Programme
CategorySuid-Afrika het ’n groot kernkragspeler
Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Sratek Global
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wiskunde en wetenskap: SA-leerders laaste, dis die onnies se skuld
Suid-Afrikaanse leerders het lelik afgesteek in die 2023 Tendense in Internasionale Wiskunde en Wetenskapstudie, of te wel TIMS…
Wat hou die weer in 2025 in?
Verlede jaar was die warmste jaar sedert daar met die optekening van temperature begin is. In Suid-Afrika, soos in die res van die …
Regsake: Voetganger-eise teen die Padongelukkefonds; botsing weens selfoon-gebruik
Igna Klynsmith praat oor voetgangerseise teen die Padongelukkefonds.
Hy bespreek ook ‘n geval waar ‘n versekeringsmaatskappy ‘n …
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die finansiële impak van indringerspesies is baie groot
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit
Volg RSG…
Sal ‘n windpomp op Mars werk?
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en ho…
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp?
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Beweging help só met jong kinders se ontwikkeling
Vroeëkinderontwikkeling-spesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, praat oor beweging met betrekking tot voorskoolse kinders se algehele …
Planeet Aarde is meer uniek as wat ons gedink het
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer…
Lucelle se Droombos teen trauma
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel…
Bou só gesonde gesinsverhoudings
Opvoedkundige sielkundige Marike Badenhorst praat oor gesinne en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou.
Hoe ruik diere water? Hoekom boelie diere mekaar?
Hoe ruik diere water?
Wat versteur ‘n vlermuis se sensoriese reseptors?
Hoekom boelie diere mekaar?
Kyk met ‘n primitiewe oog: Gedigte van Sheila Cussons
Sheila Cussons het gesê dat kunstenaars met ’n “primitiewe oog” na die wêreld kyk. Daarmee het sy bedoel: die oopheid, die verwondering w…
Die rol van ‘n ouma in ‘n kind se lewe
Ons kyk na die rol van ‘n ouma, en die impak wat sy kan hê op haar kleinkinders en hulle gesinne. Vroeëkinder-ontwikkelingspesialis, Sop…
Hoe gemaak as jy ‘n slang teëkom?
Barrie Ferreira maak seker dat jy toegerus is om veilig te wees wanneer jy dalk ‘n slang teëkom tydens jou skoolvakansie.
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die rol van vaderfigure in kleuters
Ons fokus op die rol wat pa’s of vaderfigure speel in die lewe van voorskoolse kinders, en hoe hegte bande gesmee kan word. Mari Payne va…
Vers en Klank: Om vreemdelinge dop te hou
Is dit vir jou ook so vermaaklik om mense te kyk? Om vreemdelinge op straat of in ’n restaurant dop te hou, en dan vir hulle ’n storie ui…
Wat weet jy van die son?
Dr. Stefan Lotz en prof. Matie Hoffman beantwoord ’n klompie interessante vrae wat ons gekry van ’n luisteraar oor verskeie uiteenlopende…
Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is lewe?
- Waar kry slange hulle gif vandaan?
- Wat is die menslike bioom, en hoe be…
Oos-Kaapse calamari van die beste in wêreld
Op jou restaurantbord is dit calamari, in die oseaan is dit inkvis, en in vissermanstaal is dit chokka wat in die Indiese oseaan tu…
Leer arende hul kleintjies vlieg?
Kundiges bespreek die vogende vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel:
- Bestaan daar enige bewys dat arende h…
Kompas: Damprook onder die loep
Damprook is iets wat toeneem onder leerders in Suid-Afrika. Barrie Ferreira doen ondersoek na damprook onder jongmense, en praat met ‘n …