Programme
CategoryHenu en ander kinders wag op ‘n hartoorplanting
Klein Henu en sy ma Melanie. Die vrolike seuntjie wag op ‘n hartoorplanting.
In die aanlyn-sepie, Die dag van Môre, word realiteit en…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Mkhize; J&J enstof; Voëlgriep; AARTO; Kouga
Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas.
Die Johnson&Johnson-entstof is ste…
Kan jy leer om jouself lief te hê?
Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel …
Kontrakte en testamente; Moslem-huwelike
Hoe raak ooreenkomste en kontrakte wat vroeër gesluit is, die bepalings van ‘n testament? Kan ‘n testament bepaal dat die erflater se bat…
Hoe behoort moderne gesinne met mekaar te gesels?
Johan van Lill praat oor gesinskommunikasie: Wat behels dit? Wat is ‘n goeie kommunikasiestrategie vir moderne gesinne?
Sy gaste is Ma…
Stem vir radiodrama-opnames in Durban
Die bekroonde regisseur Eben Cruywagen hou op 26 Junie ‘n stemdag by die Kuswagskool in Amanzimtoti. Die doel van die geleentheid is om t…
Dorpe: Ontmoet die taxibaas van Kirkwood
Mnr Tom, agter die wiel van een sy taxis.
Mnr Tom in sy kantoor
Marí Hudson gesels met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervall…
Ken giftige sampioene só uit
Giftige sampioene
Die aarde se magneetvelde
Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. (Lees meer: https://…
NASA prioritiseer ruimtesendings só
Sterre en Planete se Nasa-spanlid, Jim Adams, praat oor die prioritisering van ruimtesendings.
Vrae wat gevra word, is
- wie beslui…
Donderdagaand: As is verbrande hout
Noord-Kaap
As is verbrande hout deur Janine van der Linde word op 10 Junie om 20h00 op RSG uitgesaai.
STORIE
Hester, haar dogter …
Wie moenie teen Covid ingeënt word nie?
Wie moet liefs nie die Covid entstof ontvang nie? Watter newe-effekte van die enstof is al in ons land aangemeld? Wat moet jy doen …
As jy eendag pa wil word, los die anaboliese steroïede nou
Dit is ‘n ope geheim dat heelwat hoërskool-rugbyspelers, veral eerstespanspelers, anaboliese steroïede gebruik, soms met die wete en onde…
As Kiets se ouers skei…
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die toesig en versorging van ‘n kat ná die egskeiding van die kat se “ouers”.
Hy gee ook meer i…
Wat is die verskil tussen sterrekundiges, kosmoloë en planetêre wetenskaplikes?
In Sterre en Planete word daar dikwels gepraat van sterrekundiges, kosmoloë en planetêre wetenskaplikes. Wat is die verskil?
‘n Vraag …
Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?
‘n Slang-akkedis
Ons kyk na vrae wat handel
- oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
- Ons beantwoor…
Wat kan ons verwag van Covid se 3e golf?
Is ons in die derde Covid-golf? Wat kan ons verwag? Iets erger as ons tweede golf? Wat gaan in die res van wêreld aan, veral die groot ge…
Luister weer na Spooktrein
Een maal per jaar hou hy stil met dik rookwolke wat stoom.. die spooktrein. Twee spookjagters, ook dolverlief, besluit om die trein daard…
Eskom beplan beurtkrag op wintersnagte
‘n Koue winter?
Eskom wil hierdie winter beurtkrag in die aand toepas.
Ons vra antwoorde van Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer…
Dorpe: Cloud Jovuka – Van aktivis tot leier
2021: Cloud Jovuka in sy restaurant, die Kilimandjaro African Cuisine Restaurant in Nomanthamsanqa op Addo.
Hoor hoe Cloud Jovuka se …
Wat is die optimale samestelling van ‘n aftreeportefeulje?
Die optimale samestelling van ‘n aftreeportefeulje.
Voel jy kwynend?
Voel jy … bla? Jy voel nie heeltemal depressief nie, maar jy voel nie jouself nie? Die menslike wetenskap verwys daarna as ‘n kwynende ge…
Regsake: Reël 43 in skeisaak; e-ooreenkomste; fetus begrafnis en geld landuit
Egskeiding
Igna Klynsmith bespreek ‘n hoëprofiel egskeidingsaak en die sogenaamde reël 43, en ‘n hofuitspraak oor ouers se reg om ‘n …
Nuutste oor Covid-entstof/Ivermektien
Moet jy die Covid-enstof neem of nie? Kan mens ‘n entstof vertrou wat so vinnig ontwikkel is? Wat van ivermektien?
Marí Hudson praat i…