Programme
CategoryIs FATF se Grys Lys weens risiko vir geldwassery ons voorland?
Dawie Roodt praat oor die gevaar vir die land om op die FATF se grys-lys geplaas te word weens skuiwergate vir geldwassery of finansierin…
Is jy verplig om skuldeisers se oproepe en e-posse te beantwoord?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor
- hoe jy jou buurman kan verhoed om gedurig oor jou heining te hang;
- of jy verplig is o…
Regsake: Wat behels die gesinsgeweld-wet?
Igna Klynsmith fokus op die arbeidsreg. Hy bespreek onder meer ‘n saak oor ‘n werknemer wat geweier het om teen sy kollegas te getuig.
…
Hoe werk teengif?
Dr. Carine Marks vertel vir Martelize Brink hoe teengifmiddels werk.
Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/pasopvir-daggolie…
Dit is belangrik vir jou kind om vriende te maak
Hoor hoe belangrik dit vir kinders en tieners is om aan te leer hoe om vriende te maak en om dit te onderhou. Hoe gemaak as jou kind geen…
Luister weer: Jambo, jambo Kenia!
Terrance April neem ons in sy dokumentêr JAMBO, JAMBO KENIA op 11 Augustus op ‘n kort besoek aan die suidoostelike hoekie van Kenia, ‘n l…
Kroonstad se lesse kan jou dorp help
Die bekende brug by Kroonstad
Kroonstad is onlangs bekroon as die Kwêla se Dorp van die Jaar nadat ’n groep sakemanne en ander dorpen…
Regsaspekte van genadedood; polisie-nalatigheid; telebemarkers en kubermisdade
Igna Klynsmith praat oor genadedood en die regulering daarvan.
Hy bespreek ook ‘n saak oor beweerde polisienalatigheid, en ‘n luistera…
Die hartseer van ouers wat ‘n kind verloor het, is onbeskryflik groot
Prof Lizette Rabe
Prof. Lizette Rabe gesels met Martelize Brink oor verweesde ouers, en ‘n artikel wat sy oor hierdie ouers se hartse…
Hoe werk 3D drukwerk en wat kan alles gedruk word?
Huise, speelgoed, brûe, en selfs vel kan met 3D drukkers gedruk word.
Marshall Nelson vertel vir Martelize Brink hoe ‘n 3D-drukker wer…
4 Aug: Klipplaat – Spoorwegdorp tot spookdorp
Jacques Arendt en sy jarelange skoolvriend Danie (Mice) Pieterse, wat grootgeword het in Klipplaat, het een Sondag in Julie die R75 pad g…
Wie is aanspreeklik as ‘n kind by ‘n dagsorgsentrum beseer word?
Igna Klynsmith verduidelik wat omstandigheidsgetuienis is.
Hy praat ook oor wie aanspreeklik is as daar iets met jou kind by ‘n dagsor…
En toe word een van die spieëls van die James Webb-ruimteleskoop getref…
‘n Kunstenaarsvoorstelling van die James Webb ruimteteleskoop
Wat gebeur wanneer iets soos ‘n mikrometeoor een van die spieëls van di…
Hoe verander daglengtes?
Vector diagram illustrating Earth seasons. Autumnal and vernal equinoxes, winter and summer solstices concepts.
Ons kyk na die sonopk…
Parys dae en ure sonder water, krag: ingryping oppad?
Parys, die mooi Vrystaatse dorp aan die walle van die Vaalrivier, is deesdae gereeld vir ure en dae sonder water en elektrisiteit. Dít he…
Kan jy jou ontroue lewensmaat weer vertrou?
Wanneer iemand ountrou is in ‘n verhouding, soek die partye gewoonlik iemand om te blameer. Wie se skuld is dit?
Hoe kan ‘n mens jou v…
Vet pryse vir verbeeldingryke radiodramas
“Radiodrama bly maar nog die beste roete om ‘n storie van jou toetsbord na die luisteraar se verbeelding te kry.” Só sê die bekroonde rad…
Die ondankbare beroep van maatskaplike werk
Megan Raaths se verhaal lok baie reaksie uit sedert dit op TV, in die koerante en hier by ons vertel is. Baie mense kla dat hierdie stori…
Nuwe ruimte-foto’s maak opslae
Die foto’s wat deur die James Webb-ruimteteleskoop geneem is, het wêreldwyd opslae gemaak as gevolg van die detail wat te sien is. Sterre…
Hoe maak ons sin van erge misdaad in ons land?
Suid-Afrika loop deur onder ‘n oënskynlike vlaag van misdaad en wetteloosheid, van aanvalle met gesofistikeerde wapens in township-tavern…
Regskwessies oor kinderbruide; agterstallige onderhoudsgeld
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor agterstallige onderhoudsgeld, en die verhaling daarvan. Hy praat ook oor ‘n verkragtingsaak na aanlei…
Nathi se plan vir een nasionale filharmoniese orkes afgeskiet
Streekorkeste is ontevrede met die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, wat planne het om die Mzansi Nasionale Filharmoniese Ork…
Wêreldbevolking vinnig oppad na 8 miljard
Dawie Roodt deel sy insig oor die VN se jongste vooruitskattings van die wêreldbevolking, wat 8-miljard gaan bereik, en Indië wat op koer…
Hoe veilig is ‘n mens in Suid-Afrika?
Suid-Afrika het die afgelope maand deurgeloop onder verskriklike misdade en veiligeidsmislukkings, waarvan heelparty in township-tavernes…