Regsake
CategorySó kan Taksman verskuldigde belasting invorder
- Watter buitengewone magte het die SAID om verskuldigde belasting in te vorder?
- Wie is verantwooordelik vir die instandhoudingskost…
Die verskil tussen ‘n ‘warranty’ en ‘guarantee’
- Het Suid Afrikaanse burgers ‘n reg op konsulêre bystand in die buiteland,
- Hoe geldig is elektroniese handtekeninge, en
- Wat is d…
Is jou huwelik geldig as jy op die strand trou?
Is jou huwelik geldig as jy op die strand trou?
Wat behels die misdaad van verberging van ‘n geboorte en wat is die straf daarvoor?
…
Wanneer kan tydelike werker aanspraak maak op permanente pos?
Wanneer kan ‘n werker wat tydelik deur ‘n arbeidsmakelaar by ‘n werkgewer geplaas is aanspraak maak op status as permanente werknemer?
…
Moet ‘n oupa onderhoud betaal vir sy buite-egtelike kleinkind?
Maandag 17 Junie 2019
Igna Kynsmith praat met …
Geld jou motor-versekering sonder rybewys?
Sal jou versekering ‘n eis ná ‘n motorongeluk uitbetaal as jou bestuurderslisensiekaart na vyf jaar verval het?
Wat is ‘n weduwee se r…
SARS sê: Dié rentevrye lenings = skenkings
- Kan iemand summier afgedank word weens rassistiese opmerkings?
- Mag ‘n pastoor jou met insekdoder bespuit?
- Wat is die effek van …
Grond: Waardeerder-Generaal het NIE finale sê
Wat is die jurisdiksie van die Hof vir Klein Eise?
Wat is die maksimum rentekoers wat jy jou vriend mag vra op ‘n lening?
Wat is di…
Moet pa steeds vir kind se droogmaak-studies betaal?
- Moet ‘n pa steeds betaal vir sy seun se universiteitsfooie nadat hy slegs drie vakke in twee jaar kon slaag?
- Wat behels ‘n nuwe we…
Egskeiding weens te min seks?
Is ‘n egskeidingseis weens te min seks regs-aanvaarbaar?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waar dié kwessie ter sprake was. Hy bespreek…
Die regte van ‘n buite-egtelike pa
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die verdeling van bates ná die verbrokkeling van ‘n langtermyn saamblyverho…
Hedendaagse regsbewyse: Was Jesus se opstanding feit of fabel?
Regter Neels Claassen het aan die hand van hedendaagse regsbeginsels ‘n artikel geskryf met die titel: ‘n Perspekt…
Moet weduwee pa staan vir man se skuld?
Ian Wessels en Igna Klynmith gesels oor dié en die volgende regsvra…
Regsaspekte oor Tyddeelskemas
Deelname en inkoop in tyddeelskemas het al tot baie trane gelei. Maar daar is lig in die donker tonnel.
Advokaat Anton Alberts sluit b…
Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?
-
Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko…
Wie betaal jou verhuisingskoste?
- Moet jou werkgewer jou verhuisingskoste dek as hy jou verplaas?
- Wat is die regte van kinders wat hulle ouerhuis wil verlaat om by …
Regsake: As jou hond iemand byt…
Igna Kynsmith bespreek ‘n paar hofsake met Ian Wessels:
Dink jy vyf jaar tronkstraf is ‘n gepaste vonnis vir iem…
Uitlewering en Interpol-samewerking
Wie kan uitgelewer word? Hoe werk dit as Suid-Afrika iemand aan ‘n ander land moet uitlewer en as iemand aan Suid-Afrika uitgelewer word?…
Vaders kan 10 dae verlof neem
Vaders sal voortaan 10 dae vaderskap-verlof kan neem met die geboorte van hul baba nav ‘n private ledewysiging in die parlement oor vader…
Moet jy op die pad-skouer ry as ander kar jou wil verbysteek?
‘n Hoenderhaan in die beskuldigdebank?
Historiese hofsake oor die eienaarskap van perde in oorlogstyd.
‘n Vrou se reg op pensioenfo…
Regsaspekte met bestuur van sportstadions
FNB Stadion in Nasrec, langs Soweto, met plek vir byna 95 000 mense.
Die era van professionele sport het gelei tot nuwe vertakkings v…
As ‘n werker elke Vrydag siekverlof neem…
Het jy probleme met werkers wat gereeld op Maandae en Vrydae siekteverlof neem? Igna Klynsmith beantwoord vrae oor dié netelige kwessie.
…
Wat is inwoners van deeltitelskemas se regte?
Wat behels die verpligte registrasie van deeltitelskemas by die ombudsman, en is ‘n alternatiewe manier om geskille en dispute tussen inw…
Regsake: humor en vreemde misdade
Ian Wessels en Igna Klynsmith sluit die jaar af met ‘n mengsel van humoristiese bydraes van ander juriste en geweld.
As jy gedink het …