkeerd om te sê “die wedstryd was gespeel”?
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Wat is goeie Afrikaans vir hardeware en sagteware van ‘n rekenaar? Wat is ‘n ewenaarsvoor? Waa…
Goudmyne druk mynbouproduksie af
Mynbouproduksie in Suid-Afrika word deur goudmyne afgedruk
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote ges…
Sukkel jy om groot besluite te neem?
Hoekom sukkel mens soms om groot besluite te neem? Wat hou ons terug, en hoe kan ‘n persoon verseker wees van die beste of “regte” uitkom…
Die skokkende toestand van ons Lugmag
Naas die Royal Air Force in Brittanje, is die Suid-Afrikaanse Lugmag die oudste lugmag in die wêreld. Hulle vier vanjaar 103 jaar se best…
Gasa-konflik verdeel wêreld
Dis net meer as ‘n maand sedert Hamas ‘n dodelike aanval op Israelse burgers uitgevoer het, en Israel se weermag op sy beurt, eers met sw…
Die voordele van popspeel vir ‘n kind
Die meeste van ons was as kinders bevoorreg om ‘n pop of twee te kon hê, en herinneringe hieraan kan dikwels jou hart warm laat klop. Kli…
Hoekom sukkel koalisies so?
Die koalisie-chaos in die Johannesburg-metro het nou ‘n punt bereik waar nie-regeringsorganisasies soos OUTA, Defend Our Democracy en die…
As jou bure se kragopwekkers jou steur…
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n persoon se regsposisie m.b.t. tot die bure se plasing van hulle kragopwekkers.
…
Kantoor van Meester van die Hof uiters wanfunksioneel
Die kantoor van die meester van die hooggeregshof is só wankfunksioneel dat die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie gevra is om …
Kuberbedrieërs raak al slinkser
Met die ekonomie wat druk, raak selfs swendelaars en bedrieërs meer desperaat en waaghalsig. Blaine Jones kyk na kuberbedrog en swendelar…
Grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind in 2024 in Oos-Kaap plaas
Die grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind aanstaande jaar plaas in die Oos-Kaap se Shamwari Privaat Wildrese…
Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om gate toe te stop
Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop. Luister hier.
Dawie Roodt, stigter en ho…Die jongste oor Alzheimer se siekte
Hoe verskil Alzheimer se siekte van ander soorte demensie? Wat loop verkeerd in die brein? Waar staan die wetenskap in die verstaan en be…
Is daar iets soos gratis elektrisiteit?
Hoekom neem blou-ape dwelms? Hoekom raak olifante dronk? Hoekom vrek sekere voëls van alkoholvergiftiging? Hoekom word vlêrmuise deur nik…
‘ANC abdikeer algaande regeerfunksies aan vervangende instellings’
Daar is groot afwagting oor die moontlikheid van ‘n regeringsverandering ná aanstaande jaar se verkiesing.
Die regering het al sekere …
Verloor Israel al meer steun van die Weste?
Dit lyk of die ideologiese Weste heeltemal verdeeld is. In van die grootste Europse moondhede, soos Brittanje en Frankryk, het duisende p…
Hoekom het SA nie ‘n jurie-stelsel nie?
Igna Klynsmith bespreek die Neurenberg-verhore.
Hy praat ook oor die juriestelsel en hoekom dit in Suid-Afrika afgeskaf is.
Spesial…
Ruimtetuig in Psyche-sending oppad na asteroïede wat net uit metaal bestaan
Die Psyche-sending het onlangs ‘n tuig gelanseer na ‘n vreemde asteroïde, wat net uit metaal bestaan.
Ons vind meer uit van ‘n projek …
Hoekom moet ouers nie voor hulle kinders baklei nie?
Hoekom mag ouers nie voor hulle kinders argumenteer nie?
Dis nie asof die kind dit sal onthou nie… of is ons verkeerd? Onthou kinders …
‘n Man met ‘n kogliêre inplanting beantwoord luisteraarsvrae oor inplantings vir babas
Fanie du Toit beantwoord luisteraarsvrae oor die inplanting van gehoorapparate by babas.
Jacqui January hoor van mense se ervaring van…
Hoe kan gewone mense die land weer opbou?
Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en sielkundige Quintin Adams oor wat dienende leiers…