Programme
CategoryClyde se kol op Jupiter verander
Die Clyde’s spot op Jupiter is besig om te verander.
Sterre en Planete het in 2020 met Clyde Foster van Centurion gepraat oor die kol …
Bestee jy ‘goeie’ tyd met jou kind?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Leanda Otto en dr. Carla Bezuidenhout oor om werklik tyd te maak vir jou kinders in ‘…
WGSA-eer vir drie skrywers.
Die skrywer van ‘n RSG radiodrama, Wilmi Wheeler , is pas aangewys as wenner van die WGSA se Muse-toekenning vir ‘n radioteaterteks. W…
‘n Rare tweeling?
Haidee gesels met die pastoor Chantell Davis wat deesdae in OosLondon woon, oor haar rare dubbel swangerskap oftewel SUPERFETASIE.
Sy …
Luister weer: Die Begrafnis
Rudie van Rensburg vier vanjaar sy 70e verjaardag – ‘n man wat al die lewe geloop het. Hy skryf oor ouderdom. Die dood. Hy skrik nie vir …
Hoe onafhanklik is die regbank?
Igna Klynsmith bespreek onder meer reëls oor parkering in deeltitelkomplekse, die belang van die onafhanklikheid van die regbank, die hof…
Intelligente lewe elders?; Chinese vuurpyl; klank van Ingenuity
Wat is die kans dat intelligente lewe op eksoplanete gevind kan word? Dit is een van die vrae wat ‘n luisteraar aan die Sterre en Planete…
Dorpe: Ontmoet Sanele en Cloud
My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om weer – of vir die eerste keer – model-dorpe te word.
In hierdie program s…
Die omvang van korrupsie by ESKOM
Eskom het ‘n senior verkrygingsbestuurder voorlopig geskors ná bewerings van beweerde korrupsie van miljoene rand.
Die Spesiale Onders…
Waarom oorleef die ANC ondanks geldprobleme?
Die ANC se adjunksekretarisgeneraal, Jessie Duarte, het bevestig dat die regerende party finansiële probleme het.
Sy sê dit kan gedeel…
Word só ‘n goeie rolmodel vir jou kind
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Talita Veldsman en dr. Carla Bezuidenhout oor hoe om as as ‘n rolmodel goeie waardes,…
Die jongste oor Covid-variante en -entstof
Wat beteken die verskillende coronavirus-variante vir ons en die derde golf wat nou aan die vorm is in Suid-Afrika? Moet ons die entstof …
‘n Kykie na die sake teen die OB
Igna Klynsmith bespreek onder meer die situasie met die Openbare Beskermer en al die sake teen haar;
wat gebeur met ‘n erflating indie…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Wat word van die frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Wat word van frekwensies wat die ruimte ingestuur word?
Daar is ook inligting oor die internasionale Space Ops-konferensie wat die afg…
Dorpe: Sitrusboere help só
My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om weer – of vir die eerste keer – model-dorpe te word.
In vandag se program…
Donderdagaand: Die Laaste Woord
Kom luister weer na Die Laaste Woord, deur Lee Doubell. In Kaapstad opgevoer deur Johan Rademan.
Die regisseur, Johan Rademan a…
Wat nou met Ace en kie?
Die ANC het sy sekretaris-generaal, Ace Magashule, amptelik geskors hangende die uitslag van sy korrupsiehofsaak.
Hy sal egter vir die…
Sending beplan na Saturnus se grootste maan
Titaan, Saturnus se grootste maan
Titaan is die grootste maan wat om Saturnus wentel. Nasa beplan om ‘n sending na dié vreemde h…
Die verhouding tussen plaaseienaar en -werker
‘n Plaaswerker op ‘n groenteplaas
Die verhouding tussen plaaseienaar en plaaswerker is ‘n komplekse een.
Daar is goeie verhale van…
Tubereuse sklerose, die rare siekte wat behandeling vir ander genetiese siektes kan ontsluit
Die sigbare simptome is slegs ‘n klein deel van die siekte.
Meer as 5000 mense in Suid-Afrika ly aan die seldsame siekte Tubereuse Sk…
Nie tevrede met jou restaurant-kos nie?
Igna Klynsmith verduidelik wat ‘n klant te doen staan as hy kos in ‘n restaurant bestel het en hy is nie tevrede daarmee nie.
Hy verte…
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Supernova ontploffing
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Ons kyk na verskillende spinnekoplokvalle, en
leer meer oor …
Klassieke, bekroonde ‘Uit die bloute’ in Radioteater
Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saam…