Programme
CategoryLuister weer: Kronkelpad vol ligte romantiek
Donderdagaand (25 November)/Vanaand om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy jou verlustig in Ronel Mostert se ligte romantiese stuk, Kronk…
Regsake oor serwituutregte, verjaring van munisipaledienstegelde
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek ‘n wye verskeidenheid regsvrae.
Dit sluit in
- die afdwingbaarheid van handelsb…
Drome; Reuk; Geelvinke en weervoorspellings
Die kenners praat oor
- drome en halusinasies;
- wat presies reuk is;
- hoe besoelde lug ons affekteer; en
- hoe geelvinke die weer…
Hubble word oud; Vuurpyl met kinetiese energie gelanseer
Die Hubble-ruimteteleskoop begin tekens van veroudering toon. Vir die tweede keer vanjaar moes die instrument in rusmodus geplaas word om…
Hoe gemaak as jou kinders oor alles baklei?
Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanne…
Psigoses en paranoia is nie skisofrenie nie
Psigose, paranoia en dilusies val onder die term om ‘n breuk met realiteit te ervaar.
Interessant genoeg word hierdie ervarings nie ne…
Verboom jou dorp – hier is hulp
Wil jy graag in ‘n dorp woon met groen boomryke strate en parke? Met koeltebome, vrugtebome en jou eie groentetuin? In My Mooi Dorp, daag…
Keto-diëte bring gewigsverlies teen astronomiese metaboliese skade
Wat is ketone? Waar kom dit vandaan? Hoe vorm dit in die liggaam. Hoe werk die keto-dieet? is dit goed of nadelig vir ‘n mens.
Marí Hu…
Koalisierade moet dié kwessies takel
Die inhuldiging van die nuwe DA-burgemeester van die Umgeni-munisipaliteit in die KwaZulu-Natalse Middeland, Chris Pappas, is ontwrig toe…
Bloustertakkedis; slim honde en katte; rooikoppe se pyndrempel
Bloustertakkedis
Ons leer meer van
- die geheimsinnige bloustertakkedis, en
- vind uit of daar slim en dom katte en honde is.
…
Uitstaande diensrekenings by verkoop van eiendom; Gedwonge inentings vir werkers?
Igna Klynsmith en kollega Volker Kruger bespreek weer ‘n wye verskeidenheid regskwessies.
Dit sluit onder meer in
- uitstaande wate…
Hoe neem mens son-aktiwiteit waar?
Son-aktiwiteit
Stefan Lotz van die Suid-Afrikaanse Ruimte-agentskap op Hermanus vertel wat sy werk by die agentskap behels, en die me…
Waar staan SA in stryd teen malaria?
Het jy geweet dat meer as 410 000 mense jaarliks in die wêreld aan muskietgedraagde parasitiese siekte malaria sterf. En dat 94% van die …
Donkerhoek, Nicola Hanekom se 1e radiodrama
Nicola Hanekom, wat vanjaar die Hertzogprys vir Drama gekry het, se eerste radiodrama Donkerhoek, kom op 18 November aan die beurt.
Op d…
Wanneer mag jy ‘n dief in jou huis skiet?
Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek onder meer
aspekte van die huweliksgoederewet wat verband hou met skuld en kontrak…
Donderdagaand: Wilde-als ontgin temas van verlore liefde, selfvergifnis…
Donderdagaand, 11 November in Radioteater om 20:00, saai RSG die radioverwerking van Wessel Pretorius se verhoogdrama, Wilde Als, uit.
…
Nuus: Enstowwe in Afrika vervaardig; Koalisiegesprekke; Beurtkrag
Die Afrikasentrum vir Siektebeheer wil entstowwe teen 22 siektes plaaslik vervaardig.
Koalisiegesprekke tussen politieke partye vir di…
Hoekom is die wentelende asteroïede van Jupiter belangrik?
Clyde Foster skryf: Jupiter 22 August. Maybe not a “pretty” pic, but an interesting one. It’s just a few days past Jupiters opposition, …
Geitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Oz die renoster word 1e om skandeer te word
Die “Care for Wild Rhino”- plek van veiligheid en die Universiteit van Pretoria se veeartseny-wetenskap fakulteit in Onderstepoort, het d…
R130miljard vir groen energie; Homo Naledi; Booker-prys vir Damon Galgut
‘n Bedrag van meer as R130-miljard uit die buiteland om Eskom van steenkool te speen, hou glo groot voordele vir die land in.
Nuwe nav…
Hemelblou is ‘n sensitiewe verhaal
Die tweede radioteaterseisoen is volstoom aan die gang! Die eerste maand is reeds agter die rug – en die produksies tot dusver, het groot…
Ken die tekens van self-besering deur tieners
Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak – hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, e…
Die klank van Marstuig oor Marsklippe; Andromeda in November lugruim
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Sterre en planete 31 Oktober 2021
Het jy al gehoor hoe dit klink wanneer die metaalwi…