Programme
CategoryBestuur jou probleemgedrag só
Die meeste mense sukkel met een of ander patroongedrag, wat hulle in die “moeilikheid” bring – eetgewoontes, oormatige woede, ens…
Luister weer: ‘n Skatkis vol herinneringe
Screenshot
Die dokumentêr, Die SAUK se skatkis, word op 13 Februarie, op Wêreldradiodag om 20:00 op RSG uitgesaai.
In dié dokument…
Is daar regtig ‘n kans dat ‘n asteroïede die aarde oor 7jr kan tref?
Dr. Nic Erasmus verduidelik of daar regtig ’n kans is dat ’n asteroïede die aarde oor sewe jaar kan tref, en hoe dit gebeur het dat…
Regsake: Heksery; teistering; kubermisdaad
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor bygelowe en heksery. Hy praat ook oor teistering, en hoe jy jouself kan bekerm.
S…
Neem kennis van selfskending onder jongmense
Felicia Richardson het as tiener deur baie trauma gegaan, wat daartoe gelei het dat sy haarself begin leed aandoen het. Sy deel haa…
Land en Sand met regse Joel Pollak – dalk volgende VSA ambassadeur in SA
Joel Pollak is ‘n Suid-Afrikaans gebore Amerikaner, wat volgens berigte een van die Amerikaanse president, Donald Trump, se gunstel…
Jou gemoed hang af en beïnvloed jou liggaam en andersom
Die brein en liggaam is ‘n geïntegreerde stelsel, en die gees is nie apart van die liggaam nie. Die brein is deur die senuweestelse…
Die vals en bedrieglike R4700-advertensies
Kallie Kriel, AfriForum
& Leanne Manas, SABC
Volg RSG Geldsake op Twitter
Kom vier Kanker-oorlewingsdag
Het die oorlewingsyfer van kanker verbeter? Watter kankers is nou meer behandelbaar en watter reageer swak op behandeling. ‘n Chirurg wat…
Só kan studente hulle akademiese opleiding befonds
Chloè van Rooyen praat met ʼn finansiële raadgewer oor studielenings en beurse, en hoe studente moontlik hulle akademiese loopbaan k…
RSG benodig JOU stem vir ‘n spesiale uitsending op Internasionale Moedertaaldag
Spits jou ore! RSG benodig JOU stem vir ‘n spesiale uitsending op Internasionale Moedertaaldag.
Vyf luisteraars se skryfwerk kan op 21…
Waar kom vrugtevliegies en muggies so vinnig vandaan?
Die Aarde het ʼn wonderlike vermoë om homself te reguleer, en ons sien dit in die natuur, só is die mens nie skynheilig deur kwansui…
Die dag toe ‘n vissersboot amper ‘n multimiljoen dollar ruimtesending in die wiele gery het
Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor twee onlangse toetslanserings van Blue Origin se massiewe New Glenn-vuurpyl, en SpaceX s…
Transnet gebruik al hoe meer Suid-Afrikaanse lokomotiewe
Prof Jan Havenga – emeritus professor: Bedryfsingeneurswese, Stellenbosch Universiteit & logistieke raadgewer van die regering en d…
Wat moet die regering doen om eiendom te onteien?
Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs die omstrede Onteieningswet onderteken. Dr. Reghard Brits, direkteur by Brits Dreyer en buitengew…
Regsake: Hoe gemaak as vervreemde vrou haar deel van die paar se huis wil verkoop?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor ‘n vrou wat met haar man van bed en tafel geskei is, maar nou haar deel van ‘n eiendom …
Wat behels die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond?
Janse Rabie – uitvoerende hoof: natuurlike hulpbronne, Agri SA
Volg RSG Geldsake op Twitter
SA se vierde beste skool is op die Kaapse Vlakte
Edrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % …
Gaan kripto en KI ons banke laat “verdwyn”?
Verskeie luisteraars is bekommerd dat banke weens kripto en KI gaan misluk en verdwyn. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Ca…
50 Putco-busse uitgebrand: taxi-organisasies tree op soos misdaadkartelle
Misdaadnavorsers waarsku al jare lank oor taxibase wat byna soos Suid-Amerikaanse dwelmkartelbase optree teen des…
Hoekom het DeepSeek kriptogeldeenhede so seer gemaak?
Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister ook:
DeepSeek het die tegnologiewêreld op …
Bevriesing van Amerikaanse skenkings het groot effek op MIV-programme in SA
Die Amerikaanse Minister van Buitelandse sake, Marco Rubio, het aangekondig dat die staking van skenkings vir sekere lewensbelangri…
Wat gaan aan met VF Plus oor Wes-Kaapse dorpsrade?
Maandelange onmin in die Swellendamse munisipale raad is op die spits gedryf toe die VF Plus-raadslid en speaker, Juan van Schalkwy…
Só voel stedelike, middelklas Bruin mense oor Afrikaans
Afrikaans vier vanjaar ‘n eeu as amptelike taal. Die meeste sprekers van Afrikaans is Bruin, en volgens Statistieke Suid-Afrika het…