Programme
CategoryVuurpyle kan nou nog vinniger deur die ruimte klief
Die eerste volledig elektriese stumotor vir vuurpyle is byna gereed om die ruimte te deurklief. Jim Adams praat oor hierdie ontwikkeling …
Tien paddas op ‘n luislang?
Rietpaddas op ‘n luislang in Australië. Hulle ryloop nie, dit is mannetjies en hulle probeer om met die slang te paar.
Na aanleiding …
Hoe kan ‘n enkelouer ‘n ma en pa wees?
Twee ouers vervul verskillende aspekte van ‘n baba en kind se lewe. Hierdie rolle sal lewenslank uitspeel in hoe die individu verhoud…
RSG kuier by die KKNK
Die KKNK vind weer plaas in Oudstoorn vanaf 1 tot 9 April 2023 en RSG is weer daar. Vanjaar se feesprogram is propvol ‘n verskeidenheid…
Luister weer: Worsie het ‘n wors geword
Wllie Esterhuyzen
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het “Sitkom” aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel.
Willie…
Nuwe aanbieders en programrooster vanaf 1 April 2023
Sommige van die radiostasie se gewildste programme gaan van Saterdag 01 April 2023 af weer in hul oorspronklike tydgleuwe uitgesaai word….
“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag?
Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker m…
Grondeienaars in Baai se opvanggebied moet gehelp word om ekostelsels te herstel
Met die droogte wat sy wurggreep bly hou in Nelson Mandelabaai se opvangsgebiede, gaan daar stemme op dat grondeienaars in dié belang…
Waterregte mag só oorgedra word, beslis Hof
Waterreghouers in Suid-Afrika het verlede week ‘n belangrike oorwinning in die konstitusionele hof behaal. Dit gaan oor die manier hoe wa…
Wat behels dokter/pasiënt vertroulikheid?
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n egpaar wat by hulle dogter se huis ‘n woonstel wil aanbou, maar nie wil bou voor die e…
Hoe ver is asteroïede uitmekaar in die gordel tussen Mars en Jupiter?
Wat is in April in die hemelruim te sien? Lafras Smit het die inligting.
Daar is ook inligting oor die verskillende sterrelyste wat jy…
Kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou met beurtkrag?
Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel ho…
Luister weer: Genadedood – Om te Sterf met Genade
In twee dokumentêre programme: Genadedood – Om te Sterf met Genade, neem die ondersoekende joernalis en RSG-vervaardiger en -aanbieder, E…
Só ontwikkel die mens se brein: van embrio tot jong kind
Hoe ontwikkel die mens se brein?
Deel 1: Van fetus tot laerskoolkind
Het jy geweet dat die fondasie-deel van die embrio se brein binn…
Regsake: Wet op Intimidasie; siekteverlof; padongelukkefonds
Igna Klynsmith praat oor ‘n onlangse saak oor die Wet op Intimidasie wat verkeerdelik in ‘n saak gebruik is.
Hy bespreek ook ‘n navraa…
Hoe en wanneer verskerp voëls se kleure?
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil?
Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit h…
Waar is ons sonnestelsel se hoogste berg?
Waar in ons sonnestelsel is die hoogste berg? Dié planeet het ook die diepste en langste skeurvallei.
Daar is kommer oor die Hubble-te…
Voel jy vasgevang in jou beroep?
Voel jy vasgevang in jou beroep, of voel jy dinge was nog nooit weer dieselfde ná Covid-19 nie? Waar lê die probleem – by jou beroepskeus…
Gee aandag aan dié dinge as jy ‘n versorger is
Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger ho…
Lok enkelbye na jou tuin met ‘n byehotel
Baie van ons is al bewus van die noodsaak om die Suid-Afrikaanse byekolonies, ook bekend as die sosiale by, se voorbestaan te verseker.
…
4 Vroue red diere en gee kinders kos
Lizma van Zyl gesels met vier vroue wat vir niks terugstaan wanneer dit by diereredding kom nie. Hulle bevind hulleself dikwels in gevaar…
Wie is Paul Mashatile? Het hy ‘mafia’-konneksies?
Wie is Paul Mashatile, Suid-Afrika se nuwe adjunkpresident? En wat het hy met ‘n sogenaamde mafia uit te waai?
Ons gesels met Roland Hen…
Smokkelaars stroop nou ook ons akkedis-bevolking
Die gepantserde Armadillo akkedis loop deur onder stropers
Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika be…
Voorspel die son se huidige klomp sonvlekke groter skade aan die aarde?
Die son is deesdae vol sonvlekke. Wat beteken dit? Stefan Lotz van SANSA gee ‘n oorsig oor die aktiwiteit van die son.
Daar is ook inl…