Programme
CategoryDie Hajj-pelgrimstog: die hittegolf en sterftes
Sowat 1 300 mense is dood terwyl hulle die Hajj-pelgrimstog by Mekka in Saoedi-Arabië meegemaak het. Die Midde-Ooste loop deur onde…
Land en sand met Leandie du Randt
Sy is ‘n akteur, motiveringspreker, skrywer, entrepreneur en TV-aanbieder. Leandie du Randt sit nie stil nie. Haar nuwe TV-prog…
Is die oorlog in Gasa byna op ‘n einde?
In sy eerste televisie-onderhoud sedert 7 Oktober 2023, het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gesê die “intensiewe fas…
Moenie ‘O, die donkie’ Donderdagaand misloop nie
Ons eerste 2024 Radioteater-seisoen op RSG word vanaand afgesluit met ‘n debuut drama van die veelsydige storieverteller en musikant, Pie…
Wat se uitdrukking is ‘besig om te’?
Die adjunkdirekteur van die Skool vir Tale by die NWU se Potchefstroomkampus, prof. Adri Breed, vertel vir Ina Strydom van haar navorsing…
Jou lyftaal kan meer verklap as wat jy dink
Tania Steyn is ‘n meester in die ontleding van die stille dialoog van die liggaam, en die ingewikkeldheid van menslike gedrag. Sy bemagti…
Hoe hanteer ek verandering?
Christo van der Rheede van die FW de Klerk Stigting praat oor hoe ons met verandering moet omgaan.
Hoe gemaak sonder Starlink?
Ons is dalk gou ‘n eiland sonder Starlink
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink. Volg RSG Geldsake op Twitter
Nog ‘n honderd winkelsentrums beplan vir die volgende drie jaar
Nog ‘n honderd winkelsentrums beplan vir die volgende drie jaar
Erwin Rode – uitvoerende hoof, Rode & Genote Volg RSG Geldsake op Twit…
Onbehandelde liesbreuke kan derms afknyp en fataal wees
Baie mense (veral mans) loop vir jare met lies- of ander breuke, en druk net elke keer die uitstulping of breuksakkie terug. Maar die ris…
Ghana kyk na blokkettingtegnologie om korrupsie uit te roei
Ghana kyk na blokkettingtegnologie om korrupsie uit te roei
Carel de Jager – WNNR Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié sonvlekgroep het in Mei die skouspelagtige auroras veroorsaak
Dr. Stefan Lotz van SANSA praat oor die aktiwiteite van die son, veral oor die terugkeer van die sonvlekgroep wat in Mei die skouspel…
Anton Goosen gesels land en sand
Hy het al honderde liedjies in Afrikaans geskryf, en ‘n wye verskeidenheid kunstenaars – van Laurika Rauch en Lucky Dube, tot Sonja H…
Luister na verse oor oud word
In die tweede aflewering van ‘n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antj…
Luister Donderdagaand na ‘Die wegraping van Tannie Kleintjie du Preez’
Luister Donderdagaand om 20:00 na Die Wegraping van tannie Kleintjie du Preez deur Fanie Viljoen.
Op ‘n plaas iewers in Suid Afrika, k…
Kleuters móét speel vir brein- en liggaams-ontwikkeling
Vroë kinderontwikkeling-spesialiste sê speel is ‘n kleuter en peuter se werk. Die Verenigde Nasies stem saam, en het Internasionale Speel…
Kenners sê nog beurtkrag lê voor
Kenners sê nog beurtkrag lê voor
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom gesels oor beurtkrag.
V…
Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges
Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges
Energieontleder, Hugo Kruger gesels oor elektrisiteit aan behoeftiges.
Volg RSG Geld…
Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe
Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe
Wayne Hiller van Rensburg, bestuurshoof van IRFA gesels oor die twee-pot …
Jou regte en pligte as jy buitelandse werkers in diens neem
Stephanie Cilliers praat oor die regte en pligte van huishoudelike werkgewers teenoor werkers uit die buiteland.
Brûe wat in posisie swaai of skuif, word só gebou
Siviele ingenieur Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van twee unieke maniere hoe brûe oor gapings gebou word.
Lees meer oor di…
Die kuns van politieke onderhandeling
Suid-Afrika is weer by ‘n keerpunt soos in die 1990’s, en weer sal daar onderhandel moet word, soos tydens die Konvensie vir ‘n Demokrati…
Eskom wil huishoudings met sonstelsels meer laat betaal
Eskom wil sy prysstruktuur verander, en dit gaan huishoudings met sonstelsels kós
Deon Conradie, tariefkonsultant, vertel meer.
Volg …
Hlabisa gesels oor die IVP se koalisie-planne
Vandag presies ‘n week gelede het die land stembus toe gegaan. ‘n Week later het die magspolitieke toneel in ons land dramaties verander,…