Programme
CategoryAangrypende verse van ‘n man op vlug
Waldemar Schultz lees gedigte deur Magmoed Darwiesj, soos vertaal deur Bester Meyer. In 2009 verskyn Breyten Breytenbach se bundel oor Ma…
Wat is die verskil tussen hemp en cannabis?
Hemp en cannabis word nog dikwels deur leke verwar. Die regering het reeds meer as 90 lisensies toegestaan vir medisinale gebruik en navo…
Verse oor kindwees en die siklus van die lewe
Luister na gedigte oor kindwees, groei en grootword, ouer wees, ouer word (in jare) en die siklus van die lewe. Ma en dogter Riélle en Ka…
Heruitsending van bekroonde Slang in die gras
Op Donderdag 8 Junie is daar weer ‘n geleentheid om na wyle Chris Madjiedt se bekroonde drama, Slang in die gras, te luister in Radioteat…
Watter soort verwarmer is die beste?
Gustav Koegelenberg vertel vir Martelize Brink hoe die verskillende soorte verwarmers teen mekaar opweeg. Hy kyk na die elektrisiteitsver…
Die evolusie van skoenlappers
Die glass winged skoenlapper
Emeritusprofessor Henk Geertsema gesels met Martelize Brink in die eerste van twee gesprekke oor die…
Luister na gedigte oor die winter
Die winter is nou werklik op ons! Teen die kus langs sak swaar buie uit, en die binneland bibber van die koue! Pak jou kaggelvuurtjie, sk…
Plaaslike bloulelie bekroon op Chelsea Blommeskou
Andy de Wet vertel vir Martelize Brink van Blackjack, die plaaslike agapant, wat aangewys is as die Chelsea Blommeskou se beste nuwe plan…
Gee hom saad, en hy kweek enige plant of boom
Gee vir Kierie Slabbert van Despatch die saad van enige plant of boom, en hy kweek dit suksesvol tot volwaardige plant, boom of struik. S…
Luister na bekroonde ‘Iewers in die grys’
Luister vanaand om 8 nm gerus na hierdie radiodrama wat ‘n verwerking is van die teaterteks wat by die 2023 kykNET Fiëstas bekroon is met…
Zuma se belastingrekords mag bekend gemaak word
Die Konstitusionele Hof het beslis dat belastingrekords van individue onder sekere omstandighede bekend gemaak mag word, onder meer wanne…
Verbeter só jou kans om werk te kry
Byna twee uit elke drie jeugdiges sit sonder werk.
Arehan Brand gesels met dr. Linda-Louise Geldenhuys Nicholas, ‘n loopbaanspesialis …
Meer oor donker energie; yslae; die Dragon ruimtetuig
Donker energie is ‘n moeilike begrip om te beskryf, maar prof. Matie Hoffman is die regte persoon om dit te doen.
Kunsmatige intellige…
Sal waterslange visse in ‘n dam opvreet?
Is prof. Hendrik Geyer wetlik aanspreeklik vir sy gebruik van die woord biljoen i.p.v. triljoen?
Sal waterslange Desiree se visse in h…
Hoe werk kruisondervraging?
Igna Klynsmith praat oor afknouery by die werksplek, en of iemand afgedank kan word omdat hullr ongewild is.
Strafregkenner dr. Llewel…
Moet jy jou kleuter na die begrafnis van ‘n geliefde neem?
Die dood en verlies is onvermydelik en dis iets waarmee die meeste van ons vertroud is.
Maar hoe praat ek met my voorskoolse kind oor …
Rondstuur van onwettige e-boeke IS ‘n misdaad
Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman, DIE LAASTE KANARIEGEEL NOTABOEK.
Vyf aspirantskrywers kan elkeen ‘n dri…
Luister na gedigte oor briewe
In die eerste van twee programme oor briewe, luister ons na gedigte deur onder andere Jannie Malan, Elisabeth Eybers en Fanie Olivier, so…
Wat is die verskil tussen selfliefde en narsisme?
Daar word gereeld gesê dat jy jouself moet lief hê om geluk in die lewe te bereik.
Is dit waar? Wat beteken selfliefde? Hoe lyk ie…
‘Bring ou wit mans terug om SA te help’
Bring ou wit mans terug om Suid-Afrika te help, pleit Beeld-joernalis Carla Lewis in ‘n onlangse meningsartikel in Beeld en op Netwerk24….
Groei die steun van die DA?
Indien ‘n mens ‘n DA-peiling kan glo wat glo uitgelek en in Business Day verskyn het, behoort die party, indien 66% van die kiesers aanst…
Wat is die verskil tussen ‘n energiedrankie en ‘n hidrasiedrankie?
Dieetkundige Mariza van Zyl vertel vir Martelize Brink wat die verskil is tussen energiedrankies en hidrasiedrankies, en hoe dit werk.
…
Hoekom val so baie mense vir swendelskemas?
Die vermeende Ponzi-baas, Louis Liebenberg, boer in koerante en op nuuswebwerwe. Daar’s ook die Bernie Madoff-dokumentêr op Netflix, en s…
Hoe staan jy op uit put van moedeloosheid en sinloosheid?
Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat mense kan doen om uit die put van moedeloosheid en sinloosheid op te opstaan.