Radioteater
CategoryKersdrama om 15:05: Die Ster van Bethlehem
Die tweede Radioteater-seisoen van 2024 duur van Donderdag 3 Oktober tot 26 Desember met ‘n nuwe radiodrama elke Donderdagaand om 20:00. …
Moenie ‘O, die donkie’ Donderdagaand misloop nie
Ons eerste 2024 Radioteater-seisoen op RSG word vanaand afgesluit met ‘n debuut drama van die veelsydige storieverteller en musikant, Pie…
Luister Donderdagaand na ‘Die wegraping van Tannie Kleintjie du Preez’
Luister Donderdagaand om 20:00 na Die Wegraping van tannie Kleintjie du Preez deur Fanie Viljoen.
Op ‘n plaas iewers in Suid Afrika, k…
Luister Donderdagaand na ‘Die Spreekkamer’
Kom luister Donderdag 6 Junie om 20:00 na Die Spreekkamer, ‘n oorspronklike, splinternuwe radioteater deur Almero Welgemoed en Pietie Bey…
Luister Donderdagaand na ‘Hamlet’
Luister Donderdag om 20:00 na Shakespeare se Hamlet, ‘n klassieke radiodrama uit die argief. Dit is ‘n tipiese Shakespeariaanse tragedie …
Luister Donderdagaand na ‘n spanningsdrama
In Donderdag 23 Mei se Radioteater om 20:00, kan jy luister na Dink jy darem nog aan my?
Dit is geskryf deur Francois Bloemhof. Die re…
Luister Donderdagaand na PG se ‘Plaston: DNS-kind’
Plaston: DNS-kind is ‘n drama uit die argief deur P.G. du Plessis.
Die storie
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige…
Wendramas: ‘Shirley se skuld’ op 2 Mei
Luister Donderdag 2 Mei na Shirley se skuld, een van ons wendramas.
Ons sluit die tentoonstelling van 2023 se wendramas af met die mer…
Wendramas: Luister weer na ‘‘n Blommekroon vir Belinda’
Luister Donderdagaand om 8 uur in RSG se Radioteater na ’n Blommekroon Vir Belinda, deur Almé Swart, pryswenner in die kategorie beste Jo…
Luister weer na ‘Taaispul’, nog ‘n wendrama
Luister Donderdagaand net agtuur na Taaispul deur Madeleine Venter. Taaispul is die derde prys wenner van RSG se radiodramaskryfkompetis…
RSG se eerste dramaseisoen van 2024
Die nuwe drama seisoen is belaai met opwindende dramas vir elke oor. Die sukses van die vorige seisoen kan duidelik gemeet word aan die h…
Luister weer na ‘Verraad’
Luister Donderdagaand net na agtuur na Verraad, ‘n menslike drama oor emosies, liefde, verraad en geheime in ‘n verbrokkelende verhouding…
Luister weer na die wendrama Tweegesig
In die RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV se 2023 wenner, Tweegesig, verander ‘n doodgewone dag in ‘n dramatiese e…
Luister weer na Paasdrama ‘Lam vir die Pase’
Lam vir die Pase beloof om die luisteraars ‘n blik te gee op die omstandighede van gewone mense wat in ‘n oogwink verander.
Skakel ger…
RSG + ATKV = 2024 Radiodramakompetisie
Vanjaar vind die 28ste RSG-radiodramaskryfkompetisie plaas.
Dié kompetisie bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hul kreatiwite…
Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
Lena Nel (42), ’n Pretorianer wat bladuitleg vir ’n farmaseutiese maatskappy doen, is die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie me…
Luister weer na ons Kersdrama
Luister weer na ons Kersdrama Vier dae voor Kersfees, deur Estel de Beer
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika.
Ontmoet die S…
Luister weer na ‘Die Belofte’
Luister Donderdagaand net ná agtuur na Die Belofte deur Paula Hartzenberg. Dit vertel die storie van twee sussies wat hul ma se geheime o…
Luister na die ‘Radio Awards’ wendrama ‘Sou die sterre luister’
Luister weer: ‘n Riller oor die uitwerking van beurtkrag
Luister Donderdag 12 Oktober net na 20:00 na die drama Beurtkrag.
Die drama gaan oor die uitwerking wat talle struikelblokke in die mo…
Ons open nuwe radioteater-seisoen met eenvrou-komedie ‘Holmruggery’
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en d…
Voornemende skrywers vind radiodrama slypskool waardevol
Op 15 Julie het talle skrywers aangemeld vir die radiodrama slypskool wat deel vorm van die 27ste RSG Radiodramaskryfkompetisie.
Gerr…
Radiodramaskryfkompetisie: ‘n aanlyn skryfskool; wenke van ‘n wenner
RSG, in samewerking met die ATKV, is verheug om die bekendstelling van die RSG Radiodramaskryfkompetisie aan te kondig. Dit is die 27ste …
Die Kompetisie – ‘n lekkerlag drama
Wat doen jy as jy ‘n daaglikse sukkelende bestaan in ‘n klein saai ou dorpie voer?
As jy die Pastoor van die fiktiewe dorpie Putfontein …