Programme
CategoryOos-Kaapse dorp aan’t skoon- en groenmaak
In Parys gaan dit nie goed met riool in die water nie.
Die Sondagsriviervallei is bekroon vir sy skoonmaak- en groenmaakprojekte wat b…
Wat is ‘n lanseervenster?
In ruimtevaart word daar dikwels van ‘n lanseervenster gepraat. Wat is dit?
Daar is ook inligting oor die sogenaamde wikkeling van die…
18 Sept: Leefwêreld van die Gestremde vier 1250ste uitsending
Op 18 Sept vier Leefwêreld van die Gestremde dié program 1250ste ononderbroeke uitsending.
Die program vier sy 1,250ste uitsending! Ja…
Afrikaanse radio word 85 jr oud: Ons maak reg vir groot feesvieringe in Oktober
In Oktober vanjaar vier RSG die 85 Jaar van Afrikaanse Radio met ‘n aanloklike spyskaart vol feesvieringe, wat ‘n luisterryke, regstreeks…
Hoekom heuning en ander kossoorte vir veiligheid bestraal word
Dieetkundige Irene Labuschagne verduidelik hoe sekere kossoorte soos heuning vir veiligheid bestraal word.
Groot vooruitgang in miëloom-behandeling
Groot vooruitgang is die afgelope dekade gemaak in die behandeling van miëloom, een van die drie hoofsoorte bloedkanker. Nuwe middels soo…
Dokkies van ons 2e 2022-seisoen
Ons tweede dokumentêre seisoen van 2022 strek oor Julie, Augustus en September.
“Vanjaar se dokumentêre seisoen is veral spe…
Is die son die rede vir die hittegolwe in die noordelike halfrond?
‘n Groot deel van die noordelike halfrond het kwaai hittegolwe beleef. Hoekom? Is die son die sondebok, of is daar iets anders?
‘n St…
Regsake: Plakkers, onregmatige okkupeerders; duplum-reël; testamente
Igna Klynsmith praat oor plakkers en die uitsetting van onregmatige huurders en okkupeerders, en of hulle vergoed behoort te word vir ver…
Die jongste oor Zimbabwiese burgers met ZEP permitte; die Parys-waterkwessie
Wat staan werkgewers van Zimbabwiese burgers met ZEP-permitte wat in Junie 2023 verval, te doen?
En waar staan sake om Parys en omstre…
Hoekom is daar minder verkleurmannetjies in die Paarl?
Wat is die belangrikheid van insekte?
Hoekom is daar minder verkleurmannetjies in die Paarl?
Hoe verskil die spoed van lug wat inge…
Luister weer na ons profieldokumentêr oor Louis van Niekerk
Louis van Niekerk
LOKSTEM VAN ‘N DIONUSUS deur Ina Strydom
Die akteur Louis van Niekerk is reeds meer as vyf dekades lank aan die werk…
Waar het Brian Molefe ontspoor van ster tot staatskaper?
Mens sou nie kon dink die dag sou sommer aanbreek dat die oud-Transnet- en Eskombase, Brian Molefe, Anoj Singh en hulle trawante van Regi…
‘Ons rammelkas-ekonomie kort olie’
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is soos ‘n ou rammelende ratkas, wat eerder goed versien moet word, as om die hele ratkas weg te gooi. Dis w…
Wat is die verskil tussen miere, rysmiere en termiete?
Ons hoor wat die verskil tussen miere, rysmiere en termiete is.
En, Calvyn Steyn het ‘n vraag aan teoretiese fisikus, Prof. Hendrik Ge…
Wat was die probleem met Artemis se 1e lanseringspoging?
Die reuse stellasie-kruiptrekker wat Artemis 1 vervoer is links van die ruimtetuig. Photo credit: Boeing/John Proferes
Die lansering …
Regsake: Verbruikersbeskerming; POF; Huwelikskontrakte
Igna Klynsmith praat oor artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming.
Hy bespreek ook ‘n onlangse saak teen die padongelukkefonds,…
Hoe kan koalisie-politiek slaag?
Vasco da Gama kon toe nie sy reis voltooi nie. Dis nou die hedendaagse Speaker van die Johannesburgse metroraad, nie die seevaarder van o…
Gratis toep vir kankerpasiënte
Prof. Darelle van Greunen vertel van C-Vive, ‘n gratis toepassing wat vir kankerpasiënte en hulle geliefdes meer inligting gee oor kanker…
Gediagnoseer met Leukemie? Daar is hulp!
Ons fokus in Bloedkankerbewustheidsmaand op leukemie, een van drie soorte bloedkanker. Die ander soorrte is limfoom en miëloom.
Marí H…
Kom ontdek ons grootste nasionale botaniese tuin
Daar is elf nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika wat deur SANBI bestuur word. Die Hantam Nasionale Botaniese Tuin is die grootste nas…
Ons 2e dramaseisoen in 2022
Die dramas wag in hierdie seisoen
DatumTitel Skrywer Regisseur 6 Okt ‘n Warm wind oor die vlaktes Richard van der …
Regsake: Onrealistiese beloftes; verwaarloosde kinders; onwettige oortreding
Igna Klynsmith waarsku teen mense met blink besigheidsplanne wat onrealistiese hoë opbrengste beloof.
Hy bespreek ook ‘n saak wat hand…
‘My lewe met Tipe 1 Diabetes’
Dit is goed en wel om klinies oor ’n chroniese siekte soos Tipe 1 Diabetes te gesels, maar hoe navigeer ’n tiener of jongmens sy of haar …