Programme
CategoryRSG se dokkies Jan – Mrt 2022
RSG se volgende dokumentȇre reeks is volstoom aan die gang.
In Februarie kan jy luister na Martelize Brink se gesprek met Duimpie Bayl…
‘n Wêreldklas ‘Tech Hub’…in die Karoo
Roslynne Strydom van Piehole.tv
Wat mens hier vind is onverwags. ’n Wêreldgehalte ateljee wat reklame-video’s vervaardig vir die …
SA se Lippizaners woon nou in die Paarl
Die Lipizzaner-perde, alombekend vir hul betowerende danspassies, het onlangs van Kyalami in Gauteng, Kaap toe getrek. Hulle nuwe blyplek…
Regsaspekte oor forensiese prosedures, skoolklere en pryse op winkelrakke
Igna Klynsmith bespreek onder andere die nuwe wetgewing oor forensiese prosedures; en ‘n skikking oor eksklusiewe ooreenkomste vir die ve…
Oor skemerstrale, boorgatwater en iguanas
‘n Igunana-akkedis
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word.
Ons vind uit oor lewe in boorgatwat…
Luister weer na die dokkie In Domine Patre (In die Naam van die Vader)
Sr Anne-Rafaël (Rozerra Klaaste)
Daar is ‘n drastiese afname in die aantal nonne in sekere dele van die wêreld. In Suider Afrika is i…
Astronome vind reuse sterrestelsel
‘n Reuse sterrestelsel, die grootste ooit, is onlangs gevind. Die stelsel wat ‘n hele paar miljard ligjare weg is, is in die infrarooidee…
SA wette te swak om geldwassery te bekamp
Suid-Afrika se swak wetgewing en maatreëls om geldwassery te bekamp, kan hom ernstige sanksies op die hals haal.
Brittanje wil goue vi…
Die stand van SA se daggabedryf
Gabriel Theron praat oor die stand van die daggabedryf in Suid-Afrika, na aanleiding van die aankonding in die staatsrede dat groot uitbr…
Nuus: Meer moorde; Brandstofpryse; F1…
Die jongste misdaadstatistiek word bekendgemaak – ‘n toename in moord, en afname in verkragting is in die laaste drie maande van 2021 aan…
Kan dagboekhou jou lewe verbeter?
Ons kyk na die baie voordele wat ‘n dagboek inhou vir ‘n persoon se geestesgesondheid. Voor jy besluit dat ‘n dagboek nie vir jou is nie,…
Hoe giftig is knopiespinnekoppe, selonsrose, siringabessies, skerpioene en slange werklik?
Kan ’n knopiespinnekop jou doodbyt? Hoe gevaarlik is ’n selonsroos en siringa-bessies werklik? Hoe weet mens die skerpioen wat jou bygeda…
Hoe verwoes geomagnetiese storms die Starlink-satelliete?
Die stoet Starlink satelliete
Baie mense het al die rye Starlink-satelliete van SpaceX gesien. Dit het nou bekend geword dat ‘n geoma…
Wie se ring is dit ná verbreking van verlowing?
Aan wie behoort die verloofring wanneer ‘n verlowing verbreek word?
Igna Klynsmith beantwoord dié vraag, en bespreek ook drie wysiging…
Ken die tekens van seks- en pornografieverslawing
Isolasie en die soeke na intimiteit is van die kenmerke wat seks- en pornografieverslawing aanwakker – kenmerke wat deur die pandemie ver…
Spinkaanplae; Sampioene; Bloos
Ons paneel kenners praat oor sprinkaanplae en wanneer die beste tyd is om dit te bestry; sampioene wat nader aan diere as plante is; en v…
Kompas Tydsbeplanner vir Graad 12’s
Athina Jansen het met Elisna Kelly opvoedkundige spesialis wat ‘n tydsbeplanner met die matrieks van 2022 opgestel het, gesels. Sy deel o…
Van Nico Malan tot Kunstekaap – 50 jaar van kunste in die Kaap
Kunstekaap 2021
Luister weer na die dokumentêr oor die Kunstekaap, saamgestel deur Martelize Brink.
‘n Baken van kuns in Suid-…
Vergroen die Hoëveld met dié plante, deel 1 – 5
Vergroen jou dorp: Die Hoëveld
In My Mooi Dorp wil ons dorpenaars help om hul dorpe weer modeldorpe te maak en die gemeenskap florerend….
Hoe gevaarlik is oordosering met parasetamol, antihistamiene, ysteraanvullers, motbolle, Two-step?
Waarom is dokters so besorg oor parasetamol-oordosisse?
Kan ysterpille gevaarlik wees vir kinders? Wat van anti-allergiese middels?
…
KringTV’s in die werkplek; siekverlofmisbruik en afdanking; buurtwagforums
Igna Klynsmith bespreek onder meer die kwessie van kringtelevisiekameras in die werkplek; afdanking as gevolg van die misbruik van siekve…
Luister weer: Transgender – Om myself te wees
Robert Hamblin
Johann van Lill ontgin op 10 Februarie oor transgender mense in die dokumentêr Transgender – Om myself te wees.
In…
Dankbaarheidstrikke vir reën
Amore Bekker se gesprek met Antoinette Pienaar op RSG oor Carnavon se dankbaarheidstrikke het almal aan die praat. Die inisiatief om dankbaarheid vir die onlangse reën te betoon met ‘n strik kom van boervrou Riana Vermeulen van Agri Carnarvon.
Kroonstad skud sy vere reg
Die gemeenskap van Kroonstad het saamgestaan en begin om dié streeksdorp weer te verfraai en ‘n funksionerende dorp te maak om voete in d…